Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo's Place 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamingo's Place 3 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van Langebaan geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n klein gesin wat die Weskus wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. 'n Stort, wasbak, verhitte handdoekreling en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Boonop het hierdie ruimte 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n sonnige patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het volle toegang tot die kompleks se 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van die hoofstrand, restaurante en supermark af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Berber Verdoes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo's Place 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375cb7061503700eb8b6afa22bb260581859a5953438758a4c861a89a4f6f573e561ce1f75a2ac7139b983eca65d14a1c9a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.092101224116 18.033049852779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang