Five Pebbles op Piece of Africa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Crista J - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige langnaweek wegbreek.
Niki H - Jun 2024
Algehele gradering
Charming & comfortable cottage in a very peaceful setting.
Lees meerRoy P - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely quiet breakaway.
Sanette W - Apr 2024
Algehele gradering
Besliste terugkeerplekkie!
Werner D - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik nostalgies netjies.
Corne S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, privaat, vriendelike gasheer en vrou.
Sonja V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, gemaklike verblyf, vriendelike diens.
Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Gawe wegbreekplek.
Vanessa D - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, rustig, goed geleë.
Michelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Stilte in die bos. Goed vir die siel.
Jeanette B - Des 2023
Algehele gradering
Was stil en rustig maar te afgesonder.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Jeanette and Mike. Your feedback is important, thank you! As for the location, normally guests are happy about the privacy and isolation. Typical feedback: "The peace and quiet is priceless..." Thankfully, we are motivated by our guests and after adjusting our new power supply, we no longer need to privately loadshed. So we now have power 24/7. We did loadshed privately between 3 and 6 am as guests are sleeping during that time and no-one complained. Regarding the water, the pressure was off from 4 to 6 pm as, you well know, we have not received adequate rainfall for the water table and have to pump between tanks to ensure we all have enough water. There was water available between 4 and 6 pm every day for basic requirements. So there was water, just not enough pressure to shower. We did not need to mention this in the advert as you booked months ago and we were optimistically relying on the rain to compensate. Thus in conclusion, there will be no further loadshedding or watershedding on these premises to ensure an enjoyable stay. Thanks again for your contribution to improving our services. Kind regards David and Annelee
Andre B - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Marius E - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful setting. Warm and cosy for a quick, city getaway.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Marius, I hope you are well. It was so nice to have you here. Hope we see you again soon.
Francois V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Baie skoon. Cosy. Annelee en David is baie gasvry en vriendelik.. Lekker gerus. 40 minute se ry vanaf Pretoria.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Francois, dankie vir julle besoek. Ek is bly julle kon lekke rus. Hoop ons sien julle gou weer.
Mari G - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Mari, dankie vir julle besoek. Dit was so lekker om julle hier te hê. Ek is bly julle het lekker ontspan. Ja, 'n naweek is te kort. Hoop ons sien julle gou weer.
Weea Du Plessis E - Jan 2022
Algehele gradering
Verassend, treffend, rustig en vreedsaam.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Mouna en Albert. Dit was so lekker om julle hier te hê. Dankie vir die mooi resensie. Dit sal lekker wees as julle weer kom kuier. :)
Melissa P - Jan 2022
Algehele gradering
Sommer net wow.
Chantal H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige kuier.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Chantal, Dankie vir julle besoek. Bly julle het lekker uitgerus! Kom kuier weer.
Kobus B - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties, heerlik, skoon, netjies, gerieflik, rustig en aangenaam
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Kobus & Pamela. Dankie! :) Julle was ook wonderlike gaste! Bly julle het julle herdenking hier kom vier en dit geniet! :) Hoop ons sien julle gou weer!
Ane V - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte stil naweek gewees. Awesome!
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Dries en Ane. Dankie vir julle 2de besoek! Ons is so bly julle geniet dit hier! :) Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Lekke bly!
Wiehan E - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë in die bos, stil en rustig soos 'n naweekwegbreek moet wees. Sal dit kan aanbeveel vir 'n paartjie om weg te breek.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Wiehan. Bly julle het die wegbreek geniet. Hoop ons sien julle weer eendag!
Thys C - Nov 2021
Algehele gradering
Ideaal om net rustig te verkeer.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Bly julle kon dit geniet hier! Kom kuier gou weer!
Jaco J - Sep 2021
Algehele gradering
Peace and quiet.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Jaco, dit was lekker om julle hier te hê. Bly julle kon lekker ontspan. Hoop ons sien julle gou weer.
Reg G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig! Goed ingerigte eenheid wat uiters netjies is! Lekker om ons batterye te kon herlaai!
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Reg, dankie vir julle besoek. Ek is bly julle kon die rustigheid hier geniet. Kom kuier weer.
Dewald B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustige plek het die stilte geniet en die huisie laat jou welkom voel.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Dewald en Hilde. Bly julle het die rustigheid hier geniet! Hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekke bly!
Gerda H - Nov 2020
Algehele gradering
Was lekker om weg te kom. Reën dit bietjie bederf, maar steeds dankbaar vir die reën.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Gerda,
Dankie vir julle besoek! Ja, die reën is altyd welkom hier, dis jammer dit het dit bietjie vir julle bederf. Ons is in die proses om stelselmatig die chalet op te gradeer binne en buite en beplan om in die nabye toekoms 'n afdak/dek voor die chalet te hê. Ons het nou onlangs ook 'n splinternuwe plonspoel geïnstalleer. Ons hoop om in 2021 meer kolle op die plaas te dek.
Corne C - Okt 2020
Algehele gradering
A fantastic stay!
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie Hennie en Corne vir julle besoek. Dankie ook vir die naam van ons splinternuwe 'Hippo Hole splashpool' Hohoho! Hoop julle kom gou weer om dit in te lyf!
Michelle T - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige naweek.
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie vir julle besoek. So bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te sien. Lekke bly tot dan.
Hannie F - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en stil.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Hannie, dankie vir julle besoek. Hoop ons sien julle gou weer.
Johan A - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en baie rus vir jou siel.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie vir julle besoek! Bly julle het die rustigheid hier in die bosveld geniet! Kom kuier gou weer!
Melissa M - Feb 2020
Algehele gradering
Als wat jy nodig het vir 'n bosveld wegbreek.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie vir julle besoek! Lekke bly tot weer siens!
Margie G - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful, quiet, mostly comfortable.
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Margie,
Thank you for your visit! Please note Five Pebbles is in the greater Dinokeng area, however, not in Dinokeng Game Reserve. Distance to Dinokeng Game Reserve is determined also by the gate you go in as there are a few. We are in the process of upgrading the chalet and hope to have a roof/deck in front of the chalet shortly (early 2021). We were very fortunate to have lots of rain and still (Jan 2021) and everything is beautiful and green now! The new Hippo Hole splash pool is also a real oasis during these hot summer days now! :)
Amanda R - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en eienaars baie vriendelik en 'n rustige plekkie in die bos.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Amanda. Ek is baie bly julle het die tydjie hier geniet en dat julle die kameelperde gesien het. Ek hoop julle kom gou weer.
Konrad W - Jul 2019
Algehele gradering
An extraordinary gem in the bush!
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
It was a pleasure having you here. Hope we see you soon!
Wimpie P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek vir die naweek!
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Hi Wimpie. So bly julle het dit geniet.
Hoop julle kom kuier gou weer!
Ane V - Apr 2019
Algehele gradering
Incredibly peaceful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verskriklik vreedsaam!
As jy uit die stad wil kom, maar nie baie ver wil ry nie, is dié juweel net vir jou! Baie skoon en netjies. Stil en rustig. Dit is werklik in die bos. Ons het heeltemal uitgerus gevoel toe ons Sondag daar weg is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
So glad you enjoyed the peace and left here feeling refreshed! We enjoyed having you here.
See you again soon!
Marius D - Nov 2019
Algehele gradering
Puik
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie. Ons is so bly julle het lekker ontspan en die tyd hier geniet!
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Five Pebbles on Piece of Africa
Sanri S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Baie dankie vir al die komplimente. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Christopher K - Aug 2018
Algehele gradering
We would live there forever!
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Thank you so much for your lovely review. So glad you enjoyed it here. It was a pleasure having you here. We hope you will visit us again soon.
Amanda V - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig, skoon en netjies.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie vir julle besoek. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Bert P - Mrt 2018
Algehele gradering
A place to go to get away to quiet and peace.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Thank you for your visit. Glad you enjoyed the peace. Hope to see you again.
Keith V - Apr 2018
Algehele gradering
A beautiful restful weekend in the bush.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Thank you for your visit. Hope we see you again, soon.
Robbie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Dis net wat die jou siel nodig het.
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie vir julle besoek en mooi resensie. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer hier.
Joanien J - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was besonders!
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet hier en kon ontspan. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Anne-marie M - Feb 2018
Algehele gradering
A place to find your soul.
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Elrien S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustige verblyf in mooi omgewing.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Ek is baie bly jy kon lekker rus. Ons sien uit na jou volgende besoek. Mooi bly tot dan.
Leon O - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, naby aan natuur, totale ontspanning.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Jan V - Mei 2018
Algehele gradering
Hier vind jy rus en vrede naby die natuur.
Lees meerFive Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Hoop julle kom span gou weer hier uit!
Annelie O - Apr 2018
Algehele gradering
Het die stilte baie geniet.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie! Kom vinnig weer.
Marius S - Sep 2018
Algehele gradering
I enjoyed the stay, I will go again.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Thank you for your review. We enjoyed your visit. See you again soon!
Christa D - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike bosveld wegbreek.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie vir julle besoek. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Henry L - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Dr Rusty N - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Ek is bly julle het ons plekkie gekies vir julle wegbreek. Ons hoop julle kom gou weer.
Martie V - Des 2017
Algehele gradering
So lekker ons kan nie wag om weer te gaan nie.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Ek is so bly julle kon lekker rus. Ons sien uit om julle weer te sien.
Lizelle B - Okt 2017
Algehele gradering
Die netjieste en skoonste verblyf wat ons in 'n lang tyd gesien het.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Dankie. Baie bly julle het lekker gerus! :) Hoop ons sien julle gou weer.
Michelle E - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome for couples for a quick getaway.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Thank you, so glad you enjoyed it. :) Hope we see you here again, soon!
Mike V - Aug 2017
Algehele gradering
Peace and quiet.
Magriet R - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
David M - Des 2017
Algehele gradering
Definitely a Piece of Africa just around the corner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beslis 'n stukkie Afrika net om die hoek.
Was 'n fantastiese plek met sulke vriendelike gashere. Dit voel asof jy myle van die beskawing af is - so rustig - en die kothuis is so pragtig versier en toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Thank you for your visit and kind words. Hope we see you here again soon!
Luther P - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die pragtige natuur.
Five Pebbles op Piece of Africa se terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly!
Caria B - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en ideaal geleë.
Laurissa P - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige, vredevolle omgewing om te herlaai in die natuur!
Elsie P - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies. As jy 'n plekkie soek vir "afskakel" is dit wat jy hier kry. Alhoewel die spasie klein is, was dit netjies en gerieflik.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutskloof 42, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang