Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Watch

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 34, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 045 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Fisherman's Watch is teen die berghang van Vishoek geleë en het 'n uitsig oor die see, manjifieke Valsbaai en die Blouvlag Vishoekstrand. Dit is in die pragtige Suid-skiereiland met uitsigte oor die see en op die berge, alles is net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad.

Hier is gaste ten volle teen beurtkrag beskerm, aangesien daar 'n omskakelaar en 'n batterykragstel is wat verseker dat die ligte, TV, WiFi, yskas, mikrogolf en alle ander toebehore steeds sal werk tydens kragonderbrekings.

Dit is 'n moderne selfsorgtuinwoonstel met 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, die sitarea het 'n enkelslaapbank, die en suite-badkamer het 'n stort, en die kombuis is goed toegerus en sluit 'n wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas in. WiFi en 'n volledige DStv-kanale en Showmax is beskikbaar.

Daar is 'n klein beskutte kuierarea met 'n braai, uitsig oor die see en die hoofsaaklike inheemse tuin. Die stilte word slegs deur die branders verbreek. Die strand is net 10 minute se stap ver of 5 minute se ry ver.

Die eienaars woon op die perseel en alhoewel gaste privaatheid het, gesels hulle graag met internasionale en plaaslike gaste en hulle kan unieke ervaringe aanbeveel. Een van die eienaars is 'n gekwalifiseerde wyngids met uitstekende kennis van die plaaslike wynroetes. Hy is bereid om, teen 'n klein fooi, gaste op enige reis na die wynstreke te vergesel om seker te maak dat hulle ervaring onvergeetlik is. Die ander eienaar is ook hoogs gekwalifiseerd in haar vakgebied van toerisme en geografie, en spog met uitstekend plaaslike kennis.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, voëlkyk, swem, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Reinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek plek. Sal beslis weer soontoe gaan. Ons het 'n heerlike, ontspanne tyd gehad.
Mei 2024
Jesse B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, enjoyable, necessary! George and the cats were super friendly and great. The accommodation was just what was needed - super c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Clifton B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n onvergeetlike naweek! Die verblyf by Fisherman's Watch was aangenaam en die omgewing is baie baie rustig. Die mense op die perseel is vrien...
Sien meer
Okt 2023
Mariechen B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig! Oorweeg om sommige meubels op te gradeer. Dit sal die plekkie net nog meer gewild maak.
Sep 2023
Charmaine E
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent. Comfortable and beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Highway 34, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Watch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 34, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksv6P199PWiNbhvK3JhCNaGPxPceT0Pq9foN27tWsjTlyI1bSV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 3 mense 22 5 1 5 34 Highway Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143887 18.433941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang