Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamink Place

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 km van Sandton se middestad af. Sonkrag verseker dat die eiendom nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die huisie is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer, op die boonste verdieping, het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, asook 'n oond en stoof. Die oopplan-leefarea het volledige DStv. Daar is ook 'n eetarea en 'n buitestoep met 'n gasbraai.

Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie of meer op die eienaar se perseel. Flamink Place is ook naby Monte Casino, die Nicolway Bryanston-winkelsentrum, Fourways Mall, Bryanston Buiteklub en ander besienswaardighede binne 'n radius van 5 km.

'n Daaglikse skoonmaakdiens en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Daleen J
5.0
Quiet and comfortable landing platform after a day of city bustle. Was our 2nd weekend stay here. Nice to come back to a quiet neighbou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Guy R
5.0
Pleasant. Provided everything I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Janine B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig kon hê was beskikbaar. Dit was skoon, netjies en veilig.
Jul 2024
Wynand D
Besigheidsreis
5.0
Netjies en baie rustig. Baie lekker gebly, sal Flamink Place regtig aanbeveel.
Jun 2024
Verenicque N
Gesin met tieners
5.0
Baie veilig en op die perfekte plek geleë! Baie privaat ook aan ons gegun! Ja, lekker gebly! Sal aanbeveel!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng
  • Gaste dink Flamink Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf088a1a1d1b57bad48b9811418f4f667b69015baa8e79b2de809457ba911222cccd534c5f30de9240c297ceaa031a2922785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 5 mense 84 5 1 5 20 Flamink Avenue Douglasdale 2165 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.040468846249 28.000690340996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang