Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant 10

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 350

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 100 resensies vir Flamboyant 10
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Schalk V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Awesome plek.

Plek is mooi, skoon en veilig.

Kiran Y S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiran Y S

Hidden gem.

I highly recommend this stay for anyone wanting to have a holiday in the beautiful St. Lucia. Flamboyant 10.

Dalene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Sielsverkwikkend.

Ja, dit was baie lekker gewees.

Mitch V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mitch V

Kan nie wag om weer daar te bly nie!

Sal sonder twyfel weer boek om daar te bly. Almal wat daar werk is baie vriendelik en help vinnig as daar 'n probleem is.

Wayne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne A

Beautiful, lovely, natural.

Was a very lovely place; would definitely book here again.

Cindy L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy L

Beautiful shower and brilliant pillows. The stove was also super.

We really had a beautiful stay. There could be more lighting in the evening at the pool.

Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

It was ok.

The place was fine, however, the furniture is old, and the mattress should have been replaced a long time ago. The ceiling fan made a heavy noise and was not really workable. Other than that it was OK. I don't think I would recommend no 10 until the place gets revamped and issues sorted out.

Wilma E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma E

Lieflike plek.

Ek sal vir seker weer daar boek, ideaal geleë en netjies. Al wat dalk aandag kort is die dakwaaiers, hul maak 'n verskriklike geluid en lyk onstabiel.

Thomas V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Waarde vir geld.

Absolute waarde vir geld en die ligging is uitstekend. Daar is alles wat mens wil hê.

Riaan T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T

Netjiese, gerieflike woonstel in die middel van alle geriewe.

Lekker rus plekkie met baie te doen en te sien in die omgewing.

Daniel P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P

Great value for money.

Nice, neat little place with private braai facilities and a shared pool. Well equipped for self catering holiday makers. Next door to the shops and bank.

Catrien P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catrien P

Alles was na wense, gaan beslis gou weer.

Netjies, skoon en baie gerieflik, sommer stap afstand na alles wat jy nodig het. Was rustig en stil, ons gaan definitief weer terug.

Jackie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Netjies en skoon plekkie naby alles.

Alles wat nodig is vir kort vakansie.

Maria S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Dit was soos huis weg van die huis.

Toe ons in die woonstel stap, toe weet ons, ons gaan gemaklik wees daar.

Martie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie P

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer soontoe gaan.

Dalene S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Rus vir die siel.

Dorp/oord stil en rustig. Net wat nodig was om batterye te herlaai.

Samantha E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha E

Baie lekker.

Die plekkie is netjies ingerig en die diens was baie vriendelik. En veilige parkering.

Colleen L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen L

Had to leave to soon to come back to work.

Would highly recommend.

Flamboyant 10 se terugvoer

Goeie dag Colleen
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ek is bly julle het dit geniet, kom kuier asb weer vir ons. Julle was stunning gaste en 'n plesier om julle hier by ons te kon huisves.
Vriendelike groete
Yvonne

Flamboyant 10
Maruzane B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruzane B

Baie gerieflike plekkie naby aan als. Ons het dit baie geniet.

Sal enige tyd weer by Flamboyant 10 gaan bly. Heerlik in die swembad afgekoel wat reg voor die blyplek is.

Gary B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary B

Value for money.

Had a lovely 10 day stay, was very quiet and peaceful during this time. The unit is very close to everything, within walking distance of all amenities. Enjoyed our stay.

Flamboyant 10 se terugvoer

Goeie dag Gary,

Waardeer opreg die terugvoering.
Julle was baie aangename gaste en ń groot plesier om julle hier te kon huisves.

Kom kuier gerus weer vir ons.

Vriendelike groete,
Yvonne

Flamboyant 10
Ansie J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie J

Baie lekker verblyf.

Daar moet dalk net melding gemaak word dat geen seep of klein handdoekie vir handewas verskaf word nie, en gaste hul eie moet voorsien. Die garage is ook baie smal en dit is baie moeilik om daar in en uit te kom. Verder was die verblyf heel aangenaam.

Hannes V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Flamboyant 10 is gerieflik en baie goed geleë. Dis loopafstand van amper alles in die dorp se sakekern.

Die woonstel is oorgedoen na ons in 2019 ook daar tuisgegaan het en is gerieflik, skoon en die toesluitmotorhuis is 'n groot pluspunt. Die swembad is letterlik 10 tree van die deur af. Enigste negatiewe kommentaar is die effense lawaai van die aircon units van die naburige woonstelle en geboue. Kan met 'n geruste hart enige een aanbeveel om daar te bespreek.

Desiree B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Lekker rustige plekkie met swembad voor jou deur.

Ruim genoeg vir 'n groot gesin. Kantgordyn in hoofkamer en beddegoed kan dalk bietjie opgradeer word. Mure bietjie was of verf.

Gerhard D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie lekker gekuier, die blyplek was 10 uit 10, alles is stapafstand, baie lekker tyd gehad.

Baie lekker plekkie naby alles en baie netjies en skoon, voertuig is veilig en net wat ons wou hê toe ons bespreek het.

Flamboyant 10 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Sien uit daarna om julle weer hier by ons te kan huisves.

Vriendelike groete
Yvonne

Flamboyant 10
Owen J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen J

Die plek is mooi skoon en baie gerieflik, dit was baie stil.

Ek en my skoonseun het vir 'n week gaan kuier en bietjie visgevang. Het 'n wonderlike tyd gehad, die plek was stil as gevolg van COVID-19 wat almal affekteer.

Flamboyant 10 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer op die akkomodasie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves.
Kom kuier asb weer vir ons, julle was model gaste.

Flamboyant 10
Werner S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Te lekker, woode kan dit nie beskryf nie.

Tweede keur by Flamboyant 10 was besonders en ek sal enige tyd weer terug kom.

Venessa V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Thank you for a lovely time.

You will definitely see us again.

Jay-deane B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-deane B

Peace and clean stay.

The unit is child-friendly and has great proximity to the pool. I found the unit was very clean and neatly prepared for us. Also services daily, which we really appreciated. This is the 3rd time we have stayed and we thoroughly enjoy our stay each time. Yvonne is also so lovely and accommodating.

Werner S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Sal enige tyd Flamboyant weer besoek.

Amazing verblyf, skoon en veilig.

Flamboyant 10 se terugvoer

Goeie dag, dit was heerlik om julle hier by ons te kon huisves.

Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Vriendelike groete
Yvonne

Flamboyant 10
Truia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia L

Heerlik gekuier in St Lucia.

Flamboyant 10, is gerieflik ingerig, alles wat jy nodig het is daar. Het gehou van die kuierplek agter woonstel, privaat en het lekker daar gebraai. Plek is rustig en stil, ideaal geleë in die dorp met winkels naby.

Ronel K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Fantasties.

Heerlike tyd gehad. Sal weer gaan.

Bianke D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianke D

Beslis 'n wenner.

Ons het laas jaar by no 17 gebly en gedink ons is gelukkig, maar toe ons die jaar by 10 boek is ons uit die veld geslaan ons gee dit 10/10. Ons was super-, supergelukkig met als en die feit dat jy jou eie privaat braai-area het gee ek 15/10 ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Ons sal net 'n voorstel wil maak dat die eienaars kyk na die mier-probleem, want mens kan nie braai of jou kar in die motorhuis trek sonder dat die mierkies jou oorval nie. Hulle kom nie sommer in die woonstel nie, maar buite is dit chaos, my seuntjie (amper 2 jaar) het ook in die grond van die tuin by die privaat braai-area gespeel en die miere het selfs diep binne die grond nes gemaak. Verder is ons meer as gelukkig en sal beslis weer daarvan gebruik maak, want ons verkies St Lucia as vakansieplek .

Daniel D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Very comfortable and clean. Lock up garage was a huge bonus.

Location is excellent as you are within walking distance of all that you need like restaurants, groceries, pharmacy and other shops.

Louw R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw R

Lekker ontspan, gekuier en gebly.

Flamboyant is sentraal geleë tem opsigte van winkels en restaurante. Pragtige, rustige dorp.

Mariaan O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O

Bekostigbaar en baie netjies

Die verblyf is goed toegerus (vat jou eie sout, peper en botteloopmaker saam) vir selfsorgverblyf. Die eenheid is sentraal geleë van St Lucia met veilige parkering. Ons het dit baie geniet en die lugversorging was 'n groot pluspunt. Sal weer daar bly.

Karel R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel R

Ons verblyf was aangenaam. Baie netjiese plek.

Dit was ’n aangenaame omgewing.

Flamboyant 10 se terugvoer

Goeie dag, dit was heerlik om julle hier by ons te kon huisves.

Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Vriendelike groete
Yvonne

Flamboyant 10
John G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Always a pleasure to stay at Flamboyant.

Just love St Lucia. There is so much to do. Cape Vidal is one of the best snorkeling and swimming beaches in SA. The Umfolozi Park always produces good sightings.

Anele M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele M

It was great value for money.

Our lodgings met and exceeded our expectations.

Louis B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Ons is baie gelukkig met die verblyf en sal dit vir met liefde aanbeveel.

Die ligging is perfek. Princess die skoonmaker was aangenaam en baie professioneel. Ons het regtig lekker gebly en sal weer St Lucia besoek.

Elsje V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Dit was n heerlike verblyf ondervinding, daar is nie 1 enkele negatiewe woord te sê oor Flamboyant of Lekkeslaap. Beter kry jy nie.

Heerlike wegbreek, welverdiende rus en die fantastiese diens van Flamboyant en Lekkeslaap het bygedra tot die rustigheid.

Carin E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Fantasties, fantasties, fantasties.

Beveel dit aan. Plek is skoon, baie goed geleë en administrasie puik. Geweet waar om sleutel te kry, heeltyd jou ingelig gehou. Elke dag jou plek kom skoonmaak. Fantasties!

Elna I - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna I

Diens van Flamboyant-bestuur was puik.

Flamboyant is in die middedorp langs Spar en tog heerlik stil en privaat en veilig. Die diens was puik en die toesluitmotorhuis het bygedra toe totale gerustheid. Die strande het ook baie verbeter en is meer veilig as voorheen.

Elmari O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari O

Baie netjies toegerus met goeie diens.

Die verblyf plek was 'n welkome verassing, maar ongelukkig kan ons nie dieselfde van die strandmeer se nie. Die swembad was 'n lekker afkoel plek en was ook baie skoon. Die toesluitmotorhuis was 'n baie groot gerusstelling. Ons het dit baie geniet.

Flamboyant 10 se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ek is self deur die krag onderbrekings het jul verstaan. Kom kuier gerus weer in ons dorp.

Flamboyant 10
Albert V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Rustig met alle geriewe. Fantastiese area.

Was geskik vir mense met rolstoel, was baie rustig. Linne was gereeld vervang. Het baie lekker gebly en vol ingerig.

Flamboyant 10 se terugvoer

Middag Albert
Ek is so bly jul het dit geniet en dit was 'n plesier om jul as gaste te ontvang.
Jy en jou vroutjie moet weer kom kuier in ons rustige omgewing.

Flamboyant 10
Sunne M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunne M

Sal weer by nr. 10 gaan bly.

Vreeslik dankie tannie Ria.

Vijendra R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijendra R

Excellent and quite serene place to relax and unwind.

The complex is safe and peaceful.

Nadine V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Goeie waarde vir geld, lekker geleë.

Woonstel het lekker lugversorging en lyk presies soos op die foto's. Die daaglikse diens is heerlik en baie betroubaar, alhoewel dit oorgestaan word op publieke vakansiedae. Die swembad is pragtig en mooi onderhou! Het heerlik geswem elke dag. Als wat jy nodig het in die kombuis, sal wel 'n opgradering op die breekware aanbeveel. Kamers lekker ruim met baie kaste, dakwaaiers wat goed werk. Sal ook 'n opgradering op beddegoed aanbeveel aangesien al die wit oortreksels duidelik gevlek was. Heerlike, private braaiarea was regtig die hoogtepunt. Sal die verblyf aanbeveel! Ons het heerlik vakansiegehou met ons 2 jarige. Die opsigter is ook maklik bekombaar en baie behulpsaam! Ons was nie spyt nie, en jy sal ook nie wees nie!

Charma S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charma S

Dit was baie lekker gewees en Tannie Ria is altyd vriendelik

Ons het die aftyd geniet en dit was lekker gewees

Taylo V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Taylo V

Lovely & affordable accommodation!

We had a blast! Would just love if they'd add towels.

Gawie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie M

Fantasties en lekker.

Sien sterre.

Carina P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Home away from home.

Dis so moeilik om ons ervaring op te som. Dit was fantasties! Die eenheid was regtig so gerieflik ingerig. Ek het twee klein kindertjies en tot my verbasing was dit kindervriendelik. Alles wat jy nodig het is daar. Die eenheid laat 'n mens tuis en gemaklik voel. Dis nie fancy nie, maar tog is dit baie modern en stylvol. Die swembad is so mooi omhein en dit het gelukkig my 3-jarige seuntjie daar uitgehou. Die swembad se water was silwerskoon en die tuin netjies. Dit is sentraal geleë en nie eens 'n honderd meter van Spar af nie. 'n Mens is privaat en dis so rustig in die kompleks. Ek sal nie eers daaraan dink om by 'n ander plek te bespreek nie. En 'n groot pluspunt is dis sakpas. Die diens en eenheid is baie meer werd as wat mens daarvoor betaal.

Jaco O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Was baie lekker, en die plekkie is op 'n goeie plek geleë, ek sal enige tyd weer daar inboek.

Verblyf was rustig en stil, swembad was netjies skoon, en die winkels was net om die hoek. Ons het dit vreeslik geniet, jammer dat die naweek so kort was, anders het ons langer gebly, ek sal die plekkie aanbeveel vir enige een. Hou net plek vir ons as ons weer wil gaan.

Flamboyant 10 se terugvoer

Baie dankie Jaco julle is enige tyd welkom. was aangenaam om hul as gaste te ontvang.

Flamboyant 10
Jeanet V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet V

Heerlik uitgerus - sentraal geleë.

Als was perfek van ons aankoms, goeie waarde vir geld en 'n uitstekende ligging.

Hennie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie netjies.

Beveel dis hoogs aan, baie netjies en mooi.

Flamboyant 10 se terugvoer

Jul was 'n plesier om te ontvang as gaste en hoop om julle weer te sien in St Lucia.

Flamboyant 10
Johan G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Ria is 'n baie aangename persoon en baie behulpsaam.

Flamboyant is 'n goeie voorbeeld van hoe 'n gastehuis behoort bestuur te word.

Flamboyant 10 se terugvoer

Baie dankie, ons probeer ons beste aan gaste lewer. Hoop om jul weer te akkommodeer, dit was angenaam.

Flamboyant 10
Marius S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie gerieflik.

Dit was baie lekker, veilig en gerieflik.

Cornelius C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C

Baie rustig.

Rustige plek, gaste baie vriendelik behalwe mense in no.13 wat heeltyd gaan kla het by opsigter oor kinders wat in swembad gespeel het. Opsigter raas met kinders, maar kan nie met ouers praat nie. Hulle moet reëls opsit by swembad dat almal weet jy mag nie in swembad spring nie, dan sal ek eerder 'n ander plek bespreek waar kinders hulle self kan geniet.

Owen J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen J

Baie netjies en stil.

Baie dankie, het lekker gekuier.

Vijendra R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijendra R

Excellent place, would stay again, perfectly situated centrally, good rules to live with

Good value for money.

Karen B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Gerieflik en ontspanne.

Ek was baie dankbaar dat ons akkommodasie vroeg gereed was, want ons het onverwags vroeg gearriveer en wou net 'n bietjie rus voordat ons verder verken.

Jack P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jack P

Although clean, I would not go back to this unit.

Although the unit was clean, it is in dire need of tender, loving, care. For a 2-bedroom unit that sleeps 6, the cupboards had no hangers whatsoever. At least 1 small cake of soap would have been appreciated. The lights outside the front door and the back door did not work.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alhoewel dit skoon is, sal ek nie weer daar bly nie.

Alhoewel die eenheid skoon is, het dit dringend opknapping nodig. Vir 'n eenheid met 2 slaapkamers en slaapplek vir 6, het die hangkas geen hangers nie. Ons sou ten minste een koekie seep waardeer het. Die ligte by die voor- en agterdeur werk nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bonny N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonny N

Very spacious.

A very quiet and comfortable space for you and your family to spend a few days in. Safe and out of the way of mainstream traffic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ruim.

'n Baie rustige en gemaklike ruimte vir jou en jou gesin om 'n paar dae deur te bring. Veilig en uit die weg van hoofstroomverkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Helene W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene W

Nice place.

The flatlet needs some maintenance done. Nice place to go to as it's quiet and remote.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice plek.

Die woonstel het 'n bietjie aandag nodig. Nice plek om te gaan as jy rus en vrede soek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anli S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anli S

Plek is klein en die badkamer kort dringend aandag. Ruik soos ou urine en dop af.

Verder is die plek netjies en skoon. Net klein en beknop vir 6 persone.

Natasha Gelderblom G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Gelderblom G

Baie sentraal geleë.

Die verblyf is baie sentraal geleë en baie gerieflik.

Caren V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Baie baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en die woonstel was baie netjies en word daagliks gediens.

Mark H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Enjoyed our stay and will be back again.

Lovely place to stay, very good value for money, very secure and close to everything.

Flamboyant 10 se terugvoer

Thank you, it is always a pleasure to host you as our guests.
We are happy you enjoyed your stay in our beautiful town.
We will meet in the near future again.

Flamboyant 10
Sanet B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Absoluut fantasties!

Stil, rusting en die diens was uitstekend. Ons kon nie die estuary besoek nie want dit was onder konstruksie, maar dit was nog steeds absoluut wonderlik en ons het heerlik gerus.

Jan E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Waarde vir geld en goeie kliëntediens.

Baie behulpsame diens wat ons ontvang het en sal beslis weer daar gaan woon en sal die woonstel vir almal aanbeveel.

Flamboyant 10 se terugvoer

Baie dankie, ons streef daarna om almal so gelukkig as moontlik te hou.
Was aangenaam om jul as gaste te ontvang kom gerus weer.

Flamboyant 10
Clinton F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton F

We had a great stay.

Great service with a smile, love the place, kids enjoyed the pool.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het lekker gebly.

Great diens met 'n glimlag, mal oor die plek en kinders het die swembad geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sharon C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

Very good value for money.

We really had a very comfortable stay. Everything you need and more. Can recommend it to anyone wanting to visit the area.

Suzelle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle S

Fantasties.

Dit was die beste blyplek wat ons nog besoek het en Ria was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Flamboyant 10 se terugvoer

Dit is altyd n plesier om gaste gelukkig te hou.
Kom kuier gerus weer.

Flamboyant 10
Annalize B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B

Fantasties.

Woonstel is goed toegerus en mooi netjies. Elke dag gediens. Personeel baie vriendelik en foute in woonstel is dadelik herstel. Swembad en lugverkoeling groot bonus in die vreeslike hitte. Ons verblyf was net te kort, volgende keer bespreek ek langer verblyf. Omgewing baie stil en naby winkels.

Piet B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Sal dit liefs geheim wil hou om kanse om dit weer te kry te verbeter.

Goed geleë, veilig, skoon en goed onderhou. Het alles wat ons vereis vir 'n lekker voëlkykvakansie. Ontvangs en diens baie goed, sonder fieterjasies. Ruim en goed vir meer as 2 persone. Ons het ons seun ook daar by gehad, en hy beaam wat ek hier skryf. Ons sal maklik weer daarheen gaan, as dit beskikbaar is. Baie dankie vir die gebruik van die geriewe. Enigste probleem: ons veblyf was te kort. Sal graag spoedig weer wil kom. Geen onverwagte bedrae nie, eintlik die teendeel. Ons kansellasie van die laaste 2 dae is nie "gestraf" nie en is teen ons seun se verblyf verreken. Word ook hoog waardeer. Baie dankie.

Flamboyant 10 se terugvoer

Beste Piet,

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang en om te weet dat almal tevrede was. Ons sien julle graag weer een van die dae.

Groete,
Flamboyant 10

Flamboyant 10
Herholdt J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Baie behulpsame diens. Slaapplek baie netjies en skoon. Goeie diens.

Flamboyant 10 se terugvoer

Baie dankie is altyd 'n plesier om gaste gelukkig te hou.

Flamboyant 10
Marolene V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marolene V

Goeie ligging stapafstand van als en dit is 'n heerlike wegbreekplekkie.

Plek self is baie skoon en netjies, vir die prys wat ons betaal het, het dit regte waarde gegee vir ons geld en jy kan swem, die plekke verken, sommer loop, als is loopafstand. Kan regtig hierdie plek aanbeveel.

Prof Kobus L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L

Heerlik.

Ons het heerlik gebly in 'n baie mooi deel van ons land.

Flamboyant 10 se terugvoer

Dit is altyd 'n plesier om aangename en bedagsame gaste te huisves. Kom kuier gerus weer!

Flamboyant 10
Marius W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius W

Baie gerieflike verblyf.

Gerieflike eenheid. Lekker privaat braai-area. Beddens bietjie hard vir my.

Tersia P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P

Dit is gemaklik en eenvoudig.

Die eenheid voldoen aan die vereistes. Kort net bietjie 'n goeie skoonmaak- gelukkig is stof 'n tydelike ding.

Bart N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bart N

Goede prijs kwaliteit verhouding.

Vriendelijke ontvangst door Ria.

Flamboyant 10 se terugvoer

Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.

Flamboyant 10
Charma S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charma S

Rustig.

Ons het dit baie geniet. Was naby al die winkels gewees.

Hennie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Baie goed geleë. Ria het ons goed ontvang. Sal weer teruggaan.

Ria ons goed ontvang. Kommunikasie met ons was goed. Onderhoud soos bv. vuil mure (kort 'n verf binne), badkamer lig werk nie, toilet werk skaars. Egter heerlik gebly. Eienaars glad nie opgevolg met ons oor hoe ons gebly nie! Of oor ons welstand nie!

Ria J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria J

Het lekker gebly. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Sien sterre.

Flamboyant 10 se terugvoer

Ek sien uit daarna om julle weer te sien by Flamboyant no 10. Baie aangenaam om julle te ontmoet.

Flamboyant 10
John G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John G

Lekker gebly. Waarde vir geld.

Daar is 'n paar foute in Flamboyant 10 wat reggemaak moet word. Die banke is oud, die kassie in die badkamer moet vervang word. Die mikrogolfoondrak moet versterk word. Die agterdeur se gaas is stukkend.

Piet M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M

Lekker.

Vriendelike mense, goeie diens, skoon en volledig toegerus, waarde vir geld. Sal aanbeveel.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Riaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Hulle kan plek binne bietjie op gradeer.

Bly altyd lekker daar, gaan al vir 5 jaar elke Oktober. Plek binnekant kan opgradeer word, lyk vir 5 jaar presies dieselfde. Mal oor aircon en DStv. Lekker plekkie.

Danie N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danie N

Teleurstellend

Waaier in sitkamer het nie lemme nie. Waaier in hoofslaapkamer se waaier lemme is swart aangepak met vullis. Vrieskas se rubbers is swart met muf. Sitkamerstel is so vuil dat jy 'n kombers of laken moet oorgooi om te sit. Sal nooit weer daar bly nie.

Michelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Dis baie gerieflik.

Dis 'n baie gerieflike plekkie en goed geleë.

Ria T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria T

Excellent!

Baie dankie vir die verblyf, dit was heerlik lekker. Die plekkie is super-skoon en 'n mens rus te lekker hier. Beslis waarde vir geld.

Monique B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Dit is soos om 'n huis te hê, weg van die huis af ...

Ons het baie lekker gebly, mense was baie gasvry en gewillig om te help, perfekte area loopafstand van alles wat jy nodig het en baie veilig, ek beplan reeds my volgende wegbreek en sal beslis weer Flamboyant 10 gebruik en aanbeveel vir mense.

Flamboyant 10 se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike en eerlike woorde.
Dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang, en ons wag vir jul volgende kuier.

Flamboyant 10
Noeline V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline V

Fantasties, sal beslis weer daar gaan bly.

Dis die lekkerste plek ooit, bietjie winderig in Augustus, maar die weer was nogsteeds lekker. Jy is omring met restaurante en is reg langs die Spar, garage, bottelstoor en laundromat. Jy kan van hier af loop na al die plekkies in die hoofstraat. Sal beslis weer hier wil bly en mense kom maak elke dag die plek skoon as jy die bordjie teen die deur hang was sê "Service" en niks raak weg terwyl jy nie daar is nie.

Riana S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

Wonderlike waarde vir die geld.

Flamboyant 10 is goed toegerus en het die lekkerste beddegoed gehad. Die kompleks en swembad is in baie goeie toestand en word daagliks skoongemaak. Sal definitief weer besoek. Ontvangsdame was baie onvriendelik.

Danie N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Baie rustig.

Flamboyant 10 is baie goeie waarde vir geld. Ligging is puik, alles binne loopafstand. Hulle kan bietjie aandag gee aan sitkamerstel, kort 'n ernstige skoonmaak/was. Dakwaaiers kort ook skoonmaak.

Michael C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Good value.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde.

Sien die ster-gradering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Joaquim D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joaquim D

Value for money.

My wife and I had a great peaceful break and definitely value for money. Thanks.

Jan E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Geen privaatheid.

Baie lekker plek, wel toegerus maar geen privaatheid. Skoonmakers ignoreer die bordjies as jy nie wil hê hulle moet skoonmaak nie. Alles word rondgeskuif as jy nie daar is nie.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec27e93f47df261abebc6bd0be6fad427c5a3362f4487b9ac6232afc7b4ac47efb0117fd14e90794e8830cab0416884db3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 100 5 1 5 69 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.375977 32.411492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang