Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant 7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 350

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 121 resensies vir Flamboyant 7
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brandon C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon C

Was baie lekker en rustig.

Baie lekker plek om te bly naby al die eetplekke en Spar. WiFi word nie opgetel by eenheid nie, kan net WiFi kry naby die swembad, maar in die eenheid is daar niks.

Louis B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Ons 3de keer daar en baie netjies en gerieflik soos altyd. Baie dankie!

Ons 3de keer daar en soos altyd baie netjies en gerieflik. Nuwe beddens, baie dankie! (Volgende keer dalk Queen of King-grootte as vervanging, dit sal die verblyf nog lekkerder maak!)

Drika M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika M

Ek sal vir enige persoon aanbeveel om gebruik te maak van die verblyf.

Die plekkie was baie netjies en goed toegerus. Dit is ook loopafstand van die meeste winkels. Hulle het voorsiening gemaak vir kragonderbrekings. Daar was ook 'n toesluit motorhuis om jou motor in te parkeer.

Riaan W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan W

Very nice.

Very relaxing. Very clean. Bed linen a bit worn but will be replaced by owner.

Flamboyant 7 se terugvoer

Hello Louis. Thank you for your feedback. All the bed linen has already been replaced. Best regards, Mary

Flamboyant 7
Walter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walter K

Value for money.

I only spent one night. Everything was as advertised. The kitchen has all the appliances, which is impressive. The whole unit was clean and the aircon worked beautifully.

Anna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G

Vinnig en aangenaam.

Mooi skoon en netjies.

Waldo K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Beste waarde vir geld.

Ons het baie lekker oornag. Flamboyant 7 is baie goed en sentraal geleë.

Nicoline J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline J

Sal beslis weer gaan.

Sien sterre.

Maria S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Uitstekend.

Die plekkie is baie gemaklik. Dit is goed toegerus met alles wat 'n vakansieblyplekkie nodig het. Dis die 2de keer wat ek en my man by Flamboyant kuier en sal beslis weer gaan kuier.

Carl F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl F

Unit is loacted in the middle of town and was exceptionally clean.

Unit is located in the middle of town and was exceptionally clean, bear in mind the accommodation and stores are on top of each other so one can expect noises from large cooling equipment from adjacent restaurants etc, but still a wonderful place.

Hans K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans K

Beautifully peaceful and rejuvenating.

The area was absolutely perfect for those few odds and ends that you didn't have or forgot, and if you wanted a view of the local nightlife and restaurants.

Piet J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J

Lekker.

Goed geleë, moderne blyplek. Het super lekker gebly. Geen probleme. 10 uit 10.

Brandon C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon C

Baie lekker, veral die verrassing met batterysisteem vir loadshedding.

Braai-area kan verbeter met 'n lig naby die braaier, boom kan dalk gesnoei word, humidity erg by braai-area, werkers chit chat vroegoggend voor 'n mens se kamervenster om en by 6 uur, en met weedeater werk ens. Maar verder 200% tevrede. Swembad was 100% skoon en 'n goeie eienskap vir die hitte.

Flamboyant 7 se terugvoer

Hi Louis
Our cleaning staff doesn't arrive at the apartments until later in the morning.
Regards
Mary

Flamboyant 7
Anne-marie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Baie lekker gekuier.

Die plek was baie netjies en skoon, naby alle winkels en eetplekke. Die vakansie baie geniet. Sal verseker weer kom.

Aletta E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta E

Was heerlik.

Goedie ligging - kon na al die winkels en restaurante stap. Alles was loopafstand.

Ruan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan O

Verseker die geld werd.

Baie oulike plek. Baie netjies.

Anton V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Perfect and clean.

The stay was perfect. Pity about all the load shedding when the AC then did not work.

Leonard S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard S

Lovely stay and very central to everything.

The knives need to be replaced, no towels in the room, and the bedding is old and full of marks, upside is the stay there was great and a small braai area was good.

Corrie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie P

Fantasties, bekostigbaar, sentraal in die hoofstraat geleë en selfsorg.

Dis netjies uiteengesit met net die nodigste items vir vakansie. Die vrieskas vir die vleis is tops. Die swembad het goeie verligting na 'n hittige dag gebring. "Fit for purpose".

Sonette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette P

Gesellige plek.

Lekker gerus in die aande. Die dorpie is nog redelik. Die meer, swemarea en parke moet herstel word soos 30 jaar terug.

Sooveir R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sooveir R

Clean, neat.

It was very unfortunate that the aircon was not working and even more disappointing that it was not attended to for our stay.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicolene C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C

Rustige vakansie-bestemming.

Wat 'n mooi dorpie en heerlik rustig tyd daar spandeer op die laaste paar dae van ons vakansie.

Hannes S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Baie lekker vakansieverblyf.

Het geen WiFi nie. Steak messe moet vervang word.

Louis B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Netjies, skoon, als wat nodig is. Skoonste plek wat ons in baie lank was - regtig 'n plesier om daar te bly en sal beslis weer so maak.

Definitief die skoonste akkommodasie in jare waar ons al gebly het. Modern, netjies, skoon, oop gevoel. Goed ingerig.

Karien S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Ons bly altyd lekker daar.

Ons hou baie van die verblyf. Dit is nou die 2de keer wat ons daar bly. Maar die DStv-kanaal is 'n probleem. Die steak-messe kan jy nie mee sny nie. En ons bakkie het nie in die motorhuis gepas nie. Dit het heeltyd oop gestaan. Verder het ons lekker gebly. Naby al die lekker eetplekke. En ek dink die eienaars moet asb. die beurtkragskedule vir 'n mens gee as jy daar bly, dit is nogal belangrik.

Louis H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Flamboyant is well situated and is a short walk from everything you need. It is also well serviced and big enough for two.

St Lucia is a beautiful quite holiday destination to relax in. Flamboyant is situated centrally and is also a safe area for holidays. Will use this area again.

Betsie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie P

Fantasties.

Ek sal dit beslis aanbeveel. Ons het so lekker gerus, St Lucia is baie rustig, veilig en die diens was wonderlik.

Andre M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Gerieflike verblyf en ideaal geleë vanaf besigheidsarea.

Ons sal beslis weer van Flamboyant 7 gebruik maak. Baie dankie.

Danie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Baie lekker.

Soveel dinge om te doen. 5 dae is te min. Van visvang, parke, wild, Mission Rocks, Cape Vidal en vele meer. St. lucia is 'n moet om te besoek.

Mark H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Value for money.

My wife and I enjoyed our 2 night stay over. The unit was spotless and comfortable and perfect for us. Met all our requirements and so close to everything.

Clinton W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton W

It was awesome.

Would have been much better if there were towels. But a great little place.

Isabella N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella N

Goeie waarde vir jou geld, netjies en goed geleë.

Blyplek was netjies en op die oog af skoon, maar die toilet was vuil en benodig in die toekoms definitief skoonmaakmiddels soos Domestos/Toilet Duck ens. Skoonmakers se lokaal was reg langs no. 7 en het vroegoggend geraas wat 'n steurnis was. Matras van dubbelbed was baie ongemaklik en moet definitief vervang word. Veiligheidshek het dag en nag oopgestaan en ons het onveilig gevoel.

Mason S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mason S

Baie netjies en skoon en goed uitgerig.

Was baie lekker daar, plek is baie goed geleë. Mens is 'n klipgooi van alles af.

Elona R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elona R

Baie lekker gekuier, plekkie pragtig ,net soos op die foto's, sal beslis weer gaan.

Flamboyant is baie goed geleë, baie netjies en bekostigbaar. Die moeite werd om te besoek. Ons het dit baie geniet.

Flamboyant 7 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer vir ons.

Vriendelike groete,
Yvonne.

Flamboyant 7
Lynette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Rustig, skoon, vriendelike ontvangs.

Baie dankie Yvonne!

Flamboyant 7 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Bly julle het die kuiertjie geniet. Kom gerus weer vir ons kuier.

Vriendelike groete,
Yvonne.

Flamboyant 7
Nick S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Lekker lui gewees!

Die eenheid was só netjies, die dekor is pragtig. Ons sal beslis weer daar wil bly!

Flamboyant 7 se terugvoer

Goeie dag Nick,

Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Bly julle het dit geniet, kom gerus weer vir ons kuier.

Vriendelike groete,
Yvonne.

Flamboyant 7
Johan N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie lekker gebly.

Mense was vriendelik. Dis net die TV in die plekkie wat nie wou reg werk nie. So ek het al die pad van my data gebruik gemaak om DSTV te kyk.

Albert V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Wonderlike vakansie

Dit was 'n wonderlike kuiertjie. Baie dankie aan almal wat ons verblyf so lekker en gemaklik gemaak het. Baie dankie aan die huishulpe wat ons plekkie so mooi skoon gehou het en vir hul vriendelikheid.

Vonine Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonine Z

Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer gebruik maak.

Kobus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Uitstekend.

Daar is eintlik nie woorde vir die uitstekende plek nie. Jy het niks meer nodig nie. Hierdie is die beste plek wat ek nog in 'n lang tyd gesien het wat presies so is soos die foto's. Ek gaan weer daar bly in die toekoms. Daar is nie 'n ander plek vir my in St Lucia nie.

Flamboyant 7 se terugvoer

Goeiedag Kobus
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Baie dankie dat julle sulke voorbeeldige gaste was en kom gerus weer vir ons kuier.
Vriendelike groete
Yvonne

Flamboyant 7
Martin E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Stunning.

Was baie netjies en mooi.

Cedric O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric O

Net soos die foto's.

My vrou se eerste woorde toe ons instap was, "Dit gebeur nie gereeld nie, maar die plekkie lyk net soos die fotos." Flambojant 7 is skoon en netjies, die bed is gemaklik, die stort is groot met oorgenoeg waterdruk en warm water en alles werk net soos dit moet. Daar was genoeg eetgerei vir 4 mense, ons het net ’n snybord, blikoopmaker en braairooster verlang. Die braai-area is privaat en gesellig aan die agterkant van die eenheid. Die swembad was skoon en daar is ’n n motorhuis langs die eenheid vir gaste se gebruik waarin ons ons fietse kon bêre. Die "armed response" voertuig het reg langs die ingang gestaan so ons het nooit gevoel dat veiligheid ’n probleem is nie. Die eenheid is elke dag skoongemaak en 'n verlore item is aan die kantoor terugbesorg. Die gasvrou het selfs aangebied om dit na my toe te pos, waarvoor ek baie dankbaar is. Flambojant is in die hoofstraat, reg langs die Spar en binne gemaklike loopafstand van die eetplekke en ander plekke van belang. Dis dalk ’n bietjie te ver vir die gemiddelde mens om strand toe te stap, maar binne 5 min se ry kan jy van die oorgenoeg parkering kies om by die vesrkillende, spierwit strande uit te kom. Vir die advontuurlustiges is snorkel by Cape Vidal en die bergfietsroete in iSimangaliso 'n moet. Dit was ons eerste besoek aan St Lucia, maar beslis nie ons laaste een nie. Gelukkig is daar geen twyfel oor ons eerste keuse van verblyf vir die volgende keer nie.

Flamboyant 7 se terugvoer

Goeie dag Cedric,

Baie dankie vir die terugvoer op ons akkommodasie. Bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer hier by ons te kan huisves.
Dit was slegs n groot plesier om sulke aangename mense hier by ons te kon akkommodeer. Dit was my plesier om die verlore item aan u terug te versorg. Hoop ons sien u weer sommer binnekort.

Vriendelike groete
Yvonne

Flamboyant 7
Wayne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Baie lekker gebly in die eenheid.

Ek, my vrou en 9 jarige seun het baie gerieflik gekuier. Eenheid was baie netjies en skoon. Gelyk soos op die foto's. Die dame wat elke dag kom skoonmaak het was puik. Ons het regtig baie lekker gebly, en ons vakansie geniet. Enigste probleem was dat daar nie DStv was soos geadverteer nie, slegs OpenView. Ek het navraag gedoen, maar voel nie die terugvoering was voldoende nie. Ons kon in kennis gestel gewees het. Verder kan ek die plek regtig aanbeveel.

Etienne M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M

Baie netjies en modern.

Die eenheid was baie skoon, netjies en goed toegerus, die diens oor die algemeen was goed en hulle is baie tegemoedkomend as dit kom by mense wat laat aanmeld by hul verblyf.

Bets R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bets R

Uitstekende waarde vir geld.

Silwerskoon, baie goeie ligging binne stapafstand van winkels en restaurante, toesluitmotorhuis, naby wildtuine, kan die verblyf definitief aanbeveel. Uitstekende kliëntediens.

Biance E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance E

Dit was so lekker.

Die plek was so mooi en netjies, sal vir seker weer daar bly.

Jean-marie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie C

Baie oulike plek.

Goeie waarde vir geld. Het alles wat ons nodig gehad het. Loop afstand van winkels. Baie skoon, mense is baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Dirk B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Puik verby!

Baie mooi en skoon plek. Lekker weg van die pad af. Stil en mooi. Sal beslis weer daar gaan bly.

Flamboyant 7 se terugvoer

Baie dankie, Pieter, dit was n plesier om jul as gaste te ontvang. Bly julle het die kuiertjie geniet. Kom gerus weer kuier.

Flamboyant 7
Joey C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey C

Absoluut heerlik. Gemaklik, skoon en baie sentraal.

Die eenheid is netjies gemeubileerd. Goeie gehaltebed en ons was verbaas om te sien, ten spyte van die kragprobleem, dat St. Lucia gedurende ons verblyf 'n bystandliggie gehad het.

Deon S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Kry meer as wat verwag word.

Pragtig skoon en presies dit wat ons nodig gehad het. Dit was ons tweede keer! Ons kom ongetwyfeld weer terug. Dankie!

Flamboyant 7 se terugvoer

Dankie Deon dit was net n plesier om jul te akkommodeer.
Ons wag gretig vir jul volgende kuier.

Flamboyant 7
Petrus S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Baie lekker plek.

Baie goed geleë en by alles wat jy nodig. Lekker vakansie blyplek in dorp.

Melissa V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

We had a great stay, perfectly close to all the restaurants and shops. The kitchen was well equiped with everything we needed, great sleeping area and stunning bathroom. We already booked our next trip for December. Payment was also hassle free and lekkeslaao took care of the rest.

Fabulous place for a couple that needs to get away from reality! Close to all the shops and restaurants and very neat and tidy flat with swimming pool area. We already booked our next stay!

Hester B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Paar dae uitspan in St Lucia.

Ons het uitgesien na 'n paar dae in St Lucia, die natuur geniet en Strand.

Bennie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie K

Weereens soos al die vorige kere...fantasties

'N baie lekker plek vir verblyf,naby alles

Lisa B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Pleasant stay.

We had a pleasant stay at Flamboyant 7. Good value for money and the unit was well equipped.

Pieter S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Ondersteun hulle gerus.

Rustige omgewing, loopafstand van alles wat jy benodig.

Flamboyant 7 se terugvoer

Baie dankie, Pieter, dit was n plesier om jul as gaste te ontvang.
Kom gerus weer kuier.

Flamboyant 7
Lynette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Wonderlik en gasvry.

Baie dankie van bespreking tot aankom en vertrek het ons baie baie goeie diens gekry!

Flamboyant 7 se terugvoer

Lynette dit was so plesier om jul as gaste te ontvang.

Hoop o julle weer te akkommodeer

Flamboyant 7
Lizette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Baie netjies en sentraal geleë.

Baie aangename verblyf en sal beslis weer terug gaan.

Verona L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona L

Netjies en gerieflik.

Baie lekker plekkie! Sal vir seker weer gaan en dit ook aanbeveel vir ander! Baie dankie, Ria!.

Amanda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

'n Klein juweel van 'n plekkie. 'n Heerlike wegbreek wat smeek vir herhaling.

Wat 'n oulike klein plekkie, dit was perfek vir ons wegbreek, met alles wat ons moontlik nodig kon hê teen 'n baie billike prys. Ria is baie aangenaam en behulpsaam en ons sal beslis binnekort weer teruggaan. Ons kan dit met 'n geruste hart aanbeveel vir enigiemand. Baie dankie, ons sien julle weer en weer!

James L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Skoon en netjiese verblyf sentraal in die dorp. Toesluitmotorhuis 'n bonus. Goeie waarde vir geld. Sal weer daar bly.

Lienkie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie M

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie vriendelike diens en sal beslis weer gebruik. Goeie pryse.

Sean N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean N

Netjies en sentraal geleë.

Alles wat ons nodig gehad het om tuis te voel. Die eenheid is baie stylvol en naby alle restaurante en kuierplekke geleë.

Flamboyant 7 se terugvoer

Ons verwelkom jule enige tyd weer by ons. Aangenaam om te akkommodeer.

Flamboyant 7
Heine P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine P

Vriendelike diens en skoon.

Baie mooi en netjies. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Yolandi B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Asemrowend.

Dit was so rustig en ontspannend, naby geleë aan winkels, ons het dit geniet dankie.

Jay-deane B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-deane B

Great location, neat and clean!

Value for money. Ria was lovely!

David R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Value for money.

After a long drive from Nelspruit, all shopping centres and restaurants are close at hand. You can book and stay, it is worth it.

Carina L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Gemaklik en netjies.

Netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Dillon V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon V

Individual guest.

Well equipped unit that is great value for money without any hassles.The stay was greatly appreciated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Individuele gas.

Goed toegeruste eenheid wat great waarde vir geld sonder haakplekke is. Die verblyf word waardeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Flamboyant 7 se terugvoer

What a pleasure to host a guest such as Dillon. Will have you back any time. No complaints just enjoyed St Lucia.
Come and visit again.

Flamboyant 7
Chantell T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T

Dit was absoluut fantasties!

Dis 'n baie mooi en gerieflike plekkie,sal definitief weer teruggaan, diens fantasties!

Hanna G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna G

Excellent location, clean and private.

All amenities are within walking distance. A festive, hip vibe with good, cultural experiences.

Steve B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Sentraal en bekostigbaar. Netjiese eenheid.

Oornag op pad na Cape Vidal, vriendelike diens en aan te beveel. Baie sentraal.

Willie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Die rustigheid was uitstekend.

Ons verblyf was lekker afgesien dat die weer helfte van die tyd onplesierig was, was daar genoeg ander doen-dinge in die dorp en Cape Vidal so ons sal enige tyd terug wil gaan en dit weer doen.

Maryna G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G

Het heerlik gebly.

Netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Is goed geleë, weg van direkte gewoel maar tog naby alles. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Bennie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K

Fantastiese verblyf.

Weereens stel Flamboyant ons nie teleur nie. Sal weer en weer teruggaan soontoe. Naby alles, loopafstand van winkels en restaurant en lekker kuierplekke.

Christo V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Skoon, netjies, maklik.

Ek het my vrou St Lucia toe gevat vir ons 10de huweliksherdenking en dit was ongelooflik! Die verblyf was fantasties geleë, naby als. Die eenheid was skoon en die aircon het baie gehelp. Ek beplan al klaar my volgende besoeking hierdie keer saam ons kinders.

Flamboyant 7 se terugvoer

Ons is so bly jul het die tyd geniet. Dit was net 'n plesier om jul as gaste te hê en ek sien uit na die volgende kuier.

Flamboyant 7
Monique C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Baie nice.

Diens was goed en was lekker om daar te bly, sal aanbeveel vir mense.

Riaan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Dit het voldoen aan ons vereistes.

Die woonstel is sentraal geleë en maklik om te kry. Dit was skoon en netjies en kan ons dit aanbeveel.

Brenda B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Good price for a clean and neat stay.

It was a very nice and pleasant stay, flat was clean and neat, it had everything we needed. Definitely will recommend it to anyone and everyone.

Susan E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Eenheid netjies en skoon als wat 'n mens nodig het - het wel gesukkel met TV, maar spoedig uitgesorteer.

Eenheid 'n plesier om in te bly, sal definitief aanbeveel.

Flamboyant 7 se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.

Flamboyant 7
Petrus N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus N

'n Fantasties ondervinding.

Wonderlike bestemming om te besoek. Enigste terugslag was gewees dat daar met aankoms geen krag of enige vorm van netwerk-opvangs was in die hele dorp tot net na middernag nie. Dit het dinge baie moeilik gemaak in terme van kosmaak (geen gas beskikbaar) en ook in veiligheidsterme (kon geen familie by die huis laat weet dat ons veilig ons bestemming bereik het nie). Die kompleks was ook stikdonker. In ons huidige toestand is 'n kragopwekker om die basiese noodsaaklikhede darem in werkende toestand te kan hou belangrik, bv. yskas wat meer as 12 ure af was, dus was melk suur die volgende dag. Ons kon deur die nag ook nie enige vorm van kommunikasie kry in terme van 'n idee hoe laat die krag weer gaan aankom nie.

Mbali V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mbali V

Quite, romantic and preserved.

I enjoyed my stay, best time ever. Also loved the privacy.

Willie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Was rustig en ontspannend.

Het baie lekker gebly met alle doendinge loopafstand van die eenheid af. Die enigste negatief vir my was die bed wat ongemaklik geslaap het, maar alles verder was puik.

Debbie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie S

Dit was wonderlik gewees, als was sommer bymekaar en kon geloop het.

Beste verblyf nog gewees.

Cherisse H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherisse H

Dit was net wonderlik.

Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam, die verblyf is lekker sentraal, skoon, netjies met veilige parkering of motorhuis, swembad was mooi skoon, als wat jy nodig het met jou eie braai-area, was net wonderlik.

Monique P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P

Amazing.

Our stay at Falmboyant 7 Holiday Flats was wonderful and amazing! The flat was newly renovated and had everything we needed. Clean and neat and we had cleaning services everyday. I would recommend staying there when you in the location. I would definitely go back again.

Flamboyant 7 se terugvoer

It was such a pleasure to host you as our guests and we look forward to your next visit.

Flamboyant 7
Joan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S

Puik!

Regtig 'n uitstekende plekkie. Sal weer daar tuisgaan.

Flamboyant 7 se terugvoer

Ons sal jul enige tyd weer akkommodeer.
Dit was 'n plesier om jul as gaste te ontvang.

Flamboyant 7
John G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Gerieflik en rustig.

Ek het gegaan om te rus en Flamboyant was die regter keuse vir my. Ek het lekker gebly en my tyd geniet. Ek sal weer by Flamboyant bly.

Willem E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E

Goed geleë, stapafstand van alles af, rustige atmosfeer, daaglikse skoonmaakdiens, veilig, goeie bestuur. Alles was daar.

As jul twee mense is en wil gaan rus, is hierdie die plekkie vir julle.

Dewaal W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal W

Baie lekker skoon eenheid met 'n salige rustigheid.

Die eenheid is goed geleë en naby aan alles in die dorpie. Lekker privaat met sy eie braai-area en toesluitmotorhuis reg langsaan die eenheid. Dit is ruim genoeg vir 2 mense, maar het ook 'n slaapbank ekstra. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Deseré H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deseré H

Lekker en knus.

Ons het die huisie baie geniet. My dogtertjie wil sommer permanent daar gaan bly. Dit is baie skoon en netjies. Sal die verseker weer besoek.

Flamboyant 7 se terugvoer

Julle moet gerus weer gou kom kuier.
Die woonstel is so mooi op geknap, jy sal dit nou meer geniet.


Flamboyant 7
Venetia F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Awesome!

Verblyf was fantasties, net jammer die warm water is 'n bietjie aan die min kant.

Leonard M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly!

Mark H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Excellent value for your money.

We were pleasantly surprised at the cleanliness and neatness of the flat. Has everything that is required that made our stay comfortable and pleasant. The little finishing touches made us feel right at home. Definitely will be going back again.

Chantell T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T

Absoluut puik vir 2 volwassenes en 1 kind!

Kan nie wag om weer te gaan nie!

Amori B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amori B

Wens dit was myne!

Alles bogenoemde, skoon, netjies. Naby hoofstraat geleë, alles en meer wat ons verwag het! Sal definitief weer daar kom bly! En definitief waarde vir geld!

Rex G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rex G

Dit was ongelooflik lekker.

Ons het baie lekker gebly. Daar was 'n paar goedjies wat ons gepla het, maar was nie ernstig nie. Wil die eienaars komplimenteer vir die inhoud van die plekkie, dit was so lekker om daar in te stap en die mooi te sien, baie dankie, sal vir seker weer daar gaan bly.

Strydom D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Strydom D

Gerieflik en baie toeganklik, goeie waarde vir geld.

Baie goed geleë t.o.v. die dorp en ook die groter St. Lucia omgewing.

Josephine S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S

Beste waarde vir geld!

Dis die 2de keer wat ons daar bly en sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Fanie N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N

Great.

Everything was great from the moment I got there and till the the day I left.

Flamboyant 7 se terugvoer

Dit was so plesier om hulle as gaste te ontvang.
Hulle maak dit maklik selfs in n tyd van nood.
Kom kuier weer

Flamboyant 7
Henry G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G

Gerieflik.

Baie gerieflik. Moet net 'n paar klein goed opknap.

Annemarie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Baie lekker gebly.

Tannie by wie jy sleutel kry is nie baie vriendelik nie. Al wat kort in woonstel is 'n wasgoedmandjie.

Patricia B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia B

Baie mooi tuiste. Maar nie as jy wil inlê nie.

Baie dankie. Mooi plek. Alles is om jou.

Louis P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P

Baie lekker gewees.

Die ligging van die eenheid is perfek in die middel van die dorp. Jy kan na al die plekke toe loop.

Monica C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica C

Very expensive but old fashion.

Upgrade chalets and fix garage door that lock.

Wendy B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy B

Basic adequate.

Attractively decorated with full DStv. No towels. Close to shop and restaurants. No lock up parking area.

Steve V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Steve V

Swak instandhouding.

Swak instandhouding. Bv. Stortdeur hak vas, stort lig o/c, los plugs in mure. Word wakker geklop om skoon te maak. Geen buitelig agter. Verf dop op. Yskasdeur rek lek. Regtig tekort aan lewensmiddelle in kombuis. Nie eers broodplank nie. Mop en slopemmer word permanent in badkamer gelos. Badkamer deur geswel en maak nie toe nie. Kraan in badkamer, wasbak, lek water.

Andries L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Great plek.

Baie lekker.

Jacky S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S

Lekker gewees.

Dit was stil en rustig. Baie lekker.

Christa H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Wonderlik!

Wonderlike verblyf! Ideaal vir 'n enkelreisiger!

Vishay B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vishay B

Excellent venue.

Will definitely go back to flamboyant.

Karin O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Dit was vir ons uit die boonste rakke.

Ons sal graag weer in die toekoms daar wil tuisgaan.

Flamboyant 7 se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet.
Julle was aangenaam om te ontvang as gaste en dit is ons doel om ons gaste die beste te gee.
Ons sal julle altyd as gaste terug verwelkom.

Flamboyant 7
Michelle B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Ons tydjie by Flamboyant 7 terdeë geniet het.

Vriendelike ontvangs. Winkels en restaurante loopafstand wat verblyf gerieflik maak.

Josephine S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S

Ons het ongelooflik lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die een ding wat my gepla het is dat die swembadhek nie maklik ingehak het nie en dus het almal hom heeltyd oopgelos. Nie lekker met 'n 2 jaar oue kind nie.

Nariska S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nariska S

Skoon, netjies en 'n goed versorgde plek.

Dit was 'n baie lekker naweek gewees, die verblyf was top gewees vir my en dit is in die middel van die Hoofstraat so mens kan lekker rondstap in die dorp.

Elmarie O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O

Werklik waarde vir geld.

Ons is hartlik ontvang. Die woonstel is skoon en netjies, goed toegerus met alles vat nodig is. Dis in die hoofstraat geleë en naby al die restaurante ens. Die garage is te klein vir 'n groot voertuig en die hem wat heeldag oopstaan lei tot kommer. In geheel was ons kuiertjie daar baie lekker.

Andre V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Rustig.

Sentraal geleë met al die basiese benodighede.

Tanja B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanja B

Rustig

Flamboyant is 'n rustige vakansie woonstel. In die middle van die hoofstraat geleë en daarom meeste van die restaurante maklik bereikbaar.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elrika V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika V

Praktiese verblyf.

Verblyf is waarde vir geld, stort kort opknapping aangesien dit ongelooflik min water uitspuit, inboek personeel kan werk aan hulle gasvryheid aangesien hulle as ongeskik voorgekom het en garage is te klein dus pas 'n Hilux nie daarin en moes die voertuig buite gelaat word sonder enige vorm van veiligheid aangesien die hek permanent oopstaan.

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ab5a73222b398dd2b38784a2fadccc50c7fdb00ea689aadfef4d69341d892d68382db3b97f05a66a67e9099e70582fbce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 69 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.3741266 32.4122158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang