Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Park A2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 63 resensies vir Flamingo Park A2
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Felix N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix N

Was excellent.

It was a great stay with welcoming people. The place was clean, good WiFi and peaceful sleep.

Diego N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diego N

Awesome!

We enjoyed every single moment of our stay. It's in close proximity to shops and the beach is right around the corner. Real value for money.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Thank you for the good review. You are welcome to visit again.

Flamingo Park A2
Riette C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C

Baie lekker naweek gehad.

Netjies en naby alle geriewe.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enigetyd weer welkom.

Flamingo Park A2
Arlene K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arlene K

Nice, clean and safe.

The apartment is situated within walking distance of the lagoon and Spar. Despite the flat being quite compact it served our purpose of relaxation. Had issues with the WiFi that was advertised but did not work. All in all, we had a fabulous weekend away thanks to the owner and Hugo.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Arlene, thanks for the review. Please look at your booking document. When you booked, it was made without Wi-Fi. We are still struggling with the Mweb Wi-Fi. You also don't mention anything about the extra night's sleep at no extra cost

Flamingo Park A2
Henda M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda M

Rustige naweek met gesin.

Vinnige wegbreeknaweek saam met my man en dogtertjie.

Riana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Netjies en het alles in wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gekuier en sal dit enige tyd weer huur.

Trevor A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor A

Heerlik en lekker privaat.

Alles wat gesê was was daar en op hulle plek. Sal enige tyd weer daar wil bly en sal al my vriende aanbeveel om daar in te boek.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie
Julle is meer as welkom

Flamingo Park A2
Randall M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Randall M

It was OK, just that there is a noise from the neighbors at night or day.

Walls are so thin that you can here what the neighbor next door is doing.

Monique M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Awesome.

The place is amazing, would go again.

Marinell A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinell A

Baie lekker plek om te bly.

Woonstel baie netjies en goed toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Anchen D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anchen D

Baie onspannend. Ligging is great.

Perfek as jy net bietjie rustigheid soek. Nie geskik vir groep jongmense wat gesellig wil wees nie.

Michelle L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Goeie ligging.

Baie goeie ligging en goed ingerig. Veilig. Hoofslaapkamer so bietjie klein maar verder is beddens absoluut baie gerieflik. Tupperware kort 'n bietjie aandag, dit is al baie oud en verniel.

Rina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Heerlik gekuier in die skoon en netjiese plekkie.

Positief: Groot wasmasjien, huis baie goed toegerus en skoon. Hulle doen moeite om die plekkie 'n plesier te maak om in te bly, met skoonmaakmiddels, seep/sjampoe, sanitiser ens. Daar is selfs 2 strandstoele. Negatief: Hoewel dit ons nie gepla het nie, is die kamers nogal klein. Hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste, maar tweede slaapkamer geen.

Helena F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F

Oulike plekkie en lekker sentraal.

Dit was lekker sentraal en ons kon lekker lagoon toe stap. Ons het heerlik gebly.

Christo G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Baie lekker.

Naby aan die dorp en hoofstraat.

Henda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henda M

Rustige naweek saam met my man en dogtertjie

Goeie ligging naby winkels en restaurante asook stapafstand van die strand af.

Elbé J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elbé J

Lekker.

Kombuis goed toegerus. Hoekom moet gaste braai-area skoonmaak?

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Elbe, dit is die kompleks se reels. Ons nuwe skoonmaak span maak nou egter ook die braai plek skoon om gereed te wees vir die volgende gaste.
Mooi bly, Donnie.

Flamingo Park A2
Louis J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis J

Nie baie lekker nie.

Die plek was nie wat op die webtuiste gesê is nie. Moes 2 ure wag vir warm water. Het gesoek vir 'n bad nadat ek van die rotse geval en my been seergemaak het en dit het gesê volledige badkamer maar was net n stort. Kamer so klein en daar was baie geraas van bure.

Amelia H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Baie lekker.

Naby restaurante en winkels.

Rachel V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Rustig.

Rustige, stil en veilige kompleks.

Carl V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Enjoyed the clean and quiet atmosphere.

Close to the beach and shops, very nice weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die skoon en stil atmosfeer geniet.

Naby die strand en winkels, baie lekker naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Shane S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane S

It was perfect.

The getaway was for family bonding and it was just the right location and set up.

Naydene G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naydene G

Baie lekker en rustig, geen geraas.

Baie lekker netjiese plek, goed toergerus.

Anne-marie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie D

Rustig, skoon, netjies.

Ons kuier baie lekker daar elke keer. Dis stapafstand van gewilde restaurante en winkeltjies.

Nola R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nola R

Disappointed as cupboards were chained and had padlocks on and the only available cupboards were dirty and smelly as it contained cleaning material, damp and dirty mop. In fact, it looked like a very untidy storage facility.

Bed was clean and comfortable and shower was strong and hot. Secure and safe parking. These are the only three 'pros'. The other apartment had (sounded like) male occupants and they tossed empty bottles loudly into bin until very late without concern for other guests trying to sleep.

Mogamat A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat A

Onvergeetlik sal ek sê en die rus het my goed gedoen.

Die tydjie hier was regtig asemrowend. Die rustigheid was 'n bonus en die kompleks so netjies en skoon, was waardeer. Die vriendelike ontvangs het my in my noppies gemaak.

Moira E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira E

Die beste wegbreeknaweek ooit.

Lekker loopafstand see toe. Skoon en netjies, lekker om in te bly. Alles is gerieflik in woning.

Deon C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Lekker gebly.

Lekker ligging. Naby strand.

Jakolien C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakolien C

Baie rusige atmosfeer, moeite werd.

Alles was baie gerieflik en lekker rustig. Alles was netjies en alles wat jy benodig is daar. Net 'n jammerte dat die DStv so vroeg afgeskakel word die oggend van vertrek.

Stephen C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Great location. Flat was sufficient for a family of four. I will most certainly make use of the facility again.

Flat was neat and I will most certainly recommend Flamingo Park to any person looking for a relaxing getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker bestemming. Die woonstel was voldoende vir 'n gesin van vier. Ek sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak.

Die woonstel was netjies en ek sal Flamingo Park sekerlik aanbeveel aan enige persoon wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jillian J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian J

Neat, secure, great facilities in the complex. Close to all amenities.

Flat is neat and bedding clean, extra bedding was great. Due to the flat not been used everyday, a deep clean would be best. Facilities in complex great, secure to allow the children to access the pool on their own. Close to all amenities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, veilige, wonderlike geriewe in die kompleks. Naby alle geriewe.

Die woonstel is netjies en die beddegoed skoon, die ekstra beddegoed was wonderlik. Aangesien die woonstel nie elke dag gebruik word nie, sal die skoonmaak die beste wees. Geriewe in die kompleks is great, veilig genoeg om kinders op hul eie toegang tot die swembad te gee. Naby alle geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petrus S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Dit was perfek.

Sal graag weer hier wil vakansie hou. Stapafstand vanaf see. Perfekte weer. Veilige dorpie. Gasvryheid. Nodige inkopiesentrums. Rustigheid van dorpie.

Erika V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Ons is 'n gesin van 4 met 2 volwasse seuns. Die ligging is ideaal om orals te loop. Netjiese plek met als wat nodig is.

Netjies met als wat nodig is. Loopafstand van lagoon en restaurante.

Ester V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Rustig en veilig.

Die woonstel is netjies en prakties. Ligging puik en naby alles. Diens van Cora 100%.

Adele L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Ons gesin het die tyd terdeë geniet. Naby alles en die weer het saamgespeel.

Woonstel was netjies en skoon. Woonstel is baie sentraal geleë en naby die see/lagoon, eetplekke, speelpark en winkels.

Liezl J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl J

Baie lekker ligging naby die see en al die eetplekkies.

Verblyf lekker loopafstand vanaf die see. Eetplekkies is ook naby genoeg om te loop. Verblyf was mooi skoon en netjies. Bietjie raserig met die verskillende mense wat ook in die woonstelblok bly.

Linza B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linza B

Heerlik en sentraal.

Lekker gekuier en beveel vir almal.

Egbert B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert B

Ons het baie lekker gebly in A2.

Ons het baie lekker in A2, die eenheid met 2 slaapkamers gebly. Dit is baie na aan die strand en eetplekke. Eenhede nader aan die ingangshek mag dalk bietjie geraas van die straat kry, maar nie die eenheid waar ons gewoon het nie.

James B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Baie lekker en gemaklik.

Mooi en netjiese verblyf en naby geleë aan restaurante en winkels.

Hugo P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo P

Lekker. Gemaklik.

Lekker gewees. Net een aand gebly. Bestuur was behulpsaam. Sal weer daar bly.

Helen J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen J

Was lekker rustig, en ek en my familie het dit baie geniet. Sal graag weer met my familie 'n vakansie wil deurbring in Langebaan. Beveel Langebaan as 'n vakansie-bestemming aan.

Sien sterre.

Anne-marie D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie D

Gerieflik, skoon, naby winkels - uitstekend.

Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Waarde vir geld, veilig en die mense is wonderlik. Baie dankie.

Jandre J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre J

Woonstel was skoon en netjies.

Die woonstel was baie skoon en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel. Lekker naby aan winkels.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonjab R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sonjab R

Nagmerrie-ondervinding en sal nooit weer daar bly nie.

Baie slegte ondervinding. Nooit weer in die plekkie nie!

Flamingo Park A2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Indien ek kan kommentaar lewer oor die gradering wat u toegeken het. Ons is tans een van die goedkoopste selfsorg eenhede binne Langebaan en ons kan nie regtig hierop verbeter nie. Ons verkies dat enige klagtes oor diens of enige tekortkominge onmiddelik aan die persoon wat die sleutel hou, gekommunikeer word. Ons leer ook maar deur ons foute en sal altyd ons kliënte eerste stel en tevrede probeer stel. Ons kompleks lê in een van die beste areas binne Langebaan. Ons kompleks is redelik veilig, agter hoë mure met elektroniese hekke. Ons het geen insidente die afgelope paar jaar gehad nie. Ons is baie jammer oor u ondervinding en sou baie graag daarop wou verbeter. Ons is almal mense en gelukkig verskil ons van mekaar.

Flamingo Park A2
Hester N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Baie lekker gekuier.

Dit was so lekker. Ons het dit baie geniet.

Anthea K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea K

Very safe and nice flat to stay.

Was a very pleasant stay. It was situated centrally and was feeling very safe.

Hester N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Baie rustig en veilig.

Dit is nou die tweede keer wat ons daar kuier. Heerlik. My seun en sy vrou gaan ook nou daar kuier. Baie stil skoon en net baie lekker plek. Dankie!

Sandra L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Rustig

Behalwe dat ons vir sleutels moes wag by aankoms, was dit beslis die moeite werd. Sal dit beslis aanbeveel. Veilige en rustige area.

Lourette L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette L

Dis die plek om lekker te ontspan!

Alles was goed beplan en in plek danksy LekkeSlaap. Hou van die opvolg 'n dag voor vertrek om alle besonderhede te bevestig. Dit maak die geleentheid net meer aangenaam om te weet alles is reg.

Petro L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Verblyf was baie gerieflik geleë.

Eenheid het oor alles beskik wat ons nodig gehad het.

James B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James B

Vreeslik lekker

Baie lekker verblyf, goed toe gerus. Jy kort letterlik net jou kos en drinkgoed. Onthou net ook om hout en blits saam te vat! Lekker groot braais.

Ilse V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Gemaklik en baie, baie aangenaam

Donnie van Lekkeslaap was wonderlik! Giselle wat die woonstel kom oopsluit het, het ek Vrydagmiddag geskakel om haar in te lig daar was geen water nie. Haar antwoord: "Problem met water in Langebaan, JY kan maar die bure vra." Ek het haar gebel om te vra waaroor dit gaan en wanneer ons water kan verwag. Haar antwoord: "Wat moet ek nou daaraan doen?" en toe die foon in my oor neergegooi. Donnie was baie professioneel en het aangebied dat ons bietjie later die Sondag kon ontruim om te vergoed vir die waterprobleem, baie dankie! Ek het per sms vir Giselle gevra of sy ook laat weet is dat ons 14:00 sou ontruim. Haar antwoord aan my: "Dit moet seker maar so wees." Sondag stiptelik was ons ontruim en het in die motor vir haar gewag. Sy het 14:45 opgedaag saam met 'n jong man wat saam met haar die huis inspekteer het. Sy't nie gegroet nie en ook nie om verskoning gevra dat sy laat opgedaag het nie. Baie onprofessioneel na my mening.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Ilze, dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ek verstaan van Giselle dat daar n woorde wisseling ook vroeer die dag oppad Langebaan toe was. Ek wil nie betrokke raak in die woorde wisseling nie. Ek vra om verskoning indien jy en Giselle nie goed oor die weggekom het nie.
Wat die water aan betref. Die hele Langebaan was sonder water vanaf omtrent 16h00 tot omtrent 11h00 asgevolg van n water pyp wat gebars het. Daar was absoluut niks wat Giselle of ons daar omtrent kon doen nie.
Ek vertrou u sal in die toekoms weer van ons verblyf wil gebruik maak en jammer vir die ongerief.
Groete
Donnie

Flamingo Park A2
Libby N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Libby N

Lekker en veilig.

Goeie en flinke diens van beide die personeel van LekkeSlaap en Flamingo Park! Skoonmaak en sleutelkostes moet by prys ingesluit of met bespreking deurgegee word. Die plek is onberispelik, netjies, binne en buite, nie 'n grassie uit sy plek!

Jean R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jean R

Goeie ligging, lekker naby die strand en restaurante.

Ons het net een nag gebly. Ons moes die volle R250 skoonmaakfooi betaal terwyl daar hare in die bad en op die badkamervloer was toe ons inklok. Andersins het ons heel lekker geslaap en gestort, want dis al wat ons daar gedoen het.

Heike F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike F

Was baie aangenaam en ons het dit terdeë geniet.

Daar was alles wat mens nodig het en nog meer. Jy voel veilig en stapafstand van waar jy wil wees. Sal regtig aanbeveel. Veilig, netjies, skoon.

Carel R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel R

Foto's bietjie misleidend.

Indien 'n persoon ver reis is dit moeilik om al jou beddegoed en badhanddoeke saam te ry. Foto's wys dat daar beddegoed op die beddens is, wat nie waar is nie.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Carel,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons het heelwat huurders gehad wat gevra het vir beddegoed. Ons voorsien nou beddegoed en vra dat die huurders slegs sy eie lakens en kussing slope saambring. Dit neem min spasie en kan maklik ingepak word.

Groete
Donnie

Flamingo Park A2
Elmarie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie L

Flamingopark sien my nie weer nie.

Fantasties geleë, maar nie die geld werd nie. Veral die R250 skoonmaakfooi is belaglik.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Elmarie,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit is jammer jy het nie kommentaar gelewer oor die netheid van die eenheid nie. Dit is vir ons baie baie belangrik om n baie skoon en netjiese eenheid aan elke huurder te voorsien. Die koste om die eenheid so skoon te hou kos n bietjie meer as net die normale stofsuig en bolangs skoonhou.

Groete en dankie vir die terugvoering.
Donnie

Flamingo Park A2
Heidi L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L

Ons het baie lekker gebly.

Die woonstel is gerieflik. Dit is binne loopafstand van die strand, winkels en eetplekke. Ek beveel dit beslis aan.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Heidi,

Ons is baie bly dat jy die tydjie by ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Groete
Donnie

Flamingo Park A2
Ivonne B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne B

Heerlike verblyf!

Netjiese woning. Naby aan eetplekke en winkels geleë.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Ivonne,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat u die tydjie by ons geniet het.

Groete
Donnie

Flamingo Park A2
Marina L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Baie gemaklik!

Sien die sterre hieronder.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Marina,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

Groete
Donnie

Flamingo Park A2
Hester N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester N

Oor die algemeen baie goed.

'n Bietjie klein, maar groot genoeg vir 4. Is 'n bietjie ongerieflik om jou eie beddegoed saam te neem. Baie mooi skoon. Het ook baie veilig gevoel.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Hester,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons adverteer die eenheid slegs vir 4 mense. Die eenheid is geskik en volgens die kompleks se reels vir 6 mense. Ons wil nie graag verhuur aan meer as 4 grootmense nie. Ons het ook heelwat huurders gehad wat graag beddegoed wil hê en ons het toe besluit om beddegoed te voorsien. Ons vra dat die huurder slegs sy eie lakens en kussing slope saambring wat makliker is om in te pak.

Baie dankie vir u terugvoering.

Donnie

Flamingo Park A2
Andre D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

In my geval sou ek waarskynlik in die toekoms eerder 'n gastehuis verkies.

Geen beddegoed word verskaf nie wat nogal 'n probleem is as jy van Johannesburg af vlieg. Alhoewel die eienaar ons tegemoet gekom het met beddegoed was dit sleg dat twee van die drie beddens oorgetrek was met ons aankoms. Daar is ook 'n kontant sleutel- en skoonmaakfooi (R200 en R350) betaalbaar. Dit is nie dat dit onaanvaarbaar is nie, my gevoel is net dat nie duidelik op die kwotasie aangebring word nie. Die kompleks is baie netjies asook die swembaddens, maar die inwoners is in die algemeen ouer mense wat sal lol as jy 'n jonger gesin is met kinders (vakansiegees) na my mening. Die ligging is egter puik, loopafstand vanaf alles.

Flamingo Park A2 se terugvoer

Hi Andre,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons voorsien nou beddegoed aan al ons huurders. Ons vra slegs dat die huurder sy eie lakens en kussing slope saambring. Baie maklik om dit in te pak. Die terugbetalende sleutel deposito asook die skoomaak fooi is duidelik op die besprekings dokument aangebring. Ons skoonmaak fooi is mark verwant en ons maak seker dat ons eenheid te alle tye netjies en skoon is vir al ons huurders.

Groete en baie dankie vir u terugvoering
Donnie

Flamingo Park A2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe931d02f7c35577db05632f56d1e0870bc6667ee37a923bdf0e209ba33e5be909530eb817874132d5e0a320e53628094aaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 35 Main Street Flamingo Park Complex A2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092203022914 18.032426312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang