Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleming Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtmanstraat 46, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Fleming Lodge bied oornagverblyf in 'n woonstel wat aan die eienaars se huis gekoppel is. Dit is geleë in Monte Vista, 'n lowerryke woonbuurt aan die voorheuwels van Tygerberg-heuwels in Kaapstad. Die woonbuurt spog met maklike toegang tot puik winkelsentrums, die middestad, restaurante, kroeë, talle hospitale en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Hierdie 1-slaapkamer-eenheid is geskik vir 3 en het 'n aparte ingang vanaf die hoofhuis. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank word in die sitkamer voorsien. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Die eenheid bied ook 'n TV en parkeerplek op die perseel.

Besoekers aan Kaapstad het baie keuses in terme van doendinge en besienswaardighede, soos om die ikoniese Tafelberg, die Kaapse wynroete te sien, walviskyk, voetslaan, branderplankry, en om die verskeidenheid kombuise wat aangebied word, te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Houtmanstraat 46, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtmanstraat 46, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA024f8adcf6543caf4150765c3aa6b384df207aef84a64b9edeae11fa97cfbc86f513aec4f024d1ad9a0c5878c23564abb600?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 3 mense 46 Houtman Street Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.878963176001 18.5521372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang