Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat on Hunters Green

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Liefdevolle diens en gasvryheid. Altyd goeie diens, vanaf 1ste oorslaap hier is dit my 1ste opsie vir bespreking. Plek is altyd netjies is voel soos huis vanaf die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Netjies en gerieflik. Dit was baie gerieflik vir ons om net te oornag en te weet wanneer ons terug kom is al ons besittings nog steeds daar, absolute pluspunt. Die kamer en badkamer vir die prys was 10 uit 10 gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen T
Lang verblyf
4.2
Sep 2024

Skoon, veilig, rustig, privaat. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Gesellig. Voel soos huis vanaf huis en privaatheid was tops. Sekuriteit voldoende en vriendelike diens. Falilie daar laat jou tuis voel en jy kan selfvertroud oornag. Toeriste-antrekkings brochure teenwoordig indien jy wil rondkuier of toer in stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene Janet
Flat on Hunters Green
Dankie julle, ons waardeer jou gradering. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Kom gou weer.

Melba Joy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig en romanties. Charlene was great. Die diens was fantasties. Ons het definitief die private ligging van die flat gewaardeer. As jy 'n klein wegkomplek soek vir jou en liefling - net vir 'n bietjie rus en vrede en couple-time - hierdie is 'n home-away-from-home-plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker vir 'n paartjie. Plekkie was nice en beskik oor alles wat jy nodige het vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

It was peaceful, money well spent. Needed a getaway so this was perfect peaceful everything we needed. We're very happy with our stay and we'll surely book Flat on Hunters again in future thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Cost effective. Well located for training venue. The location is central. Easy to access training venue. Affordability is excellent. Clean and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
Kort verblyf
4.4
Jun 2022

Nice. Nice and affordable, the host waited for me until 23:00, which was very surprising. Thank you for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tredoux B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2022

Rustig en tuisgevoel. Charlene en Dawn was pragtig en baie behulpsaam. Baie dankie aan julle vriendelike ontvangs asook die dankie e-pos wat aan ons gestuur is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hunters Green 4, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0948611cfa8a045ccb442c4ee6278b7602221175ed6ad48335b2a1db32af1ee3e2452dac14cf4dde482e31df48d8b9b7aeb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R383 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Hunters Green Summer Greens 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -33.87921 18.5282899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang