Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five O'clock Zen Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die 4-sterre werd! 'n Netjiese gastehuis in Centurion met genoegsame parkering. Daar heers 'n absolute rustigheid. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Naby restaurante en die Mall@Reds. Ontbyt uit die boonste rakke. Beveel met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies en gerieflik. 'n Baie netjiese gastehuis. Ons is vriendelik ontvangs deur Bernard. Die ontbyt was 5* gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brendan
Five O'clock Zen Boutique Guest House
Dear Guest. Thank you for taking the time out to share your experience on this social platform. All of us are delighted that we could ensure a comfortable stay during your visit. Thank you once again for your stay and feedback, we look forward to welcoming you back to Five O Clock Zen Boutique Guest House. Warm regards

Antonette E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Fantastic value for money! Well done on 5 star accommodation, breakfast and service at a very reasonable price!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brendan
Five O'clock Zen Boutique Guest House
Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

Johan V
1 nag
5.0
Mrt 2022

Baie rustig en uiters netjies. Brendan en Chef Ernesto het uit hul pad gegaan om my tuis te laat voel. Die kos was baie goed en die linne en kamers was super skoon iets waaroor ek baie krities is. Kort miskien net n toilet by die swembad maar ek hoor dit is in beplanning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brendan
Five O'clock Zen Boutique Guest House
Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

Johan V
1 nag
5.0
Feb 2022

Die diens en kos was fantasties! Sal weer hier bly. Ek was mal oor die swembad en zen-area. Die zen-tee was ook heerlik en iets nuuts. Linne was ongelooflik. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brendan
Five O'clock Zen Boutique Guest House
Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie sosiale platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

George D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Uitstekend. Perfek. Kan met niks fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brendan
Five O'clock Zen Boutique Guest House
Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 370
R 2 370 R 1 422
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 370
R 2 370 R 1 422
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d0a894017fe453157b661be6db25c0dbb301317967e802902d952aa09e14b31bc51808fed9f9116333307348d1f3d476c0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 370 nouVanaf R1 422 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 19 Louisa Road Celtisdal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.867406885863 28.13661202762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang