Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Guest Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Serene Guest Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Robert D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Restful and peaceful.

Very pleasant. Dit was lekker.

Ilse C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C

Puik personeel / gasvryheid.

Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Van die tuinier tot die gasheer en elkeen in die middel. Buiten topklas fasiliteite, en 'n gemaklike, veilige kamer, was die personeel die grootste rede dat ek weer sal terugkeer. Dankie vir jou ongelooflike gasvryheid.

Liezl F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Veilige, smaakvolle en sentrale gastehuis in Fourways.

Sal Serene Guest Manor aanbeveel. Veilig, goed en smaakvol ingerig, sentraal. Eva het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Lekker naby om Monte Casino te besoek.

Janine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Great place to stay!

What a great place to stay! It is easy to get to, everything is clean and neat, safe parking, and the host is so friendly and helpful! They will definitely be seeing us again!

Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie sentraal gelee.

Gastehuis baie naby geleë aan Montecasino. Kan dit aanbeveel. Netjiese en stil woonbuurt.

Carien C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C

Skoon, netjies, veilig, vriendelik.

Die 2 dae by Serene Guest Manor was alles wat ons verwag het. Alles was mooi skoon met aankoms en is elke dag mooi skoon gemaak. Definitief 'n plek waarheen ek sal terugkom volgende keer.

Phillip S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

Fantastic stay. Friendly staff and very helpful.

Great service. Very friendly staff. Even brought out towels and switched on the swimming pool lights for a late night swim. Could even play music till late.

Hiadee V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V

Comfortable, clean and convenient stay close to everything.

Very, very friendly service. Busy with necessary renovations, so we didn't stay in the room we booked, but got upgraded. We will stay there again. Went for a show at Monte Casino, so very close and convenient. Beds comfortable, clean white linen and smelling fresh.

Tania B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Wonderlik!

Baie vriendelike personeel en baie veilig. Ons het baie lekker daar gebly. Sal vir seker teruggaan.

Clairissa G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clairissa G

Enjoyed our stay.

Serene (Flamingo) guest house/ Eva was such a great hostess. Our stay and experience was amazing. I would definitely go there again. The place is so peaceful and neat.

Serene Guest Manor se terugvoer

Thank you so much.

Serene Guest Manor
Eloise P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P

Dit was goed. Sal weer daar gaan bly.

Die groep het heerlik gebly. Ons was veilig en die bestuurder, Eva, het uit haar pad gegaan vir ons en baie moeite gedoen vir ons.

Lukern R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukern R

Enjoyed the stay.

Friendly staff, great location. Awesome pool. Enjoyed the stay as the area is very central.

Anthony B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Adequate for my needs.

Comfortable and convenient location. WiFi was not working, which is inconvenient when travelling on bus.

Bongiwe S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bongiwe S

Incredible.

My stay at Serene Guest Manor was great. The staff is friendly, and the place is beautiful and clean. We really enjoyed our stay.

Serene Guest Manor se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us. We really enjoyed hosting you.

Regards, Eva

Serene Guest Manor
Karen D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D

Lekker en veilig geslaap.

Baie lekker gebly. Ligging ideaal om oor te bly vir besoek aan Montecasino teater.

Gert C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert C

Goed vir oornag en oppak.

Ontbyt nie op standaard. TV swak ontvangs.

Gorete V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gorete V

Loved it.

Nicely located, rooms were neat and clean. Loved the headboards. The host was fascinating (such a wonderful person).

Ilse E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Excellent.

Very nice and friendly staff.

Anthony B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Everything was in place and the hostess was very helpful as always.

Comfortable stay in good surroundings.

Michael N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Beste waarde vir geld.

Netjies, skoon, veilige onderdakparkering, naby mall, baie vriendelike personeel. Baie dankie.

Johanna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Was hartlik ontvang. Ontbyt was heerlik. Waarde vir geld.

Baie netjies en veilige omgewing.

Leanie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie K

Onbeskryflik.

Ek het 'n gastehuis verwag, maar het in die plek van 'n gastehuis, 'n tuiste ontdek waar ons meer tuis gevoel het as by ons eie huise! Hulle het 'n fenominale dame wat uit haar pad uit gegaan het om ons tegemoet te kom. Daar heers n bonatuurlike vrede en stilte by Flamingo-Rest, voorwaar 'n lekker slaap wenner! Ons gaan definitief terug soontoe! So, so dankie vir die gasvryheid en liefde.

Albert N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N

Heerlike, netjiese tuiste.

Netjies, skoon, goeie diens, goed geleë.

Ayesha J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha J

Baie goeie waarde vir geld.

Heerlike ontbyt, vriendelike diens, skoon en netjies!. Sal verseker weer daar oor bly!

Chrisna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G

Baie gasvry, bereid im extra myl te loop.

Was geen water nie as gevolg van stukkende munisipale pyp. Het gesorg daar is genoegsame water in die kamer vir alle doeleindes. Van die tyd van aankoms tot vertrek baie welkom gevoel. Ontbyt was heerlik. Plek baie rustig nie eers gevoel jy is in die stad nie.

Monique J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Heerlike verblyf sal weer gaan.

Heerlik gebly, die ontvangsdame en personeel is baie vriendelik en behulpsaam, die ontbyt was heerlik, absoluut rustigheid so na 'n stadsgejaag. Baie netjies en gemaklik.

Susi A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susi A

Convenient and efficient.

Pleasant helpful hosts. Wonderful breakfast. I would not hesitate to recommend this guest house.

Magda E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda E

Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing.

Vir 'n stadsgebied is dit 'n rustige omgewing.

Rensche R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rensche R

Goeie waarde vir geld.

Dit is 'n baie gerieflike plek, naby aan alle besienswaardighede. Die diens was uit die boonste rakke. Die ontbyt was ook heerlik.

Jenny J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Dit was baie lekker. Die eienaares baie gasvry en vriendelik. Skoon, mooi, netjies, en beddens baie gemaklik, sal enige tyd weer gaan.

Baie goed en lekker.

Jancké V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jancké V

Uitstekend.

Baie lekker, veilige, still ligging en puik diens.

Paul S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Veilig, stil en rustige omgewing. Baie gasvry.

Flamingo Rest Guest House was die regte keuse vir my verblyf. Dis veilig, lekker stil buurt en die gasvrou was baie professioneel en behulpsaam. Die ontbyt was keurig voorberei en ek het niks kort gekom nie. Ek sal weer daar bespreek.

Serene Guest Manor se terugvoer

Goeie more
Ek is bly u het die verblyf by ons geniet. Baie dankie vir die goeie goeie woord. Ons wardeer dit baie. Ons sien uit daarna om u weer as ons gas te he in die toekoms.
Wees geseend.
Vriendelike groete
Wilana
Flamingo Rest Gastehuis

Serene Guest Manor
Etienne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Fantastic.

Friendly and very welcoming, perfect host, breakfast was the best.

Lukas M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas M

Accommodating.

Good communication and friendly service.

Di R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Di R

A home away from home.

Fabulous host who went above and beyond and was more than willing to go the extra mile and make sure that guests are comfortable and have everything they need. Delicious home-cooked dinner, bed and breakfast was just what I needed away from home. Not familiar with the area, the location was perfect for me being 20 minutes away from an event held close by! I can imagine the beautifully kept swimming pool would be so inviting after a hot summer's day! Taxi service had no problem finding the location either. WiFi worked brilliantly and I was able to work comfortably from my room. Will definitely use Flamingo Rest Guest House again should I need accommodation in this vicinity!

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA400c5643d6551e489ac6d3241016d02453ef9c86e9c54512ac5766d31246de7bc47c34b739dc8ba750a05c3debea09a164d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 4 Flamingo Avenue Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0262983 28.0002572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang