Flamingo Park A2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lizanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Felix N - Jun 2024
Algehele gradering
Was excellent.
Diego N - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome!
Flamingo Park A2 se terugvoer
Thank you for the good review. You are welcome to visit again.
Riette C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enigetyd weer welkom.
Arlene K - Apr 2023
Algehele gradering
Nice, clean and safe.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Arlene, thanks for the review. Please look at your booking document. When you booked, it was made without Wi-Fi. We are still struggling with the Mweb Wi-Fi. You also don't mention anything about the extra night's sleep at no extra cost
Henda M - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige naweek met gesin.
Riana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en het alles in wat jy nodig het.
Trevor A - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik en lekker privaat.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Baie dankie vir goeie resensie
Julle is meer as welkom
Randall M - Feb 2023
Algehele gradering
It was OK, just that there is a noise from the neighbors at night or day.
Monique M - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome.
Marinell A - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly.
Anchen D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie onspannend. Ligging is great.
Michelle L - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie ligging.
Rina V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die skoon en netjiese plekkie.
Helena F - Mrt 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie en lekker sentraal.
Christo G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Henda M - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige naweek saam met my man en dogtertjie
Elbé J - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Elbe, dit is die kompleks se reels. Ons nuwe skoonmaak span maak nou egter ook die braai plek skoon om gereed te wees vir die volgende gaste.
Mooi bly, Donnie.
Louis J - Aug 2021
Algehele gradering
Nie baie lekker nie.
Amelia H - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Rachel V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Carl V - Mrt 2020
Algehele gradering
Enjoyed the clean and quiet atmosphere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die skoon en stil atmosfeer geniet.
Naby die strand en winkels, baie lekker naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shane S - Okt 2020
Algehele gradering
It was perfect.
Naydene G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, geen geraas.
Anne-marie D - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies.
Nola R - Sep 2020
Algehele gradering
Disappointed as cupboards were chained and had padlocks on and the only available cupboards were dirty and smelly as it contained cleaning material, damp and dirty mop. In fact, it looked like a very untidy storage facility.
Mogamat A - Nov 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik sal ek sê en die rus het my goed gedoen.
Moira E - Nov 2019
Algehele gradering
Die beste wegbreeknaweek ooit.
Deon C - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jakolien C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rusige atmosfeer, moeite werd.
Stephen C - Feb 2019
Algehele gradering
Great location. Flat was sufficient for a family of four. I will most certainly make use of the facility again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker bestemming. Die woonstel was voldoende vir 'n gesin van vier. Ek sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak.
Die woonstel was netjies en ek sal Flamingo Park sekerlik aanbeveel aan enige persoon wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jillian J - Jul 2019
Algehele gradering
Neat, secure, great facilities in the complex. Close to all amenities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, veilige, wonderlike geriewe in die kompleks. Naby alle geriewe.
Die woonstel is netjies en die beddegoed skoon, die ekstra beddegoed was wonderlik. Aangesien die woonstel nie elke dag gebruik word nie, sal die skoonmaak die beste wees. Geriewe in die kompleks is great, veilig genoeg om kinders op hul eie toegang tot die swembad te gee. Naby alle geriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petrus S - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was perfek.
Erika V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons is 'n gesin van 4 met 2 volwasse seuns. Die ligging is ideaal om orals te loop. Netjiese plek met als wat nodig is.
Ester V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Adele L - Mei 2018
Algehele gradering
Ons gesin het die tyd terdeë geniet. Naby alles en die weer het saamgespeel.
Liezl J - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker ligging naby die see en al die eetplekkies.
Linza B - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik en sentraal.
Egbert B - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in A2.
James B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Hugo P - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker. Gemaklik.
Helen J - Sep 2017
Algehele gradering
Was lekker rustig, en ek en my familie het dit baie geniet. Sal graag weer met my familie 'n vakansie wil deurbring in Langebaan. Beveel Langebaan as 'n vakansie-bestemming aan.
Anne-marie D - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, naby winkels - uitstekend.
Udith J - Jul 2017
Algehele gradering
Woonstel was skoon en netjies.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Sonjab R - Mei 2017
Algehele gradering
Nagmerrie-ondervinding en sal nooit weer daar bly nie.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Indien ek kan kommentaar lewer oor die gradering wat u toegeken het. Ons is tans een van die goedkoopste selfsorg eenhede binne Langebaan en ons kan nie regtig hierop verbeter nie. Ons verkies dat enige klagtes oor diens of enige tekortkominge onmiddelik aan die persoon wat die sleutel hou, gekommunikeer word. Ons leer ook maar deur ons foute en sal altyd ons kliënte eerste stel en tevrede probeer stel. Ons kompleks lê in een van die beste areas binne Langebaan. Ons kompleks is redelik veilig, agter hoë mure met elektroniese hekke. Ons het geen insidente die afgelope paar jaar gehad nie. Ons is baie jammer oor u ondervinding en sou baie graag daarop wou verbeter. Ons is almal mense en gelukkig verskil ons van mekaar.
Hester N - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Anthea K - Okt 2016
Algehele gradering
Very safe and nice flat to stay.
Hester N - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Sandra L - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig
Lourette L - Apr 2016
Algehele gradering
Dis die plek om lekker te ontspan!
Petro L - Mrt 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik geleë.
James B - Des 2016
Algehele gradering
Vreeslik lekker
Ilse V - Nov 2016
Algehele gradering
Gemaklik en baie, baie aangenaam
Lees meerFlamingo Park A2 se terugvoer
Ilze, dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ek verstaan van Giselle dat daar n woorde wisseling ook vroeer die dag oppad Langebaan toe was. Ek wil nie betrokke raak in die woorde wisseling nie. Ek vra om verskoning indien jy en Giselle nie goed oor die weggekom het nie.
Wat die water aan betref. Die hele Langebaan was sonder water vanaf omtrent 16h00 tot omtrent 11h00 asgevolg van n water pyp wat gebars het. Daar was absoluut niks wat Giselle of ons daar omtrent kon doen nie.
Ek vertrou u sal in die toekoms weer van ons verblyf wil gebruik maak en jammer vir die ongerief.
Groete
Donnie
Libby N - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker en veilig.
Jean R - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie ligging, lekker naby die strand en restaurante.
Heike F - Mei 2015
Algehele gradering
Was baie aangenaam en ons het dit terdeë geniet.
Carel R - Mrt 2015
Algehele gradering
Foto's bietjie misleidend.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Carel,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het heelwat huurders gehad wat gevra het vir beddegoed. Ons voorsien nou beddegoed en vra dat die huurders slegs sy eie lakens en kussing slope saambring. Dit neem min spasie en kan maklik ingepak word.
Groete
Donnie
Elmarie L - Apr 2015
Algehele gradering
Flamingopark sien my nie weer nie.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Elmarie,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is jammer jy het nie kommentaar gelewer oor die netheid van die eenheid nie. Dit is vir ons baie baie belangrik om n baie skoon en netjiese eenheid aan elke huurder te voorsien. Die koste om die eenheid so skoon te hou kos n bietjie meer as net die normale stofsuig en bolangs skoonhou.
Groete en dankie vir die terugvoering.
Donnie
Heidi L - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Heidi,
Ons is baie bly dat jy die tydjie by ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete
Donnie
Ivonne B - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Ivonne,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat u die tydjie by ons geniet het.
Groete
Donnie
Marina L - Jul 2014
Algehele gradering
Baie gemaklik!
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Marina,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Groete
Donnie
Hester N - Nov 2014
Algehele gradering
Oor die algemeen baie goed.
Flamingo Park A2 se terugvoer
Hi Hester,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons adverteer die eenheid slegs vir 4 mense. Die eenheid is geskik en volgens die kompleks se reels vir 6 mense. Ons wil nie graag verhuur aan meer as 4 grootmense nie. Ons het ook heelwat huurders gehad wat graag beddegoed wil hê en ons het toe besluit om beddegoed te voorsien. Ons vra dat die huurder slegs sy eie lakens en kussing slope saambring wat makliker is om in te pak.
Baie dankie vir u terugvoering.
Donnie
Andre D - Sep 2014
Algehele gradering
In my geval sou ek waarskynlik in die toekoms eerder 'n gastehuis verkies.
Lees meerFlamingo Park A2 se terugvoer
Hi Andre,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons voorsien nou beddegoed aan al ons huurders. Ons vra slegs dat die huurder sy eie lakens en kussing slope saambring. Baie maklik om dit in te pak. Die terugbetalende sleutel deposito asook die skoomaak fooi is duidelik op die besprekings dokument aangebring. Ons skoonmaak fooi is mark verwant en ons maak seker dat ons eenheid te alle tye netjies en skoon is vir al ons huurders.
Groete en baie dankie vir u terugvoering
Donnie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 35, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang