Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Park B1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamingo Park B1 is in 'n veilige kompleks in die middedorp van Langebaan, bekend as Flamingo Park, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is smaakvol gemeubileer en gerieflik geleë op die grondvloer van die kompleks.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n instapstort, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, saam met 'n patio. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Gaste sal oorgenoeg kasspasie vind, en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met eetgerei, glasware, potte, panne, breekware, 'n elektriese oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Dit sluit ook 'n ontbyttoonbank in en lei na die sitkamer, wat gemeubileer is met 'n slim platskerm-TV wat Netflix en onbeperkte hoëspoed-Wi-Fi bied.

Vanuit die sitkamer het gaste toegang tot die patio waar gaste in die buitesitarea kan ontspan, die braaigeriewe kan gebruik en die gemeenskaplike swembad kan geniet. Daar is 2 aangewese parkeerplekke beskikbaar. Flamingo Park B1 is gerieflik geleë naby restaurante, winkels en die hoofstrand, waar gaste die strandmeer, ononderbroke see-uitsigte en pragtige sonsondergange kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Flamingo Park B1
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tino-vito Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo Park B1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49b6d54a134886ca1b5c9726dca48f7ea29c32856cafc0f297a147215464a735cc640bb57b44be3eda0cdb90410ac2f93771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Main Street Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.092662948415 18.032630069975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang