Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Watch

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sandra B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Couldn't have been better - absolutely perfect. Stunning views of the beach, exactly like the pictures. Go to sleep with the waves crashing and wake up to the gentle train horns. Neat and tidy, even a supply of essentials like dish soap and toilet paper. The host was very friendly and helpful. The location is perfect if you plan a several-day stay covering everything from the Boulders, Cape Point, and Simons Town penguins to shopping in Kalk Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte wegbreek plek. Sal beslis weer soontoe gaan. Ons het 'n heerlike, ontspanne tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesse B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing, enjoyable, necessary! George and the cats were super friendly and great. The accommodation was just what was needed - super convenient, and waking up to the view was nourishment for the soul. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Fisherman's Watch
Thanks for your kind words, Jesse! We hope to see you back again one day!

Charmaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Excellent. Comfortable and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George
Fisherman's Watch
Thank you for your kind words, Charmaine! Glad you enjoyed your stay - we hope to see you again one day!

Kayla Casey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

We enjoyed our stay and would definitely visit Fisherman's Watch again. Thank you for your hospitality. Excellent, we enjoyed our stay and would definitely visit Fisherman's Watch again. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Clifton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was 'n onvergeetlike naweek! Die verblyf by Fisherman's Watch was aangenaam en die omgewing is baie baie rustig. Die mense op die perseel is vriendelik en help graag as jy hulp soek. Net die klomp trappe was 'n lekker oefensessie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariechen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese uitsig! Oorweeg om sommige meubels op te gradeer. Dit sal die plekkie net nog meer gewild maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

Nice The host George was very friendly, unfortunately, the furniture wasn't up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Netjiese, goed toegeruste eenheid, als in werkende toestand, goeie ligging met mooi uitsig. Die wooneenhied is goed toegerus met als wat nodig is vir gerieflike selfsorgverblyf. Goeie waarde vir geld. George (eienaar) was baie hulpvaardig en vriendelik. Goeie verblyfopsie vir so 2-3 dae in Vishoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
George
Fisherman's Watch
Thank you for your kind words. We would love to see you back here one day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 34, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksv6P199PWiNbhvK3JhCNaGPxPceT0Pq9foN27tWsjTlyI1bSV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 34 Highway Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143887 18.433941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang