Five Burnham Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Five Burnham Guest House is in La Lucia, Durban geleë. Dié stad is alombekend vir sy goue strande, winkelsentrums, craft-markies, straatbasaars en branderry-plekke. Dié B&B is pragtig ingerig en spog met 'n warm en knus atmosfeer wat jou sommer dadelik tuis sal laat voel.
Die Five Furnham-gastehuis het 7 suites wat elkeen pragtig versier is en slaapplek vir 2 gaste bied. Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste. Ongelukkig word geen kinders onder 14 jaar toegelaat nie. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n badkamer, 'n TV met DStv, waaier, lugversorging, klein yskassie, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Die daaglikse koerant is beskikbaar.
Op die perseel is daar ook 'n swembad, 'n Jacuzzi, 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt word in die gaste-eetkamer bedien. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Daar is baie lekker restuarante slegs 2 km ver. Nabygeleë doendinge sluit gholfbane, perdry, visvang, voëlkyk, swem en tennis speel in. Die swemstrand is slegs 2 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Letizia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Five Burnham Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang