Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five Pebbles op Piece of Africa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Crista J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustige langnaweek wegbreek. Lekker rustige wegbreek. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niki H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Charming & comfortable cottage in a very peaceful setting. I had the most peaceful, comfortable, wonderful 2-night getaway in this charming cottage. It had absolutely everything I could possibly have needed, and the hosts are warm and gracious. Highly recommended - particularly if quietness is a luxury for you. Sitting at the little table outside in the crisp winter morning, drinking a steaming cup of coffee and watching the birds was so restorative and special. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely quiet breakaway. Romantic getaway for two. Lovely private cottage, exquisitely appointed. Lovely quiet breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Besliste terugkeerplekkie! Die bespreking was vir my dogter en skoonseun. Hulle was absoluut tevrede en kan nie uitgepraat raak oor die gasvryheid en menslikheid van David en Annelee nie! Dit was skaars 35 minute se ry vanaf Pretoria, grondpad was in goeie toestand. Ideaal vir 'n wegbreek om net te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik nostalgies netjies. Die plekkie maak my net so nostalgies voel. Ons was so gemaklik en het so lekker geslaap. Ek sal definitief weer Five Pebbles besoek! Ook dat dit 30-40 minute van Pretoria af is, is baie bonuspunte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Rustig, privaat, vriendelike gasheer en vrou. Die verblyf was uitstekend. Lekker privaat, met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustige omgewing, gemaklike verblyf, vriendelike diens. Opsoek na 'n stil wegbreekplekkie naby aan die stad? Five Pebbles on Piece of Africa bied dit en nog meer! Dankie Annelee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gawe wegbreekplek. Goeie bestemming wat goed toegerus is. Baie skoon en netjies en die gasheer en vrou is behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon, rustig, goed geleë. Die gasvrou en haar man was vreeslik behulpsaam. Die huis was baie skoon, goed ingerig en met 'n oog vir detail was niks benodig nie. Dit is besonder stil daar en daar was 'n paar boksoorte gewaar. Ek sal die plekkie aanbeveel vir diegene wat bosveld, vuur en rustigheid nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Stilte in die bos. Goed vir die siel. Baie lekker gebly, die stilte in die bos het ons wonders gedoen. Baie skoon en netjies, huis vol toegerus met als wat jy nodig het. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutskloof 42, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA949d95617d7ccd12e7731e91264df58ecba041be3a5f154f29e406308cf79f368be8c09db477dfec001c1aec27d35f21fffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 42 Boekenhoutskloof Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.521862 28.424106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang