Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flatrock 907

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Lola B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fabulous! We had a warm and friendly welcome from Jade, the house manager. The house was beautifully equipped, neat, and homey. We enjoyed scenic views of Table Mountain and the vibrant cosmopolitan vibe of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan Coetzee C
Lang verblyf Gesin met tieners
1.4
Jul 2023

Om onlangse 9-dae kuier in die Kaap was regtig bederf deur die akkommodasie. Die akkommodasie is soos per die foto's, alhoewel dit in die opsomming sê naby kuierplekke kan absoluut niks jou voorberei op wat vir jou wag nie. Hierdie is als behalwe lekker slaap, die mense begin 20h00 kuier en teen die volgende oggend 07h30 begin die partytjie oorgaan, ons kan met die harde musiek werk, maar dis 'n gegillery, bottelgooiery, mense wat nie ophou toet nie, bakleiery, karre wat rev. Dit hou eenvoudig nie op nie, nag-in dag-uit, dis eenvoudig onmoontlik om te slaap. Vir die 9 nagte sou dit lekker wees om dalk 1 maal 'n skoonmaker te kon hê, asook die handdoekies is handgrootte, pak maar jou eie in. Gehalte van die kussings is baie swak. Ons het baie uitgesien na die vakansie, maar in geheel 'n baie slegte ervaring gehad.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Nicole
Flatrock 907
The description of the apartment advises it is a doorstep away from clubs bars etc. I have spoken to you during your stay and nothing was mentioned besides “you absolutely love the place”. In future please read the description thoroughly and have a look at your location before reserving accommodation. I wish you a pleasant future travelling.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 857
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 857
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 8, Flatrock 907, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c2535463083e85b8c6bd0b4e1c95e8931b101de7662a1f5c485bd1556586210489b145cabfd2a5e30a52066cf695e84e75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 857 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 8 Buiten Street Flatrock 907 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9256699 18.41482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang