Flamingo 609
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 127R845 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Flamingo 609 is 'n goed ingerigte woonstel in Seepunt. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook oorgenoeg ingeboude kaste vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, ketel en yskassie toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike banke voor 'n platskerm-TV. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n berguitsig en gedeeltelike see-uitsig.
Gratis WiFi en parkeerplek in die straat is beskikbaar. Die eenheid is naby die strand, restaurante, kafees, gimnasiums en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 209
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Regent-weg 6, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamingo 609 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 8005, Wes-Kaap