Serene Guest Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serene Guest Manor bied B&B-verblyf en is in ’n veilige landgoed met valhekke in Fourways, Johannesburg. Hierdie gastehuis is 2,5 km vanaf die Gautrain-aflaaipunt, Montecasino en ander geriewe in die area.
Verblyf word in individueel versierde tuineenhede gebied. Elke eenheid het plek vir 1 tot 4 gaste. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer, sowel as ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n waaier, ’n verwarmer, klein lessenaar en ’n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer lei na ’n klein stoeparea.
Ontbyt is ingesluit en aandete kan vooraf en teen ’n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied gratis, onbeperkte WiFi, ’n gaste-sitkamer, swembad en veilige parkeerplek. Wasgoeddienste kan ook gereël word.
Serene Guest Manor is naby verskeie kroeë, restaurante en winkels. Dit is ongeveer 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 39 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eva Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Gaste dink Serene Guest Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fourways Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang