Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Guest Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serene Guest Manor bied B&B-verblyf en is in ’n veilige landgoed met valhekke in Fourways, Johannesburg. Hierdie gastehuis is 2,5 km vanaf die Gautrain-aflaaipunt, Montecasino en ander geriewe in die area.

Verblyf word in individueel versierde tuineenhede gebied. Elke eenheid het plek vir 1 tot 4 gaste. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer, sowel as ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n waaier, ’n verwarmer, klein lessenaar en ’n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer lei na ’n klein stoeparea.

Ontbyt is ingesluit en aandete kan vooraf en teen ’n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied gratis, onbeperkte WiFi, ’n gaste-sitkamer, swembad en veilige parkeerplek. Wasgoeddienste kan ook gereël word.

Serene Guest Manor is naby verskeie kroeë, restaurante en winkels. Dit is ongeveer 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 39 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Robert D
Gesin met tieners
5.0
Restful and peaceful. Very pleasant. Dit was lekker.
Aug 2024
Ilse C
Besigheidsreis
5.0
Puik personeel / gasvryheid. Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Van die tuinier tot die gasheer en elkeen in die middel. Buiten t...
Sien meer
Jul 2024
Liezl F
Gesin met tieners
5.0
Veilige, smaakvolle en sentrale gastehuis in Fourways. Sal Serene Guest Manor aanbeveel. Veilig, goed en smaakvol ingerig, sentraal. Eva het ons vrien...
Sien meer
Mei 2024
Janine V
Saam met vriende
5.0
Great place to stay! What a great place to stay! It is easy to get to, everything is clean and neat, safe parking, and the host is so f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie sentraal gelee. Gastehuis baie naby geleë aan Montecasino. Kan dit aanbeveel. Netjiese en stil woonbuurt.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Serene Guest Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 4, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA400c5643d6551e489ac6d3241016d02453ef9c86e9c54512ac5766d31246de7bc47c34b739dc8ba750a05c3debea09a164d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 4 Flamingo Avenue Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0262983 28.0002572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang