Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamant Self-Catering

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2024 tot 26 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamant Self-Catering is 'n lieflike vakansiewoonstel in Waterkantstraat in 'n area bekend as Bokkomlaan in die kusdorpie Velddrif. Of jy nou op soek is na 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie of 'n naweek op jou eie, hierdie woonstel is ideaal.

Die knus woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rocherpan Natuurreservaat, die West Coast Fossil Park, gewilde voëlkykplekke, bootritte op die Bergrivier en 'n rits sandstrande in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Carien V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike rustige kuier binne stapafstand van Bokkomlaan. Ons het heerlik gebly! Alles wat ons nodig gehad het met 'n pragtige uitsig oor die Bergrivie...
Sien meer
Jun 2024
Alicia K
Gesin met klein kinders
5.0
Kinders het dit vreeslik geniet. Baie lekker gekuier. Daar hoef nie so baie goed in die huis te wees nie.
Jun 2024
Marita V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Ons het baie lekker gebly en wonderlike weer gehad.
Jun 2024
Mike B
5.0
This is lovely accommodation with friendly hosts. Loved our stay at Flamant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Esmé J
5.0
It was a very pleasant stay. Enjoyed the stay tremendously.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamant Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506316377d9c8b84676fff2ec8f87906f1d745cddbcf1642c2cee5591016dc4b9b72b72f4decddea4cb441f7fbf1dc34169d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Waterkant Street Kingfisherheads 3 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.786694300411 18.188975392641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang