Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat 23, Driftsands

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Nice. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons is baie vriendelik ontvang en die uitsig is fantasties. Dit was absoluut die moeite werd om in 23 Driftsands te kon bly. Die eienaar, Susan, het spesiaal vir ons kom sê dat ons vir die walvisse met 'n verkyker moet kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing accommodation. Amazing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nkhensani Maureen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. Firstly, I would like to thank Mr and Mrs Nel for welcoming us with love, I felt at home and I'm planning to stay at Driftsands for next year's Comrades.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harvie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alec & Susan
Flat 23, Driftsands
Baie dankie vir die verslag, ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Groete Alec en Susan

John W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Great. A great location and excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great, will definitely book again. I really enjoyed the view from the flat. The beds were really comfortable, and the space was very clean and bright.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ongelooflik mooi. Het die kort vakansie terdee geniet. Die plekkie is mooi en het 'n asemrowende uitsig op die strand. Sal definitief weer teruggaan en die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alec & Susan
Flat 23, Driftsands
Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om Julle weer te verwelkom, groete Alec en Susan

Charlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfekte gesinsvakansie. Gerieflik geleë, naby aan alles wat jy nodig het. Baie veilig en skoon. Verblyf het alles wat jy nodig het. 'n Bonus was al die bordspeletjies! Sien julle volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alec & Susan
Flat 23, Driftsands
Baie dankie vir die mooi woorde, ons hoop om Julle weer te sien, groete Alec en Susan

Philisiwe M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We had an amazing stay. We had an amazing stay. Mr. Nel is the best. The view was amazing, the flat is very clean and has everything that we needed. I'll definitely go there again very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alec & Susan
Flat 23, Driftsands
Thank you for your review. We are very pleased that you enjoyed your stay and are welcome back anytime

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alec & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Eenheid 23 Driftsands, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4440a023b53ba1b62afbc1451aee33cbe5b093ab61143e1b41dc1f5a34d9ae02b954fdce051b6811cfc5ab98b4f645abc39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 5 Beach Road Unit 23 Driftsands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.07110397611 30.874591258215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang