Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five Pebbles op Piece of Africa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Five Pebbles op Piece of Africa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Crista J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crista J

Rustige langnaweek wegbreek.

Lekker rustige wegbreek. Dankie!

Niki H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki H

Charming & comfortable cottage in a very peaceful setting.

I had the most peaceful, comfortable, wonderful 2-night getaway in this charming cottage. It had absolutely everything I could possibly have needed, and the hosts are warm and gracious. Highly recommended - particularly if quietness is a luxury for you. Sitting at the little table outside in the crisp winter morning, drinking a steaming cup of coffee and watching the birds was so restorative and special. Will definitely return.

Roy P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy P

Lovely quiet breakaway.

Romantic getaway for two. Lovely private cottage, exquisitely appointed. Lovely quiet breakaway.

Sanette W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette W

Besliste terugkeerplekkie!

Die bespreking was vir my dogter en skoonseun. Hulle was absoluut tevrede en kan nie uitgepraat raak oor die gasvryheid en menslikheid van David en Annelee nie! Dit was skaars 35 minute se ry vanaf Pretoria, grondpad was in goeie toestand. Ideaal vir 'n wegbreek om net te wees.

Werner D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Gemaklik nostalgies netjies.

Die plekkie maak my net so nostalgies voel. Ons was so gemaklik en het so lekker geslaap. Ek sal definitief weer Five Pebbles besoek! Ook dat dit 30-40 minute van Pretoria af is, is baie bonuspunte!

Corne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Rustig, privaat, vriendelike gasheer en vrou.

Die verblyf was uitstekend. Lekker privaat, met alles wat ons nodig gehad het.

Sonja V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Rustige omgewing, gemaklike verblyf, vriendelike diens.

Opsoek na 'n stil wegbreekplekkie naby aan die stad? Five Pebbles on Piece of Africa bied dit en nog meer! Dankie Annelee!

Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gawe wegbreekplek.

Goeie bestemming wat goed toegerus is. Baie skoon en netjies en die gasheer en vrou is behulpsaam en vriendelik.

Vanessa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Skoon, rustig, goed geleë.

Die gasvrou en haar man was vreeslik behulpsaam. Die huis was baie skoon, goed ingerig en met 'n oog vir detail was niks benodig nie. Dit is besonder stil daar en daar was 'n paar boksoorte gewaar. Ek sal die plekkie aanbeveel vir diegene wat bosveld, vuur en rustigheid nodig het.

Michelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Stilte in die bos. Goed vir die siel.

Baie lekker gebly, die stilte in die bos het ons wonders gedoen. Baie skoon en netjies, huis vol toegerus met als wat jy nodig het. Baie vriendelike eienaars.

Jeanette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanette B

Was stil en rustig maar te afgesonder.

Was rustig en stil maar nie waarde vir geld gekry nie. Krag was elke oggend af van 3 tot 6. Ek kon nie die waaier heeltyd gebruik nie, selfs al was dit baie warm. Water was af tussen 4 en 6 in die middae, wat nie in die advertensie genoem is nie.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Jeanette and Mike. Your feedback is important, thank you! As for the location, normally guests are happy about the privacy and isolation. Typical feedback: "The peace and quiet is priceless..." Thankfully, we are motivated by our guests and after adjusting our new power supply, we no longer need to privately loadshed. So we now have power 24/7. We did loadshed privately between 3 and 6 am as guests are sleeping during that time and no-one complained. Regarding the water, the pressure was off from 4 to 6 pm as, you well know, we have not received adequate rainfall for the water table and have to pump between tanks to ensure we all have enough water. There was water available between 4 and 6 pm every day for basic requirements. So there was water, just not enough pressure to shower. We did not need to mention this in the advert as you booked months ago and we were optimistically relying on the rain to compensate. Thus in conclusion, there will be no further loadshedding or watershedding on these premises to ensure an enjoyable stay. Thanks again for your contribution to improving our services. Kind regards David and Annelee

Five Pebbles op Piece of Africa
Andre B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Wonderlike wegbreek.

Annelee en David was baie behulpsaam. Goeie kommunikasie voor vertrek en tydens verblyf. Cosy cottage is perfek vir twee mense - die stilte is fantasties.

Marius E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Beautiful setting. Warm and cosy for a quick, city getaway.

The hospitality was amazing. Thank you for the fellowship. Picasso was an unexpected bonus. We hope to return soon.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Marius, I hope you are well. It was so nice to have you here. Hope we see you again soon.

Five Pebbles op Piece of Africa
Francois V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie netjies. Baie skoon. Cosy. Annelee en David is baie gasvry en vriendelik.. Lekker gerus. 40 minute se ry vanaf Pretoria.

Wat 'n lieflike plek. Hierdie is 'n perfekte wegbreek naby die stad, in bosveld stilte geleë. Baie privaat.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Francois, dankie vir julle besoek. Ek is bly julle kon lekke rus. Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Mari G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G

Heerlik gerus!

Pragtige plekkie en uitstekende ligging. Het baie lekker ontspan! Sal volgende keer definitief bietjie langer bly en die eienaars laat mens dadelik tuis voel.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Mari, dankie vir julle besoek. Dit was so lekker om julle hier te hê. Ek is bly julle het lekker ontspan. Ja, 'n naweek is te kort. Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Weea Du Plessis E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weea Du Plessis E

Verassend, treffend, rustig en vreedsaam.

David en Annelee se gasvryheid is ongekend. Ons het heerlik gekuier op die pragtige stoep, terwyl die reën saggies op die deursigtige dag val. Die huisie is lieflik, skoon en vol verrassings. Die atmosfeer is vreedsaam, salig en die stilte wonderlik. Ons sal beslis weer 'n naweek by Five Pebbles on Piece of Africa gaan kuier en hopelik vir Blessed van nader ontmoet.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Mouna en Albert. Dit was so lekker om julle hier te hê. Dankie vir die mooi resensie. Dit sal lekker wees as julle weer kom kuier. :)

Five Pebbles op Piece of Africa
Melissa P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Sommer net wow.

Little heaven on earth. So lekker gekuier, baie welkom gevoel alles was net perfek. Baie dankie vir alles. Sien julle binnekort weer.

Chantal H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H

Rustige kuier.

Baie lekker uitgerus. Huisie is pragtig en het alles wat nodig is. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Chantal, Dankie vir julle besoek. Bly julle het lekker uitgerus! Kom kuier weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Kobus B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Fantasties, heerlik, skoon, netjies, gerieflik, rustig en aangenaam

Annelee en David is wonderlike mense, vriendelik, behulpsaam en aangenaam. Hierdie is ’n moet vir paartjies wat graag wil tyd saam spandeer. Ons het ons 23ste huweilksherdenking daar gevier, dit was wonderlik!

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Kobus & Pamela. Dankie! :) Julle was ook wonderlike gaste! Bly julle het julle herdenking hier kom vier en dit geniet! :) Hoop ons sien julle gou weer!

Five Pebbles op Piece of Africa
Ane V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane V

Perfekte stil naweek gewees. Awesome!

Heerlik stil. Mens kan jou batterye herlaai hier. Tweede kuier in twee jaar. Beslis nie die laaste keer nie. David en Annalee was weer so gasvry gewees. Dankie julle. God willing we will be back.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Dries en Ane. Dankie vir julle 2de besoek! Ons is so bly julle geniet dit hier! :) Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Lekke bly!

Five Pebbles op Piece of Africa
Wiehan E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan E

Baie goed geleë in die bos, stil en rustig soos 'n naweekwegbreek moet wees. Sal dit kan aanbeveel vir 'n paartjie om weg te breek.

Wonderlike huis in die bosveld.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Wiehan. Bly julle het die wegbreek geniet. Hoop ons sien julle weer eendag!

Five Pebbles op Piece of Africa
Thys C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Ideaal om net rustig te verkeer.

Ligging ideaal, naby genoeg, eienaars ons vriendelik ontvang, en opgevolg of als in orde is, alles wat nodig is, self al het dit gereën kon ons met gemak op die dek sit en die natuur geniet.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Bly julle kon dit geniet hier! Kom kuier gou weer!

Five Pebbles op Piece of Africa
Jaco J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Peace and quiet.

Sal weer bespreek. Wat ’n lekker, ontspanne naweek.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Jaco, dit was lekker om julle hier te hê. Bly julle kon lekker ontspan. Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Reg G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reg G

Baie rustig! Goed ingerigte eenheid wat uiters netjies is! Lekker om ons batterye te kon herlaai!

Die eienaars het 'n pragtige eenheid wat duidelik hul trots en plesier is. Ons was hartlik verwelkom en tuis laat voel! Hulle het ons ook afgesien met ons vertrek.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Reg, dankie vir julle besoek. Ek is bly julle kon die rustigheid hier geniet. Kom kuier weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Dewald B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald B

Baie lekker en rustige plek het die stilte geniet en die huisie laat jou welkom voel.

Mense is vriendelik, veiligheid is daar, huis is netjies en af gesonder van die res. Baie lekker gekuier.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Dewald en Hilde. Bly julle het die rustigheid hier geniet! Hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekke bly!

Five Pebbles op Piece of Africa
Gerda H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H

Was lekker om weg te kom. Reën dit bietjie bederf, maar steeds dankbaar vir die reën.

Ongelukkig 'n reënnaweek gekies. Alles was goed, maar as dit reën is die plekkie bietjie klein. Geen afdak of skuiling buite om te wees as dit reën nie.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Gerda,
Dankie vir julle besoek! Ja, die reën is altyd welkom hier, dis jammer dit het dit bietjie vir julle bederf. Ons is in die proses om stelselmatig die chalet op te gradeer binne en buite en beplan om in die nabye toekoms 'n afdak/dek voor die chalet te hê. Ons het nou onlangs ook 'n splinternuwe plonspoel geïnstalleer. Ons hoop om in 2021 meer kolle op die plaas te dek.

Five Pebbles op Piece of Africa
Corne C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

A fantastic stay!

From the welcoming, the privacy, peace and tranquility, facilities - everything was wonderful. We will highly recommend Five Pebbles to everyone.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie Hennie en Corne vir julle besoek. Dankie ook vir die naam van ons splinternuwe 'Hippo Hole splashpool' Hohoho! Hoop julle kom gou weer om dit in te lyf!

Five Pebbles op Piece of Africa
Michelle T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Pragtige, rustige naweek.

Dankie dat ons by julle pragtige plekkie kon bly. Dit was so rustig en stil en ons het ons gate uit geniet. Ons is so vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Enige iemand wat net uit die besige stad wil uitkom moet definitief daar gaan bly, die mooie natuur met die wild wat tussen-in rondloop laat mens sommer net rustig voel. Ons sal definitief weer daar kom bly in die toekoms. Julle huisie is ook met alles wat jy nodig het ingerig vir 'n vinnige wegbreek. Dit was 'n 10/10 van ons af. Sien julle weer in die toekoms.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie vir julle besoek. So bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te sien. Lekke bly tot dan.

Five Pebbles op Piece of Africa
Hannie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie F

Rustig en stil.

Five Pebbles het alles gelewer wat ons nodig gehad het na 'n 5 maande lange lockdown.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Hannie, dankie vir julle besoek. Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Johan A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A

Baie netjies en baie rus vir jou siel.

Lekker rustige bosveldkuiertjie wat gejaag in jou siel weer rustig maak.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie vir julle besoek! Bly julle het die rustigheid hier in die bosveld geniet! Kom kuier gou weer!

Five Pebbles op Piece of Africa
Melissa M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Als wat jy nodig het vir 'n bosveld wegbreek.

Eienaars is so vriendelik en niks is te veel moeite vir hul nie. Chalet is baie goed ingerig. Sal vir seker weer gaan vars asem haal by Five Pebbles.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie vir julle besoek! Lekke bly tot weer siens!

Five Pebbles op Piece of Africa
Margie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie G

Peaceful, quiet, mostly comfortable.

We had a very pleasant stay at 5 Pebbles. Annelee and David are good hosts and made us feel very welcome. We are enthusiastic walkers and birders. Unfortunately there was not much in the way of walking (only about 2km), but there were quite a few birds and a few buck. It is surprisingly far from Dinokeng (40min drive) due to the dirt roads. It's close as the crow flies, but not by road. Once the trees have their leaves there will be nice shade to sit under. We found it very hot sitting outside with no cover, but at least it didn't rain while we were there.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Margie,
Thank you for your visit! Please note Five Pebbles is in the greater Dinokeng area, however, not in Dinokeng Game Reserve. Distance to Dinokeng Game Reserve is determined also by the gate you go in as there are a few. We are in the process of upgrading the chalet and hope to have a roof/deck in front of the chalet shortly (early 2021). We were very fortunate to have lots of rain and still (Jan 2021) and everything is beautiful and green now! The new Hippo Hole splash pool is also a real oasis during these hot summer days now! :)

Five Pebbles op Piece of Africa
Amanda R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Baie netjies en eienaars baie vriendelik en 'n rustige plekkie in die bos.

Baie dankie aan David en Annelee vir die geleentheid om die rustige natuurskoon te kon geniet. Dankie ook vir jul gasvryheid. Ek en my dogter was baie bevoorreg om twee keer kameelperde te sien, ongeveer 50 m van die huisie af. Die huisie was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel vir enige een wat net 'n breuk wil vat van die gejaag van die stad. Sal die Five Pebbles beslis aanbeveel.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Amanda. Ek is baie bly julle het die tydjie hier geniet en dat julle die kameelperde gesien het. Ek hoop julle kom gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Konrad W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad W

An extraordinary gem in the bush!

Here is a place to really unwind and move over to "slow time". The quaint little house in the bush offers everything a tired body, mind and soul needs. Situated in a very secluded spot it feels as if one owns the universe. Everything was perfect along with hosts that would have gone out of their way to make everything comfortable. Thanks Anelleen for the succulent you gave us out of your small nursery. We shall definitely be back soon.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

It was a pleasure having you here. Hope we see you soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Wimpie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie P

Fantastiese wegbreek vir die naweek!

Ek en my neef het dit baie geniet en lekker gekuier in die middel van die bos. Die chalet was pynlik netjies en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg van die stad se gejaag. Annelee en David was baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Hulle diens was puik! Ek sal definitief weer soontoe gaan en dit is maar net omtrent 30 km van die stad af.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Hi Wimpie. So bly julle het dit geniet.
Hoop julle kom kuier gou weer!

Five Pebbles op Piece of Africa
Ane V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane V

Incredibly peaceful!

If you want to get out of the city you don't have to drive so far then this little gem is just the place to go! Very clean and neat. Quiet and peaceful. This is truly in the bush. We felt totally rested out when we left Sunday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verskriklik vreedsaam!

As jy uit die stad wil kom, maar nie baie ver wil ry nie, is dié juweel net vir jou! Baie skoon en netjies. Stil en rustig. Dit is werklik in die bos. Ons het heeltemal uitgerus gevoel toe ons Sondag daar weg is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

So glad you enjoyed the peace and left here feeling refreshed! We enjoyed having you here.

See you again soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Marius D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Puik

Baie vriendelik ontvang deur David en Annalee, mens voel sommer dadelik tuis. Die huisie is pynlik netjies en beskik oor alles wat mens nodig kan kry oor 'n naweek. Die plekkie is naby die stad, maar eenkant genoeg om mens te laat voel jy is beslis buite die stad! Ons het heerlik ontspan en het die verblyf baie geniet. Sal beslis weer gaan.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Beste Marius,

Baie dankie. Ons is so bly julle het lekker ontspan en die tyd hier geniet!

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Five Pebbles on Piece of Africa

Five Pebbles op Piece of Africa
Sanri S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri S

Fantasties!

Annalee en David is die vriendelikste gasheer en gasvrou. Die plekkie is baie mooi, skoon en netjies. Pragtige uitsig. As jy wil rus, is dit die plek vir jou.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Baie dankie vir al die komplimente. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Christopher K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K

We would live there forever!

What a beautiful piece of Africa indeed! It is definitely all you need to relax, to take a breath, to reunite and to celebrate the beauty of love and creation. We enjoyed every single moment - from listening to only the sound of the busy August winds, hearing the jackal's howl, time spent in the cosy, comfortable, beautiful little house and taking peaceful walks on the footpaths throughout the farm. The lovely hosts, Annelee and David went out their way to make our stay as comfortable and memorable as possible. The highlight of our weekend was the boma area which was set up beautifully with a set table, kerosene lanterns softly lighting up the area and a bonfire already burning upon our arrival. Thank you Annelee and David for sharing this amazing space with us!

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. So glad you enjoyed it here. It was a pleasure having you here. We hope you will visit us again soon.

Five Pebbles op Piece of Africa
Amanda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Lekker rustig, skoon en netjies.

Dankie Annelee en David. Dit was voorwaar 'n plesier om by Five Pebbles te kon tuisgaan, dankie vir die netjiese plekkie met als wat jy nodig het. Ons sal beslis weer na julle toe kom.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie vir julle besoek. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Bert P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert P

A place to go to get away to quiet and peace.

Very quiet and peaceful, clean and comfortable. Very pleasant hosts.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Thank you for your visit. Glad you enjoyed the peace. Hope to see you again.

Five Pebbles op Piece of Africa
Keith V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V

A beautiful restful weekend in the bush.

It is a beautiful place in the bush but only 30 minutes from Pretoria. It is wonderfully quite and safe. Neat and clean. A perfect place if you need break from the city.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Thank you for your visit. Hope we see you again, soon.

Five Pebbles op Piece of Africa
Robbie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie C

Dis net wat die jou siel nodig het.

Ons was baie vriendelik ontvang deur David en Annelie. Die plekkie is baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Hier raak jy weer rustig na 'n week se gejaag by die werk. Dit voel of jy in die middel van Afrika is met die gebrul van die Leeus nie ver in die aand en die geskreeu van die Jakkals en Blouwildebeeste wat daar rondloop. Baie lekker braaigeriewe en dan kry jy nog 'n sakkie hout ook verniet saam. Dit was ongelooflik lekker plekkie en lekker privaat. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie vir julle besoek en mooi resensie. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer hier.

Five Pebbles op Piece of Africa
Joanien J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanien J

Dit was besonders!

Ons het die naweek by Five Pebbles vreeslik geniet, ons het net ontspan, die natuur en mekaar se geselskap geniet! Dit is ideaal vir 'n romantiese naweek weg in die bos, die eienaars is verskriklik vriendelik en bereid om jou te help indien jy iets kort of iets nie in orde is nie. Alles was in orde en perfek toe ons daar aankom. Die Saterdagaand se vuurtjie met die weerlig in die verte was so mooi!

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet hier en kon ontspan. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Anne-marie M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M

A place to find your soul.

The night of the super moon, the blue moon en the blood moon, the privilege was ours to view it from Five Pebbles on Piece of Africa. We had a clear unobstructed view from where the whole beautiful drama, unfolded itself. Five Pebbles on Piece of Africa is the perfect place to unwind, to find yourself in the quietude and the beautiful bush veld. The accommodation blends perfectly with its surroundings and everything you could need was supplied. The hosts went out of their way to welcome us and were available should we have any questions or needed anything, but also granted us our very much needed privacy. This is a place to escape from the business of life, to retrieve your soul and to return rested and renewed. It is a rare hide away to which we will return time and again.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop julle kom kuier gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Elrien S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Baie rustige verblyf in mooi omgewing.

Five Pebbles is skoon, netjies, mooi , privaat, stil en rustig. Alles wat mens nodig het is beskikbaar en die gaste is uiters vriendelik en behulpsaam. Ek gaan definitef binnekort weer daar kuier!

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Ek is baie bly jy kon lekker rus. Ons sien uit na jou volgende besoek. Mooi bly tot dan.

Five Pebbles op Piece of Africa
Leon O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon O

Rustig, naby aan natuur, totale ontspanning.

Sal dit weer besoek. Was baie lekker gewees!

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Jan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Hier vind jy rus en vrede naby die natuur.

Ons was aangenaam verras met die pragtige huisie en al die geriewe wat dit bied. Annelee en David het ons dadelik tuis laat voel en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het vir die naweek. Dit is voorwaar 'n moet doen as jy net bietjie wil wegkom van die gevoel van die stad en weer naby die natuur wil gaan batterye herlaai. Ons kan Five Pebbles on Piece of Africa beslis aanraai vir enigeen wat net weer stil wil raak en rus.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Hoop julle kom span gou weer hier uit!

Five Pebbles op Piece of Africa
Annelie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie O

Het die stilte baie geniet.

Pragtige, stil wegbreek om mekaar weer te vind. Baie netjiese, skoon verblyf.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie! Kom vinnig weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Marius S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

I enjoyed the stay, I will go again.

The staff were friendly and helpful. I enjoyed the quiet surroundings and will recommend it to others. The facilities were very clean.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Thank you for your review. We enjoyed your visit. See you again soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Christa D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Dit was 'n wonderlike bosveld wegbreek.

Die eienaars is besonderse mense wat uit hul pad gaan om te help. Die plekkie is 'n ware stilte-wegbreek in die natuur. Die skoon sterrehemel in die nag is iets besonders.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie vir julle besoek. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Henry L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L

Baie lekker.

Ons was baie hartlik en vriendelik ontvang. Die verblyf is uitstekend, skoon, netjies en die uitsig is baie mooi. Dit is die regte plek om net weg te breek en rustig te wees. Gaan vir seker weer daar kuier.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Dr Rusty N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Rusty N

Aangenaam verras.

Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Ek is bly julle het ons plekkie gekies vir julle wegbreek. Ons hoop julle kom gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Martie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

So lekker ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Ons het heerlik uitgerus na liggaam, siel en gees. Analee en David het ons onmiddelik tuis laat voel. Die huisie was "spotless" met alles wat ons nodig gehad het vir die paar dae. Ons was op ons eie in die bos en kon stil word en net weer tyd spandeer om te rus, te dink en te bid. Ons het dit so nodig gehad.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Ek is so bly julle kon lekker rus. Ons sien uit om julle weer te sien.

Five Pebbles op Piece of Africa
Lizelle B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Die netjieste en skoonste verblyf wat ons in 'n lang tyd gesien het.

Ons het heerlik gerus, baie dankie!

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Dankie. Baie bly julle het lekker gerus! :) Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Michelle E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Awesome for couples for a quick getaway.

Had a fantastic day with my husband celebrating 12 years together. A very private and secluded place in the nature. It was nice for us to have this place and only it is only 1 hour's drive from Johannesburg. Felt like we were in another province. Amazing weekend we had.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Thank you, so glad you enjoyed it. :) Hope we see you here again, soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Mike V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Peace and quiet.

The view over the bush is great. Bring a hammock. Leave your electronic gadgets at home. Loved the silence and feeling of being the only people on earth.

Magriet R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet R

Absoluut heerlik.

Net wat 'n mens nodig het wanneer jy wil ontsnap uit die stad.

David M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Definitely a Piece of Africa just around the corner.

What an awesome place, with such friendly hosts. The place feels like you are miles away from civilization, it's peaceful and the cottage is magnificently decorated and equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beslis 'n stukkie Afrika net om die hoek.

Was 'n fantastiese plek met sulke vriendelike gashere. Dit voel asof jy myle van die beskawing af is - so rustig - en die kothuis is so pragtig versier en toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Thank you for your visit and kind words. Hope we see you here again soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Luther P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luther P

Rustige wegbreek in die pragtige natuur.

As jy wil wegkom van die stad se gewoel en rus en vrede wil geniet is dit die plek vir jou. Los tegnologie by die huis en spandeer kwaliteit tyd saam met jou geliefde. Baie netjiese en skoon chalet en vriendelike diens.

Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly!

Five Pebbles op Piece of Africa
Caria B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caria B

Rustig en ideaal geleë.

Die huisie is in die middel van die bosveld met baie privaatheid. Dit is ook toegerus met al die benodigdhede vir 'n naweek weg. Dit is baie netjies en ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die stad. Ook naby aan Cullinan.

Laurissa P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurissa P

Rustige, vredevolle omgewing om te herlaai in die natuur!

Baie dankie aan ons vriendelike gashere Annelee en David, vir 'n onvergeetlike naweek van rus en vrede in die natuur. Die chalet is uiters skoon en netjies, privaat, met goeie geriewe en mens kom niks kort nie. Ons sal dit definitief aanbeveel as 'n gunsteling wegbreek bestemming, vir sielsrus en ontspanning weg van die stadsgedruis. Weereens baie dankie!

Elsie P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie P

Rustig, veilig, netjies. As jy 'n plekkie soek vir "afskakel" is dit wat jy hier kry. Alhoewel die spasie klein is, was dit netjies en gerieflik.

Baie gasvrye mense. As gevolg van 'n hofsaak kon ons nie finaal besluit of ons die bespreking kan neem of nie, sy was bereid om die plekkie vir ons uit te hou tot na 2 uur die middag. Ons het na 'n baie stresvolle 2 jaar en week in hof 'n plek gesoek waar ons net ons huweliksherdenking kon vier asook my verjaarsdag, wou nie tussen ander mense wees en ook nie 'n lang afstand reis nie. Dit is wat ons gekry het. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutskloof 42, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA949d95617d7ccd12e7731e91264df58ecba041be3a5f154f29e406308cf79f368be8c09db477dfec001c1aec27d35f21fffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 42 Boekenhoutskloof Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.521862 28.424106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang