River & Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerdri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie D - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Karen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plekkie was pragtig netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig oor die Bergrivier.
Willem D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Willem. Ons is bly julle het die tyd geniet.
Hector C - Aug 2024
Algehele gradering
Was baie baie lekker. Lekker stil omgewing.
Alan K - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely weekend.
Mariette O - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige veilige omgewing.
Cathleen H - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely space with beautiful sunset view.
Danie V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer kom afpak.
Elmarie E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Bernard F - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties. Waarde vir geld.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Bernard, vir jou besonder mooi resensie. Dit doen ons harte goed.
Beverley S - Jan 2023
Algehele gradering
Best West Coast sunsets.
River & Sea se terugvoer
Thanks Beverley, for you positive review. Looking forward to welcome you back again.
Louis B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, goeie waarde vir geld.
Mariette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en pragtige uitsig.
Hennie H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Hennie.
Alan K - Jan 2023
Algehele gradering
Great couple of days.
Dieter L - Jan 2023
Algehele gradering
Beauty mixed with tranquility.
River & Sea se terugvoer
Thank you for your positive and informative review. The issue with kitchen utensils will be investigated.
Peter E - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Boetie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Boetie, vir jou positiewe resensie, waardeer.
Cornelis P - Mrt 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Cornelis vir julle welkome resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
John K - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig, met mooi uitsig op rivierbedrywighede.
River & Sea se terugvoer
Thanks for your positive review, John.
Marius B - Mei 2023
Algehele gradering
Alles is uitstekend.
Japie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en 'n rustige kuiertjie.
Zurietta P - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
River & Sea se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
Anna Maria D - Feb 2023
Algehele gradering
House was lovely, we were constantly updated on our booking, details of exact address.
River & Sea se terugvoer
Thanks for your review, Anna Maria.
Abraham D - Feb 2023
Algehele gradering
Oor die algemeer was die verblyf okay.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Abraham.
Tania K - Des 2022
Algehele gradering
Central, well-managed, clean, safe and beautiful location with spacious accommodation and adequately equipped. Quality bed and bedding.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Tania. Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Gerrit V - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi sonsondergang. Die wind nie saam gespeel. Maar lekker binne gekuier. Sal weer kom.
River & Sea se terugvoer
Dankie Gerrit vir die positiewe resensie. Bly om te hoor julle kon die tyd geniet met die lastige weer en al. Sal julle graag weer verwelkom.
Sharon H - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie rustig.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Sharon vir jou mooi resensie ons waardeer julle. Sal julle graag weer ontvang.
Magda B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer.
Goliath F - Sep 2022
Algehele gradering
Rustigheid.
Amanda T - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Amanda. Jou resensie word baie waardeer.
Herman G - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Herman. Ek is bly julle tyd by Flaminkevlei geniet en dat jy mooi fotos kon neem.
Vertrou ons sien julle weer!
Albert L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar vakansie te hê, Oom Willem was baie behulpsaam en vriendelik.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Albert vir julle mooi resensie. Ek voel presies so positief soos jy oor Velddrif.
Ons sal julle baie graag weer wil ontvang. Julle was 5 ster gaste! Rina en Willem
Charne D - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met 'n lieflike uitsig.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Charne, vir jou positiewe resensie. Dit is vir ons baie belangrik dat gaste hulle tyd by Flaminkevlei Waterfront geniet. Ons sal julle met graagte weer wil terug verwelkom.
Rina en Willem.
Wally S - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese en pragtige vakansieverblyfplek en vriendelike ontvangs.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Wally, vir jou insprerende en feitelike resensie. Dis fantasties om gaste te kan ontvang wat gelukkig is met dit wat ons graag aanbied. Dit was 'n voorreg om julle daar te kon hê.
Rina en Willem.
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker kuier in Veldrift en Flaminkvlei Waterfront is baie goeie waarde vir geld en definitief die moeite werd. Sal weer gebruik.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Hennie, vir jou positiewe en inspirerende resensie. Ons sal baie bly wees om julle weer te kan ontvang.
Rina en Willem.
Roxanne H - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet. Sal beslis aanbeveel.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Roxanne. Ons is baie gelukkig om te hoor julle het dit geniet.
Sal julle graag weer wil ontvang.
Marita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Marita vir jou positiewe resensie
Antoinetta B - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreedsaam met baie ver uitsigte.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Antoinetta vir jou mooi resensie. Ons stem saam - beslis een van die mooiste en wydste uitsigte in die omgewing. Dit is wonderlik om dit met gaste soos julle te deel.
Delsher C - Feb 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Delscher vir jou positiewe resensie. Dit was aangenaam om julle as gaste te kon hê. Vertrou julle gaan weer eendag hier kom draai.
Manya B - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, stil, mooi dae.
Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n week wat ons net wou rustig wees en virseker het die area en verblyf dit oortref. Die vriendelike gasheer Willem en sy vriendelike hond het ons tuis laat voel. Die verblyf was netjies, skoon en gerieflik geleë. Presies soos dit geadverteer word. Sal dit aanbeveel vir al my vriende.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Johan
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en mooi herinneringe huistoe geneem. Die voëllewe en natuur is beslis sielsverrykend,
Rina en Willem
Philip S - Aug 2022
Algehele gradering
Was net vir 2 dae daar en dit was hopeloos te min.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Philip. Dis verblydend om te hoor dat julle die kuier daar geniet het.
Julle moet gerus weer kom vir 'n langer tyd.
Colleen A - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
Carla D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ontspannende atmosfeer.
River & Sea se terugvoer
Baie Dankie Carla Ons waardeer jou positiewe resensie. Dis altyd verblydend om te hoor dat gaste die verblyf geniet het.
Ian C - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Friedrich G - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike tyd deurgebring, lieflike huis, met die mooiste uitsig.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Baie dankie Friedrich vir hierdie mooi beskrywende resensie. Ons waardeer dit opreg.
Deirdre Y - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful stay. Has a wild feel when looking out across the river.
River & Sea se terugvoer
Thank you Deidre for your positive review. Much appreciated!
David W - Feb 2022
Algehele gradering
A spacious getaway in a peaceful setting.
Andrea C - Okt 2022
Algehele gradering
Plek vir rus en rustigheid.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Andrea vir jou positiewe resensie, dit beteken vir ons baie.
Charlene S - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig. Rustig.
Monica B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, met die beste uitsig.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Monika, vir jou resensie en aanbevelings.
Rina
Elna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Die ligging en uitsig was wonderlik, maar privaatheid was 'n groot probleem met die eenheid wat ons geboek het.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Jammer dat julle teleurgesteld was Elna.
Rina
Paul D - Jan 2022
Algehele gradering
Nie geniet nie. Bestuurder op perseel probleem. Baie bot.
Wayne B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het dit geniet
Darian P - Des 2021
Algehele gradering
Een van die mees ideale plekkies vir 'n paartjie.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie, Darian. baie bly julle kon die wittebrood hier by ons geniet het en mooi herinneringe geskep het.
Ciska S - Nov 2021
Algehele gradering
Die mooiste uitsig in Laaiplek!
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Jou omgee vir natuurlewe wys duidelik, Dankie ook vir die voorstelle - dit sal aandag kry,
Amgelique B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Amgelique, dit doen my hart goed.
Rina
Gustav K - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Amor V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtig, die mooiste sonsondergang.
Hester M - Aug 2021
Algehele gradering
As jy wil ontspan en vrede vir jou siel soek, is hierdie byplek 'n moet.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Hester, julle belewenis van Flaminkevlei is vir ons kosbaar. Dankie, sal julle graag weer wil ontvang.
Rina
Corrie M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Corrie vir die mooi resensie. Ons sal julle graag weer wil sien, veral in sonskynweer.
Wilna M - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging en alles wat jy nodig het.
Lees meerAlison T - Jul 2021
Algehele gradering
Tranquil and a birdwatchers paradise.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Thanks so much for your very encouraging and informative review. We are always very glad to hear that guests appreciate the amazing view and birdlife, our destination has to offer. It was lovely to have you as our guests and we're looking forward to having you back sometime. FVWF team
Sharon H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en 'n mooi uitsig.
Beatrice J - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf opsie!
Leon S - Feb 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
River & Sea se terugvoer
Leon, om gaste soos julle te kan ontvang is 'n yslike plesier. Dit maak vir my die sterre lieflik helder en blink.
Rina
Jeanette S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike plek. Uitstekende ligging.
River & Sea se terugvoer
Baie bly julle het die tyd by Flaminkevlei geniet. Dankie vir die mooi resensie.
Robert D - Nov 2021
Algehele gradering
See stars.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sien sterre.
Die gasheer was baie aangenaam en hulpvaardig sonder om obsessief te wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
River & Sea se terugvoer
Thanks for your positive review - sincerely appreciated.
Leon L - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste woonstel met 'n baie mooi uitsig oor die Bergrivier en vleilande.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie Leon. Sal julle graag weer ontvang.
Tierck H - Jun 2021
Algehele gradering
Ons hou altyd van die Weskus en omliggende dorpe wat interessant is om te besoek.
Simone J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker, kamer nodig net aircon.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie, Simone, vir jou positiewe resensie. Bly julle het dit geniet,
Michael L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie, Michael, vir jou positiewe resensie. Goed om te weet julle het die tyd daar geniet!
Heinrich O - Okt 2021
Algehele gradering
Nice, quiet and peaceful for a midweek break.
Pieter J - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan.
River & Sea se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou positiewe resensie. Jou aanbevelings word waardeer.
Rina
Marijke C - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon, met pragtige uitsig.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Marijke vir die positiewe en mooi resensie, dit is vir ons 'n aansporing.
Rina en Willem.
Sandra V - Aug 2020
Algehele gradering
Die rustigheid van die omgewing en die mooi uitsig het ons dadelik laat ontspan. Die eienaar het aanvanklike probleme flink en professioneel hanteer.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Sandra vir die mooi en bemoedigende resensie. Dit vir ons voorreg om gaste te ontvang wat die omgewing geniet en lekker kuier.
Rina en Willem
Yvonne W - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties, sal dit aanbeveel vir ander.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Yvonne, vir jou fantastiese resensie en aanbevelings. Ons sien uit daana om julle vir 'n volgende besoek te verwelkom.
Rina en Willem.
Craig B - Nov 2020
Algehele gradering
An excellent holiday destination with magnificent waterfront views.
River & Sea se terugvoer
Thank you, Craig. Very glad you've enjoyed your time and trust we'll see you again.
Jaco J - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker plekkie met goeie diens.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie, Jaco, vir jou resensie en julle ondersteuning.
Claude R - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely lovely.
River & Sea se terugvoer
Thank you Claude.
We appreciate your review, and we hope to have you back soon.
Rina en Willem.
Claude R - Feb 2020
Algehele gradering
Great location, clean and Willem was most accommodating and friendly.
River & Sea se terugvoer
Thanks Claude for the positive review. It was great to have you and we're looking forward to receive you again.
Willem and Rina
Lucinda L - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome stay, will definitely go back.
River & Sea se terugvoer
Thanks, Lucinda for the positive and lovely review. We really appreciate the fact that we could contribute to your special time. Keep well and we are looking forward to having you again,
Willem and Rina
Karin-lee S - Nov 2019
Algehele gradering
Ligging perfek, waarde vir geld.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie, Karin-lee! Vir my kon jy nie 'n beter resensie gegee het nie.
Dit is presies wat ek graag wil hê ons foto's moet kan doen, vir gaste 'n goeie idee gee van wat hulle kan verwag om te kry.
Groete
Rina en Willem
Van Dyk J - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Johan, vir die goeie resensie. Jou woorde weerspieël presies hoe ek oor ons Flaminkevlei Waterfront voel. Ons sal julle graag terug verwelkom.
Rina en Willem.
Bridget K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie geniet soos altyd.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Bridget vir die mooi resensie en dat julle so gereeld by ons bly. Dis altyd 'n plesier om julle te ontvang.
Rina en Willem
Lina S - Jun 2019
Algehele gradering
Was heerlik met fantastiese uitsig.
River & Sea se terugvoer
Ai Lina, dit doen 'n mens se hart goed om te weet dat jou gaste hulle tydjie geniet het. Die uitsig is beslis terapeuties en ek is bly julle kon ontspan. Sal julle graag verwelkom.
Rina en Willem
Rene B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Beste Rene
Ons is werklik baie jammer oor julle teleurstelling met die verblyf by ons Waterfront 2 enkelwoonstel. Die eerlike terugvoer en positiewe opmerkings wat jy in die resensie gemaak het, word waardeer. Ons het die probleem met die badkamervenster en privaatheid op die balkon bespreek, en sal onmiddelik begin om dit reg te stel.
Sal julle baie graag weer wil ontvang, en sal ook seker maak dat alles piekfyn sal wees.
Rina en Willem
Wallis B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie William vir die mooi en positiewe resensie, sal julle baie graag weer sien.
Willem en Rina
Therese M - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en baie gerieflik en goed toegerus.
River & Sea se terugvoer
Beste Therese,
Ons is baie bly dat julle die tydtjie geniet het. Dankie vir die mooi resensie.
Rina en Willem
Aneretha H - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful view!
River & Sea se terugvoer
Dear Aneretha,
Thanks for your great review. We are very glad you've enjoyed your stay.
Rina and Willem
Gerhard B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was baie goed en rustig.
River & Sea se terugvoer
Beste Gerhard
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle was tevrede met die verblyf.
Ons sal aandag skenk aan die inventaris en die broodmes wat ontbreek het vervang.
Groete,
Rina
Robert W - Nov 2018
Algehele gradering
A fantastic stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf.
Ons was mal oor die uitsig en die diens was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
River & Sea se terugvoer
Dear Bob Thank you so much for your appreciative review. It gives us a song in the heart to know that guest are satisfied and happy. We hope to receive you back some time in the near future. Willem, Dean and Rina
Hannes L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
River & Sea se terugvoer
Beste Hannes,
Baie dankie vir julle positiewe resensie - dis 'n riem onder die hart om te weet dat gaste lekker gebly het.
Ons sal julle baie graag weer hier ontvang.
Rina en Willem
Grandall L - Nov 2018
Algehele gradering
I give Flaminkvlei Waterfront a five star rating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek gee dié verblyf 5 sterre.
Ek is baie gestel op my privaatheid en hierdie verblyf was baie privaat. Die uitsig oor die waterfront is asemrowend. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie dat julle ons 20 ste huweliksherdenking spesiaal gemaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
River & Sea se terugvoer
Dear Grandall,
Thank you very much, we are delighted to hear that your 20th anniversary was special. Our utmost goal is to have happy guests who enjoy and appreciate the beauty of our location. Willem is a star and we are very proud of him.
Regards,
Flaminkevlei Team
Andre P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek met pragtige uitsig oor die Bergrivier.
River & Sea se terugvoer
Beste Andre
Baie dankie vir die resensie. Ons is gelukkig as gaste lekker gebly het en sal julle graag weer wil ontvang.
Rina, Willem en Dean.
Piet B - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie julle vir die positiewe resensie. Dit maak ons werk soveel lekkerder as ons hoor gaste het dit geniet. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Rina, Willem en Dean
Aloysia L - Apr 2018
Algehele gradering
Relaxing Easter family-weekend.
Lees meerRiver & Sea se terugvoer
Dear Aloysia
Thank you so much for your lovely review and useful suggestion about the iron. It is valuable above words to get feedback that is helpful to future guests.
You and your family really have the knack to make fantastic holiday memories. It was such a pleasure to have you as guests and to be able to share, through your photos and comments, the “lekke” of your time at Flaminkevlei Waterfront.
We hope to see you again soon.
Rina, Willem and Dean
Natasha J - Mrt 2018
Algehele gradering
I would suggest you visit.
River & Sea se terugvoer
Natasha thank you so much for your review. It is great to know you both enjoyed the stay and the beautiful setting of Flaminkevlei Waterfront.
Rina, Dean and Willem
Andre B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
River & Sea se terugvoer
Beste André,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die woonstel gerieflik gevind en die pragtige natuur geniet. Ons sal julle baie graag weer hier wil verwelkom.
Rina Dean en Willem
Gerrit B - Mrt 2018
Algehele gradering
Die naaste aan die hemel as wat mens kan kom.
River & Sea se terugvoer
Beste Gerrit,
Daar is vreugde in my werk as ek weet gaste het lekker gebly en kon die skoonheid van die omgewing waardeer. Dan word die besluit om die mooi van ons plekkie met besoekers te deel, beloon. Dankie dat julle 5 ster gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Rina, Dean en Willem
Magdalena C - Feb 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
River & Sea se terugvoer
Beste Magdalena,
Duisend dankies vir jou waardering en goeie resensie. Dankie ook vir jou deel van dit wat julle geniet en ervaar het tydens julle verblyf by ons. Dit maak ons werk baie lekker.
Rina, Dean en Willem
Andre C - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en gerieflike plek, een van die lekkerste matrasse waarop ek nog geslaap het.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Andre,
Dit gee vir ons 'n lied in die hart om te verneem dat gaste hulle verblyf geniet het. Ons sal julle graag weer wil verwelkom!
Kim S - Mrt 2018
Algehele gradering
A great location right on the river.
River & Sea se terugvoer
Dear Kim,
Thank you for the review. I'm thrilled to hear that you found the area has many leisure options to offer. We are very pleased when guests explore and find exciting things to do.
Rina, Dean and Willem
Shereen S - Des 2018
Algehele gradering
Great view, safe and very pleasant.
River & Sea se terugvoer
Dear Shereen,
Thanks for your positive review. We are glad you've enjoyed your stay and hope we'll see you back sometime.
Rina and Willlem
Hein S - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging, baie netjies en skoon en goed toegerus.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Heinrich vir die resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Dankie ook vir die aanstuur van die pragtige fotos wat jy in die omgewing geneem het.
Rina, Willem en Dean
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies en baie lekker geleë. Tarief per nag is net te veel vir wat die plek bied.
River & Sea se terugvoer
Thank you for the review
William V - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
River & Sea se terugvoer
Beste Roy,
Baie dankie vir die resensie.
Groete,
Rina, Willem en Dean
Tevin R - Mrt 2018
Algehele gradering
Relaxed and safe.
River & Sea se terugvoer
Dear Tevin,
Thank your for the constructive review. We will definitely use your suggestion on the salad bowls.
Rina, Dean and Willem
Roger R - Sep 2018
Algehele gradering
Pleasant two day stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangename 2 dae se verblyf.
Lieflike kamer met al die geriewe wat ons nodig het en is modern.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
River & Sea se terugvoer
Thank you for the review.
Pieter K - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie besonders.
River & Sea se terugvoer
Baie dankie Pieter vir die resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Rina, Willem en Dean
Bridget K - Sep 2017
Algehele gradering
Lieflike uitsig en sonsondergang!
River & Sea se terugvoer
Beste Bridget,
Baie dankie, jou resensie is ’n riem onder die hart. Jou opmerking foto's op die webblad weerspieël die werklikheid” beteken vir my baie, want dis my strewe is om voornemende gaste so goed moontlik in te lig oor wat om te verwag. As gaste lekker bly, het ek daarin geslaag.
Ons sal julle graag weer hier wil huisves.
Rina
Chantell V - Jul 2017
Algehele gradering
Lovely apartment with beautiful views.
River & Sea se terugvoer
Chantell, thank you so much for your review and your useful comments. We’re pleased that you found the apartment to look the same as in the photos. The pics are the best way we have to give guests an idea what to expect and to be happy in what they find.
Kind regards
Rina, Dean and Willem
Tracy A - Jul 2017
Algehele gradering
We had an amazing experience and I will definitely stay here again next year.
River & Sea se terugvoer
Thank you so much Tracy. With appreciative guests like yourself, it is a pleasure to provide accommodation for you to explore and enjoy this beautiful area.
We would be very glad to see you again next year!
Regards Rina, Dean and Willem
Retha G - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike ligging reg by die laaiplek; teen die water. Lieflike uitsig!
River & Sea se terugvoer
Beste Retha
Baie dankie vir die resensie en goeie terugvoer. Die opsit van ’n spieël is nou heel bo op die prioriteitslys.
Ons is bly julle kon lekker rus en sal julle graag weer hier by ons wil verwelkom.
Rina, Willem en Dean
Brian T - Mei 2017
Algehele gradering
Happy, will stay there again, we are very satisfied.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gelukkig, sal weer daar bly, ons is baie tevrede .
Lieflike beddens, kussings, fantastiese uitsig oor die meer. Die TV-pakket verander kon word- ek wil nie plaaslike inhoud en nuus kyk nie. Ek het gehou van die feit dat daar 'n slim-TV is en ek my hoëspoed-internet kon saambring om YouTube op die TV in plaas van my skootrekenaar te kyk.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
River & Sea se terugvoer
Dear Brian,
Thank you so much for giving us this valuable feedback.
I'm delighted to know that you've enjoyed your stay at Flaminkevlei Apartment. It is news for me to hear that the TV is actually a smart one and I am glad you were able to watch programs of your choice.
We do consider to expand our DStv channels and might be able to do so in the near future.
Kind regards,
Rina
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eigelaarstraat 11, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang