Flamwood Suite
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suilenroc-straat 17, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Flamwood Suite is in Klerksdorp, 'n dorp in Noordwes. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat oornagverblyf soek.
Die suite het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 'n bababedjie, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stanley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Suilenroc-straat 17, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Flamwood Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suilenroc-straat 17, Klerksdorp, 2571, Noordwes