Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo's Rest on Breede River

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Flamingo's Rest on Breede River is 'n selfsorghuis wat op die oewer van die Breederiviermond in 'n privaat area van Infanta geleë is. Die eiendom geniet direkte toegang tot die afgesonderde strand naby die riviermond en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed en 'n lugversorger het. Albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, 4-sny broodrooster, gas en elektriese ketels, en mikrogolf. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel asook 'n TV. Die huis het 'n binnebraai-area, asook 'n etenstafel. Buite sal gaste 'n pizza-oond, buitetafel en stoele, draagbare buitebraai, 'n ketelbraai en 'n vuurput wat oor die rivier uitkyk, vind. Basiese voorgereg porsies koffie, tee, suiker en toiletpapier sal voorsien word. Opwasmiddel, sout, peper, asook sommige kruie word voorsien.

Die area spog met bergfietsryroetes vir beide beginners en kundiges, visvang- en kunsvlieghengel-geleenthede, en ander watergebaseerde aktiwiteite vir besoekers om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo's Rest on Breede River het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9837a7e757f8ad35f710d1fe28ab764d6b4989350560a803a3400c2f6c3cbf257a1b98c2a03f88d1e584b58e66757f32b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 N2 Kontiki 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405308742086 20.821768546318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang