Serene Guest Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eva Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Dheena M - Sep 2024
Algehele gradering
Quick and easy.
Robert D - Aug 2024
Algehele gradering
Restful and peaceful.
Ilse C - Jul 2024
Algehele gradering
Puik personeel / gasvryheid.
Liezl F - Mei 2024
Algehele gradering
Veilige, smaakvolle en sentrale gastehuis in Fourways.
Janine V - Apr 2024
Algehele gradering
Great place to stay!
Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie sentraal gelee.
Carien C - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, vriendelik.
Phillip S - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic stay. Friendly staff and very helpful.
Hiadee V - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and convenient stay close to everything.
Tania B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Clairissa G - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Serene Guest Manor se terugvoer
Thank you so much.
Eloise P - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was goed. Sal weer daar gaan bly.
Lukern R - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Anthony B - Mrt 2024
Algehele gradering
Adequate for my needs.
Bongiwe S - Jan 2024
Algehele gradering
Incredible.
Serene Guest Manor se terugvoer
Thank you for choosing to stay with us. We really enjoyed hosting you.
Regards, Eva
Karen D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker en veilig geslaap.
Gert C - Mei 2024
Algehele gradering
Goed vir oornag en oppak.
Gorete V - Des 2023
Algehele gradering
Loved it.
Ilse E - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Anthony B - Sep 2023
Algehele gradering
Everything was in place and the hostess was very helpful as always.
Michael N - Sep 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Johanna V - Sep 2023
Algehele gradering
Was hartlik ontvang. Ontbyt was heerlik. Waarde vir geld.
Leanie K - Sep 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Albert N - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese tuiste.
Ayesha J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Chrisna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gasvry, bereid im extra myl te loop.
Monique J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf sal weer gaan.
Susi A - Aug 2023
Algehele gradering
Convenient and efficient.
Magda E - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing.
Rensche R - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jenny J - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die eienaares baie gasvry en vriendelik. Skoon, mooi, netjies, en beddens baie gemaklik, sal enige tyd weer gaan.
Jancké V - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Paul S - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilig, stil en rustige omgewing. Baie gasvry.
Serene Guest Manor se terugvoer
Goeie more
Ek is bly u het die verblyf by ons geniet. Baie dankie vir die goeie goeie woord. Ons wardeer dit baie. Ons sien uit daarna om u weer as ons gas te he in die toekoms.
Wees geseend.
Vriendelike groete
Wilana
Flamingo Rest Gastehuis
Etienne B - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Lukas M - Sep 2022
Algehele gradering
Accommodating.
Di R - Jul 2022
Algehele gradering
A home away from home.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang