Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five Burnham Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anthony P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Lovely guest house. Great overnight stay while in KZN on business. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letizia
Five Burnham Guest House
Hi Tony, It was only a pleasure, looking forward to seeing you on your next stay in KZN. Regards, Mel & team

Francois J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

5 ster. Enigste voorstel is meer lig by werkstafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna C
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Absoluut rustig en kalm, tuis weg van die huis. Die hele buurt is rustig en kalm, skoon en netjies, baie naby geleë aan alle fasiliteite, asook and die N2 snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letizia
Five Burnham Guest House
Baie dankie vir jou resensie Maryna, jy was 'n absolute plesier om te hê. Ons hoop om jou weer terug te hê een dag.

Brian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

The guest house is superb clean! Good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letizia
Five Burnham Guest House
Thank you so much for your review, Brian. Much appreciated. We all really enjoyed having you and hope to have you again one day.

Jolanda H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2018

Vriendelik, skoon, baie aangenaam. Aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Letizia
Five Burnham Guest House
Baie dankie vir u resensie. Ons het regtig geniet om jou te hê en ons hoop jy kom weer eendag.

Nomcebo K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2018

We had a good time. The people were friendly, it's home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Letizia
Five Burnham Guest House
Good day Nomcebo, Thank you very much for your review, we really appreciate it! It was lovely having you all stay with us! Kind regards, Hilary

Cindi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Absoluut fantasties. Vriendelik verwelkom, tuis gevoel, dekor is baie baie mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letizia
Five Burnham Guest House
Baie dankie vir jou resensie. Ons het regtig geniet om jou te ontvang!

Henk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2016

Personeel vriendelik en hulpvaardig. Kamergeriewe net goed. Vir die prys wat betaal was vir 'n suite, het die kleiner dingetjies beslis meer aandag nodig (bv. gebreekte toiletsitplek, stort (te klein en sonder afskorting so dit mors te veel water na die kamer, vloeistof-seephouers het geen inhoud nie, toiletvloer is nie gereeld gewas nie en het 'n 'reukie' gehad, yskas-inhoud is nie nagegaan nie en nie in ooreenstemming met voorraadlys nie.) Die skuifdeur na die stoep-area moet blindings of gordyne kry (gebrek aan privaatheid vanaf die straat). Afstand vanaf strand verder as verwag, en moet op webtuiste aangebring word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmien V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2015

Baie goed, lekker en mooi. Sal vir enige iemand aanbeveel. Dit is regtig mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Des 2014

Glad nie waarde vir geld nie! Kamer was glad nie soos op foto. Kamer was seker 'n nagedagte, of dis soos dit gevoel het. Sal definitief nie weer daar bly nie!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letizia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZmRjYmI5LTVmNjEtNDFjNC1hNjFkLTAxMjlmZTllMGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Burnham Drive La Lucia/Umhlanga 4023 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.744295615644 31.074456274509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang