Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Park A2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamingo Park A2 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer in Langebaan. Dit is in 'n veilige kompleks geleë, net 100 m vanaf die Langebaan-strandmeer aan die Kaapse Weskus.

Dié woonstel is goed ingerig en het 'n sitkamer en eetarea met 'n platskerm-TV, volledige DStv, volledige onbeperkte WiFi en volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas met 'n vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander 1 enkelbed en 1 driekwartbed. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Daar is braaigeriewe, twee gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek. Dié kompleks is stapafstand van die winkels en restaurante af en die casino is net 3 km se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 63 resensies vir Flamingo Park A2
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 35, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo Park A2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe931d02f7c35577db05632f56d1e0870bc6667ee37a923bdf0e209ba33e5be909530eb817874132d5e0a320e53628094aaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 35 Main Street Flamingo Park Complex A2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092203022914 18.032426312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang