Fletchers Cove
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fountains-singel, Shelley Point, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Fletchers Cove is 'n dubbelverdiepinghuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en in die veilige landgoed van Shelley Point Country Club en Spa in St. Helenabaai geleë is. Dit is perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge aan die Weskus.
Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers en daar's 'n slaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, terwyl die tweede en derde slaapkamer elkeen 'n dubbelbed het en hulle deel die tweede volledige badkamer. Die kombuisgeriewe sluit in 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, en oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei, breekware en ander toebehore.
Die eetkamer- en sitkamerarea is oopplan en sluit 'n tafel met sitplek vir 6 mense in. Daar is ook rusbanke in die sitkamer, 'n kaggel en 'n TV met 'n DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt, so jy kan gerug jou eie slimkaart en dekodeerder saambring. Fletchers Cove het ook 'n beskutte buitebraai-area en die omheinde tuin bied oorgenoeg plek vir die jongspan om te speel.
Daar is 'n dubbelmotorhuis vir voertuie, en die landgoed spog met 'n gholfbaan. Gaste kan net 2 minute stap tot by die beroemde Goue Myl-strand, en 'n entjie ry tot by talle ander aktiwiteite en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Malande Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Fountains-singel, Shelley Point, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Fletchers Cove het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fountains-singel, Shelley Point, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang