Flat 23, Driftsands
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alec & Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lucas B - Sep 2024
Algehele gradering
I will choose Driftsands anytime going forward.
Hannes D - Aug 2024
Algehele gradering
Nice.
Magdaleen E - Aug 2024
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en die uitsig is fantasties.
Hannes W - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing accommodation.
Nkhensani Maureen M - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Harvie V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir die verslag, ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Groete Alec en Susan
John W - Sep 2024
Algehele gradering
Great.
Marlene V - Des 2023
Algehele gradering
Great, will definitely book again.
Alana P - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om Julle weer te verwelkom, groete Alec en Susan
Charlene B - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte gesinsvakansie.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons hoop om Julle weer te sien, groete Alec en Susan
Philisiwe M - Sep 2023
Algehele gradering
We had an amazing stay.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Thank you for your review. We are very pleased that you enjoyed your stay and are welcome back anytime
Frans J - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties, 'n belewenis.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie en ons hoop om Julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Susan en Alec
Lettie Z - Jun 2023
Algehele gradering
Kort kuiertjie, seun speel rugby in Durban, so het basies net daar geslaap.
Lees meerFlat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal Julle graag weer verwelkom. Beste groete Alec en Susan Nel
Jenna H - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely flat with a lovely view.
Lees meerFlat 23, Driftsands se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, we hope to welcome you next time you need a break away.
Best regards Alec and Susan
Amanda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Thank you very much for the lovely review, we will look forward to your next visit.
Marchand D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en veilig.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir resensie. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete. Alec en Susan
Hardus E - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties, wonderlike plek.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Goeie more Hardus, baie dankie. Ons hoop om julle weer te verwelkom, baie bly julle het die vakansie geniet.
Groete Susan en Alec
Marlene R - Jan 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te verwelkom.
Deidre D - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
John V - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable. Hospitable. Keen to assist.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Thank you for your review, hope to welcome you again in future.
Regards
Alec and Susan
Lonki A - Mrt 2023
Algehele gradering
Was 'n baie gemaklike, skoon en netjiese woonstel.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Goeiemiddag en baie dankie vir die mooi woorde. Sal bly wees as julle weer terug kom vir 'n kort vakansie. Groete
Juan Pierre N - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons hoop on julle weer te sien, Alec en Susan
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Susan en Alec
Bianca S - Aug 2022
Algehele gradering
Mooiste see-view.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien julle weer. Groete Alec en Susan
Elmarie R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en netjies.
Lees meerFlat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie Vir die mooi woorde, hoop Julle Kom kuier Weer hier by ons
Wanette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Was beslis die geld en moeitewerd.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie, ons is baie bly julle het die geniet. Kom kuier weer.
Simon S - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was amazing, skoon, hulpvaardig, naby aan strand en ander plekkies.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie vir opmerkings en hoop om julle weer te sien. Groete
Renier E - Aug 2022
Algehele gradering
Een aand se slaap, was hopeloos te kort. Rustig.
Flat 23, Driftsands se terugvoer
Baie dankie Vir die mooi woorde, hoop ons sien julle weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 5, Eenheid 23 Driftsands, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang