Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five O'clock Zen Boutique Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R2 370 R1 659 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Five O'clock Zen Boutique Guest House bied B&B en is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Centurion geleë. Die gastehuis is naby winkelsentrums, restaurante, besighede en ander geriewe in die area geleë.

Verblyf by Five O'clock Zen Boutique Guest House bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met stort en beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV met 'n DStv-toepassing en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer of in die binnehof bedien, en ander smullekker maaltye kan teen verskeie kostes bestel word en word deur die sjef in die huis voorberei. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n goed versorgde tuin, braaigeriewe en 'n swembad.

Wasgoeddienste en veilige parkeerplek is by die gastehuis beskikbaar. Five O'clock Zen Boutique Guest House is ongeveer 33 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 52 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Five O'clock Zen Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 370
R2 370 R1 659
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 370
R2 370 R1 659
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d0a894017fe453157b661be6db25c0dbb301317967e802902d952aa09e14b31bc51808fed9f9116333307348d1f3d476c0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 370 nouVanaf R1 659 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 19 Louisa Road Celtisdal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.867406885863 28.13661202762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang