Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Guest Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Frederik Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent stay. Very comfortable and clean room with friendly staff. The breakfast was very nice and very cheap considering how much food was served. Very close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dheena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Quick and easy. Was short, sweet and was welcomed and settled in quickly and efficiently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Restful and peaceful. Very pleasant. Dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Puik personeel / gasvryheid. Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Van die tuinier tot die gasheer en elkeen in die middel. Buiten topklas fasiliteite, en 'n gemaklike, veilige kamer, was die personeel die grootste rede dat ek weer sal terugkeer. Dankie vir jou ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Veilige, smaakvolle en sentrale gastehuis in Fourways. Sal Serene Guest Manor aanbeveel. Veilig, goed en smaakvol ingerig, sentraal. Eva het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Lekker naby om Monte Casino te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great place to stay! What a great place to stay! It is easy to get to, everything is clean and neat, safe parking, and the host is so friendly and helpful! They will definitely be seeing us again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie sentraal gelee. Gastehuis baie naby geleë aan Montecasino. Kan dit aanbeveel. Netjiese en stil woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon, netjies, veilig, vriendelik. Die 2 dae by Serene Guest Manor was alles wat ons verwag het. Alles was mooi skoon met aankoms en is elke dag mooi skoon gemaak. Definitief 'n plek waarheen ek sal terugkom volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastic stay. Friendly staff and very helpful. Great service. Very friendly staff. Even brought out towels and switched on the swimming pool lights for a late night swim. Could even play music till late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hiadee V
1 nag
5.0
Feb 2024

Comfortable, clean and convenient stay close to everything. Very, very friendly service. Busy with necessary renovations, so we didn't stay in the room we booked, but got upgraded. We will stay there again. Went for a show at Monte Casino, so very close and convenient. Beds comfortable, clean white linen and smelling fresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA400c5643d6551e489ac6d3241016d02453ef9c86e9c54512ac5766d31246de7bc47c34b739dc8ba750a05c3debea09a164d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 4 Flamingo Avenue Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0262983 28.0002572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang