Flamboyant 10
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 350
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Schalk V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome plek.
Kiran Y S - Jan 2023
Algehele gradering
Hidden gem.
Dalene S - Jun 2024
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Mitch V - Mei 2024
Algehele gradering
Kan nie wag om weer daar te bly nie!
Wayne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, lovely, natural.
Cindy L - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful shower and brilliant pillows. The stove was also super.
Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
It was ok.
Wilma E - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plek.
Thomas V - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riaan T - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike woonstel in die middel van alle geriewe.
Daniel P - Okt 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Catrien P - Aug 2022
Algehele gradering
Alles was na wense, gaan beslis gou weer.
Jackie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon plekkie naby alles.
Maria S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was soos huis weg van die huis.
Martie P - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Dalene S - Mei 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Samantha E - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Colleen L - Jan 2022
Algehele gradering
Had to leave to soon to come back to work.
Flamboyant 10 se terugvoer
Goeie dag Colleen
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ek is bly julle het dit geniet, kom kuier asb weer vir ons. Julle was stunning gaste en 'n plesier om julle hier by ons te kon huisves.
Vriendelike groete
Yvonne
Maruzane B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike plekkie naby aan als. Ons het dit baie geniet.
Gary B - Sep 2022
Algehele gradering
Value for money.
Flamboyant 10 se terugvoer
Goeie dag Gary,
Waardeer opreg die terugvoering.
Julle was baie aangename gaste en ń groot plesier om julle hier te kon huisves.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike groete,
Yvonne
Ansie J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Hannes V - Des 2021
Algehele gradering
Flamboyant 10 is gerieflik en baie goed geleë. Dis loopafstand van amper alles in die dorp se sakekern.
Desiree B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie met swembad voor jou deur.
Gerhard D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, die blyplek was 10 uit 10, alles is stapafstand, baie lekker tyd gehad.
Flamboyant 10 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Sien uit daarna om julle weer hier by ons te kan huisves.
Vriendelike groete
Yvonne
Owen J - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek is mooi skoon en baie gerieflik, dit was baie stil.
Flamboyant 10 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer op die akkomodasie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves.
Kom kuier asb weer vir ons, julle was model gaste.
Werner S - Aug 2021
Algehele gradering
Te lekker, woode kan dit nie beskryf nie.
Venessa V - Mei 2021
Algehele gradering
Thank you for a lovely time.
Jay-deane B - Mei 2021
Algehele gradering
Peace and clean stay.
Werner S - Apr 2021
Algehele gradering
Sal enige tyd Flamboyant weer besoek.
Flamboyant 10 se terugvoer
Goeie dag, dit was heerlik om julle hier by ons te kon huisves.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Yvonne
Truia L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier in St Lucia.
Ronel K - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Bianke D - Mrt 2021
Algehele gradering
Beslis 'n wenner.
Lees meerDaniel D - Jul 2021
Algehele gradering
Very comfortable and clean. Lock up garage was a huge bonus.
Louw R - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan, gekuier en gebly.
Mariaan O - Jun 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar en baie netjies
Karel R - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam. Baie netjiese plek.
Flamboyant 10 se terugvoer
Goeie dag, dit was heerlik om julle hier by ons te kon huisves.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Yvonne
John G - Nov 2020
Algehele gradering
Always a pleasure to stay at Flamboyant.
Anele M - Nov 2020
Algehele gradering
It was great value for money.
Louis B - Nov 2020
Algehele gradering
Ons is baie gelukkig met die verblyf en sal dit vir met liefde aanbeveel.
Elsje V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was n heerlike verblyf ondervinding, daar is nie 1 enkele negatiewe woord te sê oor Flamboyant of Lekkeslaap. Beter kry jy nie.
Carin E - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties, fantasties, fantasties.
Elna I - Mrt 2020
Algehele gradering
Diens van Flamboyant-bestuur was puik.
Elmari O - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies toegerus met goeie diens.
Flamboyant 10 se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ek is self deur die krag onderbrekings het jul verstaan. Kom kuier gerus weer in ons dorp.
Albert V - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig met alle geriewe. Fantastiese area.
Flamboyant 10 se terugvoer
Middag Albert
Ek is so bly jul het dit geniet en dit was 'n plesier om jul as gaste te ontvang.
Jy en jou vroutjie moet weer kom kuier in ons rustige omgewing.
Sunne M - Mrt 2020
Algehele gradering
Sal weer by nr. 10 gaan bly.
Vijendra R - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent and quite serene place to relax and unwind.
Nadine V - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, lekker geleë.
Lees meerCharma S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees en Tannie Ria is altyd vriendelik
Taylo V - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely & affordable accommodation!
Gawie M - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties en lekker.
Carina P - Nov 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerJaco O - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker, en die plekkie is op 'n goeie plek geleë, ek sal enige tyd weer daar inboek.
Flamboyant 10 se terugvoer
Baie dankie Jaco julle is enige tyd welkom. was aangenaam om hul as gaste te ontvang.
Jeanet V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik uitgerus - sentraal geleë.
Hennie V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Flamboyant 10 se terugvoer
Jul was 'n plesier om te ontvang as gaste en hoop om julle weer te sien in St Lucia.
Johan G - Jul 2019
Algehele gradering
Ria is 'n baie aangename persoon en baie behulpsaam.
Flamboyant 10 se terugvoer
Baie dankie, ons probeer ons beste aan gaste lewer. Hoop om jul weer te akkommodeer, dit was angenaam.
Marius S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Cornelius C - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Owen J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en stil.
Vijendra R - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent place, would stay again, perfectly situated centrally, good rules to live with
Karen B - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en ontspanne.
Jack P - Aug 2019
Algehele gradering
Although clean, I would not go back to this unit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alhoewel dit skoon is, sal ek nie weer daar bly nie.
Alhoewel die eenheid skoon is, het dit dringend opknapping nodig. Vir 'n eenheid met 2 slaapkamers en slaapplek vir 6, het die hangkas geen hangers nie. Ons sou ten minste een koekie seep waardeer het. Die ligte by die voor- en agterdeur werk nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bonny N - Mrt 2019
Algehele gradering
Very spacious.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ruim.
'n Baie rustige en gemaklike ruimte vir jou en jou gesin om 'n paar dae deur te bring. Veilig en uit die weg van hoofstroomverkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Helene W - Jun 2019
Algehele gradering
Nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nice plek.
Die woonstel het 'n bietjie aandag nodig. Nice plek om te gaan as jy rus en vrede soek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anli S - Mei 2019
Algehele gradering
Plek is klein en die badkamer kort dringend aandag. Ruik soos ou urine en dop af.
Natasha Gelderblom G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Caren V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly.
Mark H - Sep 2018
Algehele gradering
Enjoyed our stay and will be back again.
Flamboyant 10 se terugvoer
Thank you, it is always a pleasure to host you as our guests.
We are happy you enjoyed your stay in our beautiful town.
We will meet in the near future again.
Sanet B - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Jan E - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie kliëntediens.
Flamboyant 10 se terugvoer
Baie dankie, ons streef daarna om almal so gelukkig as moontlik te hou.
Was aangenaam om jul as gaste te ontvang kom gerus weer.
Clinton F - Apr 2018
Algehele gradering
We had a great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het lekker gebly.
Great diens met 'n glimlag, mal oor die plek en kinders het die swembad geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sharon C - Mrt 2018
Algehele gradering
Very good value for money.
Suzelle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Flamboyant 10 se terugvoer
Dit is altyd n plesier om gaste gelukkig te hou.
Kom kuier gerus weer.
Annalize B - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Piet B - Sep 2018
Algehele gradering
Sal dit liefs geheim wil hou om kanse om dit weer te kry te verbeter.
Lees meerFlamboyant 10 se terugvoer
Beste Piet,
Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang en om te weet dat almal tevrede was. Ons sien julle graag weer een van die dae.
Groete,
Flamboyant 10
Herholdt J - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en bekostigbaar.
Flamboyant 10 se terugvoer
Baie dankie is altyd 'n plesier om gaste gelukkig te hou.
Marolene V - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie ligging stapafstand van als en dit is 'n heerlike wegbreekplekkie.
Prof Kobus L - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Flamboyant 10 se terugvoer
Dit is altyd 'n plesier om aangename en bedagsame gaste te huisves. Kom kuier gerus weer!
Marius W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Tersia P - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is gemaklik en eenvoudig.
Bart N - Feb 2018
Algehele gradering
Goede prijs kwaliteit verhouding.
Flamboyant 10 se terugvoer
Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.
Charma S - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Hennie D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goed geleë. Ria het ons goed ontvang. Sal weer teruggaan.
Ria J - Jun 2018
Algehele gradering
Het lekker gebly. Sal weer van die verblyf gebruik maak.
Flamboyant 10 se terugvoer
Ek sien uit daarna om julle weer te sien by Flamboyant no 10. Baie aangenaam om julle te ontmoet.
John G - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gebly. Waarde vir geld.
Piet M - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Riaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Hulle kan plek binne bietjie op gradeer.
Danie N - Okt 2018
Algehele gradering
Teleurstellend
Michelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Dis baie gerieflik.
Ria T - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent!
Monique B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit is soos om 'n huis te hê, weg van die huis af ...
Flamboyant 10 se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike en eerlike woorde.
Dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang, en ons wag vir jul volgende kuier.
Noeline V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties, sal beslis weer daar gaan bly.
Lees meerRiana S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike waarde vir die geld.
Danie N - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Michael C - Jul 2017
Algehele gradering
Good value.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde.
Sien die ster-gradering.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joaquim D - Sep 2017
Algehele gradering
Value for money.
Jan E - Sep 2017
Algehele gradering
Geen privaatheid.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenziestraat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang