Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five Burnham Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Five Burnham Guest House is geleë op die grens van Umhlanga en La Lucia, Durban, 'n stad wat veral bekend is vir sy goue strande, winkelsentrums, handwerkmarkte, straatbasaars en is 'n gewilde branderplankryplek. Die B&B is perfek ontwerp vir jou ontspanning en is pragtig versier, wat 'n mengelmoes van Suid-Afrikaanse kulture uitdruk wat 'n warm en gesellige atmosfeer bied, wat jou verseker in 'n japtrap tuis sal laat voel.

Verblyf bestaan uit 7 pragtig versierde suites wat geskik is vir 2 gaste in elke kamer en 4 gaste in die gesinsuite. Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 14 jaar toegelaat nie. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, 'n badkamer, TV met DStv, waaier, lugversorging, yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Daaglikse koerant is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n Jacuzzi, 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Ontbyt word in die gaste-eetkamer bedien. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.

Daar is baie lieflike restaurante sowat 2 km ver. Doendinge in die omgewing sluit gholfbane, perdry, visvang, voëlkyk, swem en tennis in. Die swemstrand is 2 km ver.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letizia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Five Burnham Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZmRjYmI5LTVmNjEtNDFjNC1hNjFkLTAxMjlmZTllMGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Burnham Drive La Lucia/Umhlanga 4023 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.744295615644 31.074456274509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang