Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat Cat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Tiaan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties. Puik plek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Flat Cat
Baie dankie Tiaan. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle oulike jongmense hier te ontvang.

Vicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rus en vrede. Ons het baie lekker gekamp. Die plek is baie skoon en netjies, en word daagliks skoongemaak en gehark. Dit was baie rustig en ook regtig mooi met al die bome en plantlewe om die kampterrein. Die kombuis en badkamers was 5/5. Die verblyf is ook lekker naby aan die see geleë. Wat ook vir my lekker was, is dat elke kampeerplek geskei is van die ander vir privaatheid en spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Flat Cat
Vicky, ek is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het en die mooi en lekker van Sodwana saam met ons kon beleef. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle eendag weer.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Oulike plekkie, met alles wat 'n mens kan nodig kry. Baie vriendelike mense, wat graag help waar hulle kan. Sal weer hier aanklop as ons weer kom duik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan K
Kort verblyf
2.8
Okt 2023

Die tuin is mooi en skaduryk. Die tuin en kampstaanplek is baie mooi en skaduryk. Die huisie is goed ingerig, maar het 'n muffe reuk. Die sitkamerstel is werklik ongemaklik. Warm water word deur 'n gasgeiser verskaf wat net werk as jy die kraan groot oopmaak (soos gasgeysers werk). Inligtingsborde teen die muur vra egter dat krane nie groot oopgemaak moet word nie en dat die water deur solar verhit word. Selfoonontvangs is uiters swak en daar is geen WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Chris H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Was lovely very nice place We had a lovely time and the place was perfect

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Flat Cat
Baie dankie vir die kompliment. Ons strewe daarna om ons kliente se verblyf op Sodwana aangenaam te maak. Voorspoed vir julle. Groete Willie en Rina Flat Cat Sodwana

Michael L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2020

Baie lekker en gasvryheid. Eienaars gaan uit hulle pad uit om jou te help.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Flat Cat
Hallo Michael, baie dankie vir die kompliment. Dit was vir ons n voorreg om julle as gaste hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Moontlik vang jy dan weer n Marlyn vanaf jou Jetski!!. Wat n groot en spesiale ondervinding het jy gehad. Groete, Willie, Rina en personeel Flast Cat akkommodasie Sodwana

Riana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie veilig, netjiese verblyf met vriendelike, behulpsame eienaars! Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Flat Cat
Hallo Riana, baie dankie vir die kompliment. Ons is bly as julle die rustyd by ons geniet het. Ons hoop om julle eendag weer hier by Flat Cat te ontvang. Wees asb verseker van ons beste diens te alle tye. Groete Willie en Rina Flat cat Sodwana

Sigrid K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2018

Fijn huis. Flat Cat, de eigenaren waren niet aanwezig. We konden dus ook geen advies inwinnen over wat te doen in de omgeving.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Rina
Flat Cat
Good day, my apologies for not being at home when you visited our facility. Willie was in the hospital in Pretoria with a medical emergency. My apologies for any inconvenience caused. Kind regards, Rina Flat Cat Sodwana

Joanene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Vriendelike, rustige en bekostigbare verblyf. Uiters aangename geriewe, ons het dit baie geniet. Ek het veral die Marlin flat geniet omrede dit omhein was en my 1.5-jarige kon nie sommer voor voertuie of in die swembad beland nie. Baie netjies en als wat jy nodig het word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Flat Cat
Baie dankie vir die kompliment. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by Flat Cat, Sodwana te ontvang. Ons hoop om julle eendag weer te sien.

Wynand V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2016

Veilig en netjies en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n baie goeie verblyfplek. Die enigste ding wat negatief was, aangesien ons twee ouens en twee meisies was, is dat die stort in die kombuis was en privaatheid nie baie goed nie. Verder 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzN2EyNjliLWUyZDYtNDU3Zi1hYzAwLWQyNWUxZjRmMGY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512674798545 32.644700556993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang