Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant Holiday Flats

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melleney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Flamboyant Holiday Flats
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rodney L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney L

Goed.

Goed, skoon en baie mooi.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het jul tyd by ons geniet.

Flamboyant Holiday Flats
Beverley V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley V

Peaceful.

Everything you need for accommodation.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Thank you for the feedback, much appreciated. Hopefully, we will get to see you in the near future again. Please take care and stay safe. Regards, Melleney

Flamboyant Holiday Flats
Erik B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik B

Uitstekende diens ontvang van Sandra, plek baie netjies en skoon en beskik oor al die geriewe wat nodig is.

Sal beslis weer in #15 wil oorbly, maklik bereikbaar met motorhuis wat aangrensend die wooneenheid is. Voldoende koelmaak- en kookgeriewe. Uitstekende waarde vir geld.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, waardeer baie. Bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons julle weer in die naby toekoms.

Groete,

Sandra

Flamboyant Holiday Flats
Mike W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Great view for money.

Centrally located right off main street. Older decor but very clean and serviced regularly. Great value for money.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Thank you for your feedback, much appreciated!

Flamboyant Holiday Flats
Jo-anne W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne W

Naby aan alles. Lewendig, netjies, vriendelik, skoon.

Was meer as wat ons verwag het.

Marinda J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Netjiese gerieflike verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Regtig waarde vir geld, gerieflik netjiese verblyf het al klaar aanbeveel by famielie en vriende, sal ook weer daar gaan bly. Loopafstand van Spar en baie restuarante en Liquor City. Wil ook net dankie sê dat hul ons kon akkommodeer deur 2 keer van datum te verander, vriendelike admin en werkers.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Good day Marinda,

The staff and I are glad that you enjoyed your stay with us. Thank you for your positive feedback, much appreciated.

We look forward to seeing you again in the near future.

Take care and stay safe.

Regards,

Sandra

Flamboyant Holiday Flats
Amandré K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amandré K

Baie tevrede met diens en ons tyd by Flamboyant.

Vinnige vriendelike diens van die opsigter ontvang.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Good day Amanda,
Thank you for your review, it is much appreciated.
The staff and I are glad to hear that you enjoyed your stay with us. Hopefully we will get to see you in the near future again.
Please take care and stay safe.
Regards,
Sandra

Flamboyant Holiday Flats
Phelan R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phelan R

Excellent experience.

The place is smart and extremely clean. The bed is comfortable. The manager of the place kept calling and popping by to a sure everything was OK. This was honestly the best service I ever received. Definitely will go back.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Good day Phelan,

Thank you so much for your good review, Look forward to seeing you in the near future.

Regards,
Sandra

Flamboyant Holiday Flats
Ed V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ed V

Vriendelijke ontvangst. Ruim verblijf. Goede braai.

Toen we de dag van vertrek wat vertraging hadden was dit geen probleem.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Thank you for your review. Hope we getvto see you in the near future again.

Kind regards,

Sandra

Flamboyant Holiday Flats
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Willem V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Hierdie is vir seker die beste plek waar ons nog gebly het.

Flamboyant was netjies skoon en baie vriendelik en hulpvaardig Sal dit met graagte kan aanbeveel.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Flamboyant Holiday Flats
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lilo J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilo J

Baie gerieflik.

Gerieflike verblyf binne loopafstand van alles.

Andre R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Netjies en skoon.

Ons was aangenaam verras met hoe netjies en skoon die woonstel was. Alle geriewe vir selfsorg was daar en het gewerk. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Thank you very much for your lovely review.

Regards
Marianne

Flamboyant Holiday Flats
Frans N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans N

Stil en rustig soos ons daarvan hou.

Daar was aanvanklik 'n probleem met die yskas en vrieskas, maar is gou reggestel deur die bestuur. Ons het lekker daar gebly en sal weer daar gaan bly.

Chantel P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Waarde vir geld!

Die woonstel is ten volle toegerus. Baie gerieflik en baie netjies.

Annetjie V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V

Weereens dit baie geniet.

Dit was ons tweede keer by Flamboyant en sal beslis weer daar gaan bly. Baie rustige atmosfeer en binne loopafstand van al die restaurante, winkels ens. af.

Fritz V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V

Dit was awesome, baie stil en netjiese verblyf. Sal dit aanbeveel by enige iemand.

Gaan besoek dié plekkie, jy sal nie spyt wees nie!

Ronel D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Ek het dit terdeë geniet.

Mariaan-hulle was baie vriendelik en baie behulpsaam. Hulle het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis weer daar gaan bly as ons weer St. Lucia besoek. Die wooneenheid was bitter netjies en skoon gewees. Die kinders het die swembad vreeslik geniet. Baie dankie julle vir 'n lekker verblyf.

Neil D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Kort wegbreek!

Baie netjies, baie goed geleë en vriendelike diens. Definitief waarde vir geld! Baie dankie!

Junine P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Junine P

Excellent stay at Flamboyant.

Flamboyant is one of the best places to stay if you want value for money. It is within walking distance of all your shops and eating places. Will recommend it to all my friends and family.

Flamboyant Holiday Flats se terugvoer

Hello Junine, thank you very much for your review.
Regards Marianne

Flamboyant Holiday Flats
Cornelia B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia B

Baie lekker!

Dit was 'n baie lekker week. Rusitg en stil.

Dries D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Flamboyant was alles wat ons verwag het en nog meer

Flamboyant was heeltemal als wat ons verwag het en meer. Sentraal geleë naby al die dorp se geriewe, lekker veilig (ons was baie beïndruk met die dat elke eenheid n toesluit garage het!). Ons kon ongelukkig nie die personeel ontmoet nie, laataand aangekom en weer dou voor dag vertrek, maar dis duidelik dat hulle mooi agter die oord en akkommodasie kyk. Sal beslis Flamboyant eerste kontak as ons weer blyplek soek in St. Lucia dorp.

Viljoen M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen M

Baie skoon, netjies en gerieflik... 'n Definitiewe wenner!

Dit is die perfekte plek vir 'n besigheidsreis of 'n week saam met die familie. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Puik, puik, puik!

Patrick C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C

Fantasties!

Dit was voortreflik en uit die boeke.

Tiaan S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Netjiese verblyf, binne loopafstand van winkels en restaurante.

Het 'n baie genotvolle week deurgebring by Flamboyant. Daar was alles wat nodig was met veilige parkering. Sal graag weer gaan!

Jurie W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie W

Rustig en gerieflik!

Ek sou net in Nr. 16 'n gemakliker bank wou gehad het om voor die TV te sit.

Pierre C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Waarde vir geld!

Definitief 'n MOET. Baie waarde vir geld met vol toegeruste kombuis met lugversorging.

Preetam R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Preetam R

Value for money

Excellent location and safety - value for money !

Jaco P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Die blyplek is basies, maar baie netjies, skoon en gerieflik.

Die swembad is 'n wenner!

Daniela S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniela S

Gemiddeld.

Skoon, netjies, net nie toegerus vir ses mense nie.

Johan V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Die verblyf was baie aangenaam.

Die Flamboyant Holiday Flats is 'n baie aangename plek om vir 'n paar dae weg te breek see toe. Ons het net met baie groot teleurstelling gehoor by aankoms dat die hele St Lucia al dae lank sonder water sit. As dit vooraf aan ons genoem was, sou ons beslis die bespreking verskuif het. En die elektrisiteit van die dorp was ook 'n probleem ...

Stuart G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart G

Memorable

A good, clean and very convenient location.

Nicolette S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Dankie, dit was baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Magdaleen G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen G

Dit was baie aangenaam en ons sal weer kom!

Vriendelike ontvangs en heerlike ruim blyplek. Dit was lekker om te kon stap na restaurante.

Robin C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin C

Enjoyed our stay

We only stayed overnight here, but our stay was good and accommodation was adequate.

Ria L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L

Baie lekker gerus en vriendelike diens!

Alles was TOPS!

Kevin B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B

A very pleasant and relaxing stay

A pleasant stay well serviced accommodation and close to all shops/restaurants.

Hendrik S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S

Als was net reg daar!!1

Dit was net ek en my meisie. Dankie!!!

Hendrik J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J

Dit was baie lekker om by Flamboyant Holiday Flats te bly!

Ek sal enige tyd weer daar gaan!

Tomas F - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tomas F

Flat spacious and comfortable, location good, nice to have a garage as it adds to safety

Good value for money, friendly atmosphere. Reception very good, helpful, warm and friendly. nThe bed linen could be better as it was clean but worn.

Astrid M - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid M

Very central in St. Lucia,

A lovely stop-off for a night or 2, close to supermarket.

Vanaf
Vanaf R833
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R833
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 McKenzie Straat, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd2684add7a7bd0d0f5f05cbb4d90f6ed515be8ea3f0b917631989486aa8c3fa7f06a56079cb70d0658b74320bb50abe178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R833 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 69 McKenzie Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.376307346184 32.411910295486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang