Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Park

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zodwa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beautiful environment, nice and quiet, most I love about it. Wonderful, quiet place and safe for the children. Walking distance to Sunny Park, shops and the beach, wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caryn
Flamingo Park
Thank you, Zodwa!

Hannalene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik rustig. Baie lekker gekuier. Die woonstel is sentraal geleë en ons kon stap na al die plekke waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caryn
Flamingo Park
Thank you Hannalene

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekker sentraal geleë plekkie in Langebaan, stap afstand van die strand! Die woonstel is sentraal geleë, stap afstand van die strand, restaurante en die winkels. Dit was skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caryn
Flamingo Park
Thank you Ronel

Shereen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

"Home away from home". Ons het baie lekker by Flamingo Park gebly. Dit is rustig, netjies en skoon binne die woonstel en die buite area. Die kombuis het alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caryn
Flamingo Park
Thank you Shereen.

Cindy- J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons het verskriklik lekker gekuier. Die kinders het hul gate uit geniet by die swembad. Die eienaar was so vriendelik. Wat ook al ons nodig gehad het, kon ons net op haar knoppie druk. Die woonstel is netjies, skoon en baie gerieflik. Jy is loopafstand van alles: strand, winkels, restaurante, alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keenan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

I can't fault anything, great location. The host was very friendly and welcoming. The place is centrally located with the beach, shops and restaurants within walking distance. The place is very clean with everything you need and comfy beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felecia Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Awesome views, friendly people. It was really awesome. The flat was impeccable and we had an amazing host. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Caryn
Flamingo Park
Thank you, Felecia!

Ciska F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Home away from home. Die plek was net wat ons nodig gehad het. Home away from. Naby alles: strand, winkels, restaurante. Swimming pool. Alles binne jou bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

The apartment has everything you need for a weekend or longer stay. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caryn
Flamingo Park
Thank you Ashley.

Shahieda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Unforgettable weekend with family. Awesome. Will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a21938da793ee7c6368fcb5e10e053b04efc2fad9be56e7e83baefc35f93dccb68b8fbc85c24b81b3563c2ad4ab06706ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 38 Main Street Langebaan 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.092056288499 18.032624721565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang