Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleur de Lys Guest Farm

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur de Lys Plaas, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fleur de Lys Guest Farm is op 'n rustige plaas in die hartjie van die Oostelike Laeveld. Die plaas het majestueuse en panoramiese uitsigte op die Drakensberge en is net 40 km van die Krugerwildtuin af.

Ons het 'n Plaashuis, Gesinseenheid en 3 Rondawels. Elke eenheid is toegerus met 'n dakwaaier en koffie- en teemaakgeriewe. Die gerieflike rondawels het grasdakke, is goed ingerig en gaste wat hier tuisgaan kan kies tussen selfsorg- en B&B-verblyf. Die Plaashuis is ideaal vir 'n familie en het 'n groot veranda en braai-area waar almal lekker kan kuier. Die Gesinseenheid bestaan uit 2 kleiner eenhede wat elkeen 8 gaste kan akkommodeer.

Daar is 'n swembad in die groot tuin en die nabygeleë dam is ideaal vir visvang. Gaste kan gaan stap in die natuur, voëlkyk en visvang.

Doendinge in die omgewing: uitstappies na die Hoedspruit Endangered Species Centre, perdry op die Whipalong Horse Trail, riviervlotvaart en lugballonvlugte wat die luisterryke Laeveldse natuurskoon ten toon stel.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Xanthe M
Besigheidsreis
5.0
Fantasties, sal beslis aanbeveel. Baie dankie vir julle behulpsaamheid en gasvryheid. Ons het baie lekker geslaap en waardeer alles waarmee julle ons ...
Sien meer
Mrt 2024
Tanya G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and quiet! Food for the soul. We had a super stay and identified a common wood owl! That's a first!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Henry S
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir 'n baie lekker naweek. Rustige en skoon verblyf met asemrowende natuurskoon.
Mei 2023
Lauren B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and beautiful. Fluer de Lys is on a stunning farm with gorgeous sunrises and sunsets. The rondavel was clean and comfortable. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Clarissa N
Gesin met klein kinders
4.8
Was net vir oornag daar op pad Wildtuin toe. Ons was daar vir 'n vinnige oorslaap. Kan dit aanbeveel vir gesinne wat die omgewing wil verken.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Fleur de Lys Plaas, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Fleur de Lys Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur de Lys Plaas, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZDE2YjBkLTJlYjMtNGM1My1iMmI4LTg5MGYxNzJiOGUwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Farm Fleur de Lys Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.547903910321 31.019554138184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang