Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jasper E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Planning return visit. Stay at Flamboyant was well worth it. Planning return visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Thank you, Jasper! You are welcome anytime!

Esti V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Amazing! Sal enige iemand aanbeveel om by hulle oor te bly. Vriendelikste en flinkste diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Dankie Esti, ons waardeer!

Anna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pleasant will use accommodation again. Excellent service and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Thank you, Anna. You are welcome.

Serean P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Amazing, very friendly & clean. Owners & staff are amazing, very helpful, friendly and make you feel that you are family. Thank you so much for everything; it was amazing. Will definitely stay there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Thank you Serean, we are looking forward.

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Exciting and friendly. It was good, quiet as I wanted and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Thank you George!

Caitlin H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Place was clean and staff were friendly. Our stay was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Thank you Caitlin.

Ané S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Dit was goed. Plek is skoon en netjies en die diens was baie aangenaam. Die plek was kleiner as wat ek verwag het. Daar is nie luggate in die mure nie, so ons moes elke keer die waaier aansit as ons die toilet gebruik en al die vensters oopmaak. Ons eenheid het net 'n yskas ingehad en ek moes ekstra daarvoor betaal. Daar was geen skottelgoedwasgeriewe in die woonstel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Hello Ané, jammer om te hoor van julle ongerief, dis belangrik om descriptions van kamers en gastehuise te lees. Ek stel voor julle moes die self-catering unit geboek het en nie die budget kamer nie.

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Moenie in Flamboyant Guesthouse verblyf bespreek gedurende die somer nie. Flamboyant Guesthouse was 'n baie netjiese plek om te oornag. Een gaste kry gratis WiFi. Ongelukkig is dit basies die enigste positiewe punte wat ek kan deel, maar dit weeg nie op teen die negatiewe nie. Ja, daar is televisie, maar jy kan basies slegs SABC-kanale kyk. Geleë in Warmbad beteken dat die somertemperature bedags hoër as 30 grade Celsius word. Pleks dat daar lugversorging is, was daar slegs 'n waaier in die kamer waarin ons tuisgegaan het. Wat dit nog erger maak, is die feit dat daar geen elektriese bystand is wanneer daar beurtkrag is nie. Dus bly die temperatuur in die kamer hoog, selfs in die nag, wat beteken dat ons nie veel slaap ingekry het weens die hitte nie. Ek het ook 'n persoonlike rede wat ek nie bereid is om te deel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Dear Dirk, it is important to read the description of what each room or guesthouse offers before bookings are made. We apologise for the inconvenience you experienced.

Henriette J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Gerieflik. Bed is gerieflik en slaap heerlik. Die gastehuis is skoon en netjies met alles wat jy nodig het om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Dankie Henriette, jy is welkom.

Anita M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lieflik. Gerieflik. Skoon. Netjies. Lieflike verblyf sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Flamboyant Guesthouse
Dankie Anita!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974090bb3021f62cb795b75c9c8885b36f70e045e6f2d5777a84bde587952695dae9be2fb31859a51acfcc3cc7dcd28c4f8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 5 Flamboyant Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.874770042326 28.29034991475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang