Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Rest

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 4 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Fisherman's Rest bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Old Velddrif in die hoofstraat. Hierdie lieflike visserskothuis beloof 'n bekoorlike vakansiewegbreek vir 6 gaste. Daar is geboë rietdakke, aantreklike afwerkings, 'n lieflike tuin en gerieflike toegang tot Bergrivier en plaaslike winkels.

Die kothuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed met bedkassies en leeslampies. Die volledige badkamer het 'n stort, groot Victoriaanse bad, wasbak en toilet. Kraakvars, wit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-sitkamer het oorgenoeg gerieflike sitplek, 2 binnenshuise kaggels en 'n TV. DStv is ingesluit.

Die patio is 'n heerlike area waar jy kan onthaal. Daar is 'n ingeboude braai, oorgenoeg sitplek en 'n hangmat.

Die verblyf is troeteldiervriendelik en geskik vir kinders. Daar is 'n warmbad, boma en 'n swaaistel en trampolien vir kinders. Die verblyf het ook 'n 1,2 paaltjiesheining om troeteldiere veilig te hou.

Velddrif is 'n wonderlike bestemming vir visvang en duik, daar is 35 verskillende visspesies. Velddrif spog ook met eindelose, ongerepte strande langs die bergriviermonding met 127 spesies watervoëls en 97 ander voëlspesies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Bianca M
5.0
Dit was baie nes geadverteer was, sal definitief weer kom. Dit was verskriklik lekker en aangenaam.
Mei 2024
Tania G
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker naweek weg! Baie lekker gebly! Die tuin en stoep is pragtig. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Die hottub is great. Huis is vreeslik sk...
Sien meer
Mei 2024
Riaan J
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice place. Very nice. Many activities for the children.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Destemonia B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Alles wat ons benodig gehad het, was daar. Wonderlik, dankie Fisherman's Rest.
Mrt 2024
Christa M
Saam met vriende
5.0
Heerlik en gerieflik. Pragtige plekkie wat aan al ons vereistes voldoen het. Ons het heerlik gekuier en die jacuzzi was 'n treffer!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Rest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c177dd798c93cc70e1d42f91ce75e3294c9b982c5cb4f10dd40bd89500f55808c921ec53aaf8e7b53aaf08df9655c26a5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 191 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786756676667 18.185429383467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang