Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Vlei Villa Self-Catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasweg 8, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 R7 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Flamingo Vlei Villa Self-Catering is 'n vakansiehuis in Flamingo Vlei wat perfek vir gesinne en vriende is wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Al die slaapkamers is met lugversorging toegerus. Boonop is daar 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die toegeboude stoep is ideaal vir buite kuier en spog met braaigeriewe. Daar is ook 'n groot swembad met 'n baba-swembad en 'n verhitte Jacuzzi met sitplek vir 10 op die onderdakdek.

Die villa het 'n alarmstelsel, 2 parkeerplekke en ekstra parkeerplek op die perseel. Dit is ook gerieflik naby winkels, restaurante en Bloubergstrand geleë wat vir branderplankry, sweefski, swem en visvang bekend is. Gewilde plekke soos Big Bay-strand en Blue Peter Restaurant bied asemrowende uitsigte op Tafelberg en daarom is Flamingo Vlei Villa 'n ideale vakansiehuis vir die hele gesin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Malgasweg 8, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 000
R8 000 R7 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R8 000
R8 000 R7 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasweg 8, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA586cea569f8fccac6cba4216ba7832b4f86071aebff503d22f78a29da2c26c3cec46b292c20559512998d9d3467e7596776a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 000 nouVanaf R7 200 per nag (plek vir 8) 8 Malgas Road Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835739176509 18.496584906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang