Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Flamboyant Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jasper E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper E

Planning return visit.

Stay at Flamboyant was well worth it. Planning return visit!

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you, Jasper! You are welcome anytime!

Flamboyant Guesthouse
Esti V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti V

Amazing!

Sal enige iemand aanbeveel om by hulle oor te bly. Vriendelikste en flinkste diens!

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Dankie Esti, ons waardeer!

Flamboyant Guesthouse
Anna T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna T

Pleasant will use accommodation again.

Excellent service and friendly staff.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you, Anna. You are welcome.

Flamboyant Guesthouse
Serean P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serean P

Amazing, very friendly & clean.

Owners & staff are amazing, very helpful, friendly and make you feel that you are family. Thank you so much for everything; it was amazing. Will definitely stay there again soon.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you Serean, we are looking forward.

Flamboyant Guesthouse
George S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Exciting and friendly.

It was good, quiet as I wanted and safe.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you George!

Flamboyant Guesthouse
Caitlin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin H

Place was clean and staff were friendly.

Our stay was lovely.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you Caitlin.

Flamboyant Guesthouse
Ané S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ané S

Dit was goed. Plek is skoon en netjies en die diens was baie aangenaam.

Die plek was kleiner as wat ek verwag het. Daar is nie luggate in die mure nie, so ons moes elke keer die waaier aansit as ons die toilet gebruik en al die vensters oopmaak. Ons eenheid het net 'n yskas ingehad en ek moes ekstra daarvoor betaal. Daar was geen skottelgoedwasgeriewe in die woonstel nie.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Hello Ané, jammer om te hoor van julle ongerief, dis belangrik om descriptions van kamers en gastehuise te lees. Ek stel voor julle moes die self-catering unit geboek het en nie die budget kamer nie.

Flamboyant Guesthouse
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk V

Moenie in Flamboyant Guesthouse verblyf bespreek gedurende die somer nie.

Flamboyant Guesthouse was 'n baie netjiese plek om te oornag. Een gaste kry gratis WiFi. Ongelukkig is dit basies die enigste positiewe punte wat ek kan deel, maar dit weeg nie op teen die negatiewe nie. Ja, daar is televisie, maar jy kan basies slegs SABC-kanale kyk. Geleë in Warmbad beteken dat die somertemperature bedags hoër as 30 grade Celsius word. Pleks dat daar lugversorging is, was daar slegs 'n waaier in die kamer waarin ons tuisgegaan het. Wat dit nog erger maak, is die feit dat daar geen elektriese bystand is wanneer daar beurtkrag is nie. Dus bly die temperatuur in die kamer hoog, selfs in die nag, wat beteken dat ons nie veel slaap ingekry het weens die hitte nie. Ek het ook 'n persoonlike rede wat ek nie bereid is om te deel nie.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Dear Dirk, it is important to read the description of what each room or guesthouse offers before bookings are made. We apologise for the inconvenience you experienced.

Flamboyant Guesthouse
Henriette J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette J

Gerieflik.

Bed is gerieflik en slaap heerlik. Die gastehuis is skoon en netjies met alles wat jy nodig het om te oornag.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Dankie Henriette, jy is welkom.

Flamboyant Guesthouse
Anita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Lieflik. Gerieflik. Skoon. Netjies.

Lieflike verblyf sal weer kom.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Dankie Anita!

Flamboyant Guesthouse
Felicity V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity V

Very comfortable.

Very comfortable, clean.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you Felicity

Flamboyant Guesthouse
Jessica R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R

Amazing, met all my needs.

Perfect location, neat, and very well maintained.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you Jessica!

Flamboyant Guesthouse
Monique H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Dit was stil en skoon...

Behalwe vir 'n paar kriewelende goggas in die ketel en die stort water wat opgestoot het. Parkering is 'n probleem as die gastehuis vol is.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Ons vra om verskoning vir die ongerief, kamers is fumigated, dreine plunged en met groot opgewondenheid kan ons noem dat ons binne die volgende 2 weke ons parkering vergroot sal he. Dis belangrik om enige ongerief onder die aandag van manager aan diens, te bring sodat onmiddellik opgetree kan word.

Flamboyant Guesthouse
Marelise V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marelise V

Gerieflike, netjiese kamer. Vriendelike ontvangs.

Dit mag wys wees om voor donker te arriveer as dit moontlik is, aangesien daar nie straatligte in die dorp is nie.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Gelukkig het ons solar beligting by die gastehuis.

Flamboyant Guesthouse
Cynthia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia M

Wonderful stay warm welcoming from the owner.

Good facilities. Friendly on the manager's side. Cleanliness. Affordable price. Peaceful place.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you Cynthia. Blessings.

Flamboyant Guesthouse
Nomusa T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa T

The place was cool, nice, and so beautiful.

We enjoyed staying at the self-catering annex the most. Because I was sleeping there, we liked it, and the guesthouse itself was so nice and beautiful, we enjoyed staying there.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you Grace! It was a pleasure accommodating you, glad you enjoyed it

Flamboyant Guesthouse
Rowena S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena S

Amazing!

Friendly and personal service, the hostess Joan made me feel like I was at home, will definitely come back again!

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Thank you Rowena
You are welcome!

Flamboyant Guesthouse
Andre L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L

Die kamer bied nie privaatheid nie.

Die kamer se deur wys reg op die ander kamers uit en die venster wys reg op die parkeer ruimtes uit wat dus geen privaatheid bied nie. Die muurprop vir ketel werk nie en die stort se uitlaat is verstop.

Mientjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mientjie B

Gerieflik.

Skoon en netjies.

Celeste S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S

Very pleasant stay, would love to return.

Very good experience regarding the booking-in and customer service was very good and friendly. The room can do with an emergency light. Lovely guest house.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

We have upgraded all our rooms with emergency lights recently.

Flamboyant Guesthouse
Samantha S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S

Not good.

Whilst the unit was clean, the room did not meet the expectation created by the advertised photos- it was tucked away in a corner and very dark. The units are all closely spaced with communal social areas right outside your room door. These areas are available to all guests to use so you have very little privacy and it is also very noisy. On the night I spent at Flamboyant, other patrons of the guesthouse utilised the available communal benches and sat out drinking till well past midnight. While they were not excessively noisy, it is literally a meter outside the room door so one could hear every sound made.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Dear Samantha,
Sorry to hear about your disappointment.
All the dark areas at our guesthouse have sensor lights. You were informed by my manager that should there be anything, to bring it to her attention.
Yes, we have some communal areas, but none are a meter from the rooms.

Flamboyant Guesthouse
Zodwa N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zodwa N

Was a disaster. Poor service it's like we were in prison.

It wasn't worth it to be there.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Dear Zodwa, it is very important to read the descriptions of what guesthouses offer. Arriving without transport and expecting the manager to drive the 15 of you around, is not fair.

Flamboyant Guesthouse
Karin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Die self-catering eenheid was baie netjies en groot en lekker.

Die stortkop in die hoofslaapkamer moet vervang word asb. Hy werk omtrent glad nie.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Indien enige iets in kamers moeilikheid gee, is dit belangrik om dit onmiddellik aan bestuurder/eienaar te rapporteer om ongerief uit te skakel.

Flamboyant Guesthouse
Christo V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo V

Lekker gerus

Kort lugversorging en ’n yskas.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

Goedkoopste kamers het net die nodigste. Ekstras in ander kamers het verhoogde pryse. Belangrik om beskrywings te lees van wat blyplekke bied.

Flamboyant Guesthouse
Fanie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie D

Glad nie beïndruk, ander plekke waar ons oornag het was baie beter waarde vir geld.

Nie beïndruk met badkamer en stort privaatheid nie.

Susan L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Rustig, lekker privaat en welkom gevoel.

Ons is baie vriendelik ontvang, en sonder enige ekstra kostes na 'n duurder kamer opgegradeer. Ons verblyf was baie gerieflik en ons kamer lekker privaat van ander gaste. Sal definitief hul weer besoek.

Floris M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris M

Skoon, stil, vriendelik.

Lekker geslaap. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Simone B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Heerlik gebly! Baie dankie.

Baie dankie! Sal beslis weer hier tuisgaan.

René F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René F

Netjies, skoon, gerieflik en maklik om te kry in Warmbad.

Flamboyant gastehuis is gerieflik geleë. Skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Joan is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer kom draai indien ons weer in die area moet oornag.

Dirk V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Was baie vriendelik ontvang, diens is goed. Die wegneemontbyt was eerste klas.

Was 'n bietjie teleurgesteld in die kamer, van die kragpunte het nie gewerk nie. Daar was ook nie suiker by die koffie en tee nie.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fiona Mercia W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fiona Mercia W

Baie ongemaklike situasie met al die geraas van ander en vuil gesamentlike kombuis.

Regtig nie plek om rustigheid te kry, baie snaaks ook dat R30 moet betaal word om gas te gebruik vir braai? Die liggie bokant bed se skakelaar is te hoog, en ook die muurprop langs die bed skakelaar, nie naby spieël of kassie, gewoonlik is drade baie kort.

Flamboyant Guesthouse se terugvoer

'n voorstel was gemaak om u oor te skuif na oorkant gedeelte van Gastehuis en dit was van die hand gewys. Daar is geen kombuis nie maar wel 'n ontspannings vertrek.
Soos die kennisgewingsbordjie aandui, is die R 30.00 vir die gebruik van die baie gerieflike gasbraai fasiliteit en die gaskostes.

In die inligtingsbrosjure word verduidelik dat die gastehuis oorspronklik gebou was as 'n hospice en die eienskappe van die hospice is bewaar om die karakter te behou.
Jammer dat u dit ongerieflik gevind het.

Flamboyant Guesthouse
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974090bb3021f62cb795b75c9c8885b36f70e045e6f2d5777a84bde587952695dae9be2fb31859a51acfcc3cc7dcd28c4f8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 5 Flamboyant Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.874770042326 28.29034991475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang