Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleurpark 6

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Byron S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie vriendelike ontvangs gekry, lieflike huis oop en baie gemaklik. Sal dit enige weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

'n Langnaweekwegbreek. Ons is van die Noord-Kaap en wil sê daai huis het dit vir ons gedoen. Ons sal verseker elke keer daai huis boek sal nie 'n ander huis kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Fleurpark 6
Goeie More Dankie vir terugvoer. Ons is verheug jul het dit geniet.

Melany A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Asemrowend, ontspannend soos hemel op aarde. Die verblyf by Fleurpark 6 was absoluut die moeite werd. Die ligging op die see, die plek was netjies, goed toegerus en het alles wat 'n mens benodig in die woning. Ons het dit baie geniet, sal enige tyd weer gaan en aanbeveel as mens lekker wil wegbreek met familie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brendene R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

The stay was awesome, so peaceful. We are definitely going back. My sons enjoyed every second. Wish we could've stayed longer. It was so much fun, the view was amazing. The sunsets were so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ena V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2021

Goeie ligging! Oulike plek met baie potensiaal! Fleurpark 6 is verblyf wat goed geleë is. Alles wat nodig is! Die wooneenheid het baie potensiaal!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dodrick A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Was baie lekker by die see. Die plek was baie mooi en het 'n mooi uitsig oor die see. Huis was skoon en het als wat jy nodig het. Sonsondergang was baie mooi en dit was geniet met 'n rooiwyn op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Uitstekend. Baie lekker gekuier, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Perfect sea view stay. Clean and comfortable with very friendly and easy key transfer. Love the fact that it's on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2019

Oorskry alle verwagtinge. Aangename en vriendelike ontvangs. Prentjiemooi uitsig met berge en see op voorstoep. Ervaring wat almal moet beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2019

Heerlik om naby die see te wees. Uitstekende gasvrou, Nolene. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxODIwNmIzLWVhY2ItNDY2ZC1iZGI3LTRkOWMwMzgyZmFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Marine Drive Harbour Island 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152156529141 18.859967440367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang