Fleurpark 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Byron S - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Anneke B - Jun 2023
Algehele gradering
'n Langnaweekwegbreek.
Fleurpark 6 se terugvoer
Goeie More
Dankie vir terugvoer. Ons is verheug jul het dit geniet.
Melany A - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend, ontspannend soos hemel op aarde.
Brendene R - Okt 2023
Algehele gradering
The stay was awesome, so peaceful. We are definitely going back.
Ena V - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie ligging!
Dodrick A - Feb 2020
Algehele gradering
Was baie lekker by die see.
Theresa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Janine L - Jan 2019
Algehele gradering
Perfect sea view stay.
Stefan D - Jun 2019
Algehele gradering
Oorskry alle verwagtinge.
David F - Nov 2019
Algehele gradering
Great to be close to the sea. Excellent host Nolene.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik om naby die see te wees. Uitstekende gasvrou, Nolene.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jaqualene S - Okt 2019
Algehele gradering
Guests should not need to pay for electricity.
Nazeema F - Nov 2018
Algehele gradering
Tranquil weekend at an amazing location.
Delene D - Feb 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike vakansie met puik uitsig en opsigters wat geen moeite ontsien het nie!
Nic G - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly - sal weer 'n draai daar maak.
Fleurpark 6 se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Noelene doen alles moontlik om gaste tevrede en die huis foutloos te hou. Ons sien uit om jul weer te sien.
Groete
Gerhard
Elina N - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjiese huis en flinke diens.
Lees meerMeagan H - Jul 2017
Algehele gradering
It was a very lovely stay, definitely being recommended to family and friends.
William K - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lorinda S - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was awesomeness!
Michael J - Feb 2017
Algehele gradering
If you love the sea this is the place to be!
Giles R - Nov 2017
Algehele gradering
Right on the beach.
Fleurpark 6 se terugvoer
Ek is baie jammer oor die slegte ervaring wat julle rondom die elektrisiteit gehad het. Dit word egter op die webblad aangedui dat daar "prepaid" elektrisiteit is vir die gas se rekening. Ons vervang linne en handdoeke op n gereelde grondslag om te help met algemene netheid. Ons sal ons allerbeste doen om die standaard weer dieselde te kry as u eerste besoek.
Charl A - Jun 2016
Algehele gradering
Die naweek was fantasties.
Gerda J - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Fleurpark 6 se terugvoer
Hi Gerda
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Gerhard Steyn
Nanet D - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtige plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Karlin S - Nov 2016
Algehele gradering
Ons wou nie hier weggaan nie.
Lees meerKaiser C - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig met die see op jou voorstoep!
Munro S - Mrt 2016
Algehele gradering
Was heerlik, het grootliks aan behoeftes voldoen.
Alida E - Okt 2016
Algehele gradering
Dis op die see en die plekkie is netjies en goed toegerus.
Conrad V - Aug 2016
Algehele gradering
Perfekte plek vir ons doel.
Yolandi W - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik by die see!
Lees meerGiles R - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker by die see.
Thia D - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang