Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat Cat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Flat Cat
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tiaan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Fantasties.

Puik plek sal weer daar bly.

Flat Cat se terugvoer

Baie dankie Tiaan. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle oulike jongmense hier te ontvang.

Flat Cat
Vicky B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B

Rus en vrede.

Ons het baie lekker gekamp. Die plek is baie skoon en netjies, en word daagliks skoongemaak en gehark. Dit was baie rustig en ook regtig mooi met al die bome en plantlewe om die kampterrein. Die kombuis en badkamers was 5/5. Die verblyf is ook lekker naby aan die see geleë. Wat ook vir my lekker was, is dat elke kampeerplek geskei is van die ander vir privaatheid en spasie.

Flat Cat se terugvoer

Vicky, ek is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het en die mooi en lekker van Sodwana saam met ons kon beleef. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle eendag weer.

Flat Cat
Johan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Oulike plekkie, met alles wat 'n mens kan nodig kry.

Baie vriendelike mense, wat graag help waar hulle kan. Sal weer hier aanklop as ons weer kom duik.

Susan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan K

Die tuin is mooi en skaduryk.

Die tuin en kampstaanplek is baie mooi en skaduryk. Die huisie is goed ingerig, maar het 'n muffe reuk. Die sitkamerstel is werklik ongemaklik. Warm water word deur 'n gasgeiser verskaf wat net werk as jy die kraan groot oopmaak (soos gasgeysers werk). Inligtingsborde teen die muur vra egter dat krane nie groot oopgemaak moet word nie en dat die water deur solar verhit word. Selfoonontvangs is uiters swak en daar is geen WiFi nie.

Chris H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Was lovely very nice place

We had a lovely time and the place was perfect

Flat Cat se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Ons strewe daarna om ons kliente se verblyf op Sodwana aangenaam te maak.
Voorspoed vir julle.

Groete
Willie en Rina
Flat Cat Sodwana

Flat Cat
Michael L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Baie lekker en gasvryheid.

Eienaars gaan uit hulle pad uit om jou te help.

Flat Cat se terugvoer

Hallo Michael, baie dankie vir die kompliment.
Dit was vir ons n voorreg om julle as gaste hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Moontlik vang jy dan weer n Marlyn vanaf jou Jetski!!. Wat n groot en spesiale ondervinding het jy gehad.
Groete,
Willie, Rina en personeel
Flast Cat akkommodasie
Sodwana

Flat Cat
Riana E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Baie veilig, netjiese verblyf met vriendelike, behulpsame eienaars!

Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer terugkom.

Flat Cat se terugvoer

Hallo Riana, baie dankie vir die kompliment. Ons is bly as julle die rustyd by ons geniet het. Ons hoop om julle eendag weer hier by Flat Cat te ontvang. Wees asb verseker van ons beste diens te alle tye. Groete Willie en Rina Flat cat Sodwana

Flat Cat
Sigrid K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sigrid K

Fijn huis.

Flat Cat, de eigenaren waren niet aanwezig. We konden dus ook geen advies inwinnen over wat te doen in de omgeving.

Flat Cat se terugvoer

Good day, my apologies for not being at home when you visited our facility. Willie was in the hospital in Pretoria with a medical emergency. My apologies for any inconvenience caused. Kind regards, Rina Flat Cat Sodwana

Flat Cat
Joanene M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanene M

Vriendelike, rustige en bekostigbare verblyf.

Uiters aangename geriewe, ons het dit baie geniet. Ek het veral die Marlin flat geniet omrede dit omhein was en my 1.5-jarige kon nie sommer voor voertuie of in die swembad beland nie. Baie netjies en als wat jy nodig het word voorsien.

Flat Cat se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by Flat Cat, Sodwana te ontvang.
Ons hoop om julle eendag weer te sien.

Flat Cat
Wynand V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand V

Veilig en netjies en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Dit is 'n baie goeie verblyfplek. Die enigste ding wat negatief was, aangesien ons twee ouens en twee meisies was, is dat die stort in die kombuis was en privaatheid nie baie goed nie. Verder 100%.

Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzN2EyNjliLWUyZDYtNDU3Zi1hYzAwLWQyNWUxZjRmMGY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512674798545 32.644700556993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang