Five O'clock Zen Boutique Guest House
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Des 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R2 200R1 540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Five O'clock Zen Boutique Guest House bied B&B-verblyf en is op ’n kleinhoewe in die hartjie van Centurion. Hierdie gastehuis is naby winkelsentrums, restaurante, besighede en ander geriewe in die area.
Verblyf word in verskeie individueel versierde kamers gebied, wat elk plek vir 2 gaste het. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is geriewe soos lugversorging, ’n slim-TV met ’n DStv-app en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word in die etenskamer of in die binnehof bedien. Die gastehuis bied gratis WiFi, ’n gastesitkamer met ’n kaggel, ’n goed versorgde tuin, braaigeriewe en ’n swembad.
Wasgoeddienste en veilige parkeerplek is by die gastehuis beskikbaar. Five O'clock Zen Boutique Guest House is ongeveer 33 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 52 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brendan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Five O'clock Zen Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng