Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant 17

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Matty H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Altyd lekker by die see. Dit was baie lekker, die weer was 'n bietjie reënerig, maar verblyf baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary
Flamboyant 17
Thanks for being a great guest, Matty.

Sicumile M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Lovely, spacious flat with backup power during load shedding. I had a lovely stay. Lovely place. The place was exactly what I saw in the pictures. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Was baie aangenaam, alles wat jy nodig het en loopafstand van alles. Baie lekker gekuier. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is, die ligging is gemaklik en laat jou toe om alles in die omgewing te voet te besoek. Die swembad is baie gerieflik. Veilige parkeerarea, motorhuise is ongelukkig baie klein, groot voertuie sukkel om in te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Baie lekker. Ja, behalwe die krag wat jou skok in die stort.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Baie lekker gekuier gedurende die 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2023

Heel lekker met slegte weer. Met aankoms was die plekkie skoon en netjies soos gewoonlik. Ons is beledig van die stort se glas te kraak, maar daar was reeds 'n kraak in. Bank in die TV-kamer is bitter ongemaklik; die springs druk in jou rug. Warm kraan in wasbak by die badkamer het geen warm water nie. Alles is reeds gerapporteer. Verder was alles meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jaydene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Amazing! Amazing accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 353

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliZTU5MDg3LTI1MDAtNGIwMS1iNDFlLWU4NjQ5ZTNiZWY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 69 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.3741266 32.4122158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang