Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat 23, Driftsands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alec & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Flat 23, Driftsands
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannes D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Nice.

Baie netjies en goed toegerus.

Magdaleen E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen E

Ons is baie vriendelik ontvang en die uitsig is fantasties.

Dit was absoluut die moeite werd om in 23 Driftsands te kon bly. Die eienaar, Susan, het spesiaal vir ons kom sê dat ons vir die walvisse met 'n verkyker moet kyk.

Hannes W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W

Amazing accommodation.

Amazing and comfortable.

Nkhensani Maureen M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkhensani Maureen M

Awesome.

Firstly, I would like to thank Mr and Mrs Nel for welcoming us with love, I felt at home and I'm planning to stay at Driftsands for next year's Comrades.

Harvie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harvie V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die verslag, ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Groete Alec en Susan

Flat 23, Driftsands
John W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Great.

A great location and excellent value for money.

Marlene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Great, will definitely book again.

I really enjoyed the view from the flat. The beds were really comfortable, and the space was very clean and bright.

Alana P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana P

Ongelooflik mooi.

Het die kort vakansie terdee geniet. Die plekkie is mooi en het 'n asemrowende uitsig op die strand. Sal definitief weer teruggaan en die plekkie aanbeveel.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om Julle weer te verwelkom, groete Alec en Susan

Flat 23, Driftsands
Charlene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Perfekte gesinsvakansie.

Gerieflik geleë, naby aan alles wat jy nodig het. Baie veilig en skoon. Verblyf het alles wat jy nodig het. 'n Bonus was al die bordspeletjies! Sien julle volgende jaar weer.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons hoop om Julle weer te sien, groete Alec en Susan

Flat 23, Driftsands
Philisiwe M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philisiwe M

We had an amazing stay.

We had an amazing stay. Mr. Nel is the best. The view was amazing, the flat is very clean and has everything that we needed. I'll definitely go there again very soon.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Thank you for your review. We are very pleased that you enjoyed your stay and are welcome back anytime

Flat 23, Driftsands
Frans J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J

Fantasties, 'n belewenis.

Dit was 'n fantastiese plek met die beste ligging, sal enige tyd teruggaan. My kar was veilig en die mense was ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam. Die plekkie was baie mooi en netjies.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om Julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Susan en Alec

Flat 23, Driftsands
Lettie Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Kort kuiertjie, seun speel rugby in Durban, so het basies net daar geslaap.

Lieflike, moderne, silwerskoon plek met pragtige uitsig. Gaan deur twee hekkies en jy is op die strand. Gerieflike braaiarea onder in die tuin. Het ongelukkig nie baie tyd gehad om op die strand te spandeer nie, maar kon darem vir vinnige stappie gaan, glad nie onveilig gevoel nie. Susan en Alec was baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering in 'n enkelgarage. Sal graag wil teruggaan vir 'n langer tydperk.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal Julle graag weer verwelkom. Beste groete Alec en Susan Nel

Flat 23, Driftsands
Jenna H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna H

Lovely flat with a lovely view.

Alec and Susan were welcoming and accommodating and they made sure that we were comfortable. The flat was clean and had all the necessary items needed to have an enjoyable holiday, what I thought was a nice touch is that they had a file with information that you may need or what you can do in the area, take out menus and pictures of sightings etc. The Flat also had a lovely view of the sea. I would recommend this flat to anyone who wants to have a break and get away from the hustle and bustle of life.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, we hope to welcome you next time you need a break away.
Best regards Alec and Susan

Flat 23, Driftsands
Amanda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Awesome.

The flat is beautifully furnished, awesome sea view, close to all amenities and right on the beach. We will definitely book the flat again in the future.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Thank you very much for the lovely review, we will look forward to your next visit.

Flat 23, Driftsands
Marchand D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchand D

Baie lekker, gerieflik en veilig.

Ons sal definitief meer van ons seevakansies hier spandeer, lekker sentraal geleë, skoon, veilig, pragtige uitsig en baie naby aan die strand.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir resensie. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete. Alec en Susan

Flat 23, Driftsands
Hardus E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus E

Fantasties, wonderlike plek.

Sal beslis weer terug kom en die familie saambring.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Goeie more Hardus, baie dankie. Ons hoop om julle weer te verwelkom, baie bly julle het die vakansie geniet.

Groete Susan en Alec

Flat 23, Driftsands
Marlene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Puik verblyf.

Ons het ons Desembervakansie so geniet. Susan en Alec is puik. Die woonstel is baie mooi en dis lekker stil en rustig. Die uitsig netso mooi. Sal beslis weer soontoe gaan en aanbeveel.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te verwelkom.

Flat 23, Driftsands
Deidre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Asemrowende uitsig.

Fantastiese ligging, Susan en Alec het uit hulle pad gegaan om ons tuis en welkom te last voel. Sentraal geleë. Stap van die eenheid af tot op die strand. Sal die eenheid vir seker aanbeveel.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Flat 23, Driftsands
John V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Comfortable. Hospitable. Keen to assist.

Good area. On the beach and close to shops.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Thank you for your review, hope to welcome you again in future.
Regards
Alec and Susan

Flat 23, Driftsands
Lonki A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lonki A

Was 'n baie gemaklike, skoon en netjiese woonstel.

Eienaars baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Was ongelooflik lekker om so naby die strand te wees. Fantastiese see-uitsig. Skoon en netjiese woonstel.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Goeiemiddag en baie dankie vir die mooi woorde. Sal bly wees as julle weer terug kom vir 'n kort vakansie. Groete

Flat 23, Driftsands
Juan Pierre N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Pierre N

Amazing.

Was 'n baie mooi unit, maklik toegang na die strand, 'n lekker groot kombuis, alles was mooi skoon en netjies. Die dame wat die plek besit is baie vrolik en behulpsaam, Driftsand 23 sal ons definitief weer sien.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons hoop on julle weer te sien, Alec en Susan

Flat 23, Driftsands
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon.

Sal beslis weer besoek. Baie mooi uitsig en woonstel is mooi ingerig. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Susan en Alec

Flat 23, Driftsands
Bianca S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Mooiste see-view.

Was baie baie lekker.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer. Groete Alec en Susan

Flat 23, Driftsands
Elmarie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Baie lekker, gerieflik en netjies.

Ons gebruik al baie jare die webblad vir akkomadasie. Hierdie was een van die bestes nog. Vriendelike hulp, skoon netjies en ten volle uitgeruste woonatel met die mooiste uitsig. Rustige area en tog 'n klipgooi van plekke waar jy kos kan bekom. Hierdie is verseker 'n juweel en ons sal verseker weer van Driftsand en Susan-hulle gebruik maak. Komplimente aan hulle en die mooi modern woonstel met dekor wat dit lekker maak om vakansie te hou. Asof jy tuis is weg van jou eie huis.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie Vir die mooi woorde, hoop Julle Kom kuier Weer hier by ons

Flat 23, Driftsands
Wanette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanette D

Was beslis die geld en moeitewerd.

Baie netjies en lieflike mense help met enige iets. Kinders het dit so baie geniet, dit is baie veilig. Die omgewing is uitstekend.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly julle het die geniet. Kom kuier weer.

Flat 23, Driftsands
Simon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

Dit was amazing, skoon, hulpvaardig, naby aan strand en ander plekkies.

Naby aan Durban so kon besoeke aflê, eienaars was baie hulpvaardig om winkelsentrums se rigtings aan te wys en vir enige ander navrae. See was hoorbaar en sienbaar te alle tye.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir opmerkings en hoop om julle weer te sien. Groete

Flat 23, Driftsands
Renier E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier E

Een aand se slaap, was hopeloos te kort. Rustig.

Vriendelike eienaars met goeie kommunikasie en het ons hartlik ontvang en die volgende dag net so hartlik gegroet. Sou graag 'n week daar wou deurbring.

Flat 23, Driftsands se terugvoer

Baie dankie Vir die mooi woorde, hoop ons sien julle weer.

Flat 23, Driftsands
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Eenheid 23 Driftsands, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4440a023b53ba1b62afbc1451aee33cbe5b093ab61143e1b41dc1f5a34d9ae02b954fdce051b6811cfc5ab98b4f645abc39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 5 Beach Road Unit 23 Driftsands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.07110397611 30.874591258215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang