Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleurpark 71

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Faure Marine-rylaan, Fleurpark 71, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fleurpark 71 is in die Fleurpark Vakansieoord in Gordonsbaai geleë en is gerieflik ingerig vir 'n groep of gesin.

Die huis bied 3 kamers en bied slaapplek aan tot 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde 'n dubbelbed het. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, en maaltye kan by die eetarea geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n DStv-dekodeerder het.

Die huis het ook 'n binnebraai-area met 'n eetarea. Onderdakparkeerplek, sowel as 'n bykomende parkeerplek vir 'n voertuig is beskikbaar.

Fleurpark 71 is net 150 m vanaf die strand, en 300 m vanaf Harbour Island en marina wat 'n verskeidenheid restaurante bied. Gaste kan ook die kort rit na Strand neem wat die Strand Boeremark, Strand Waterworld, en meer bied. Verskeie ander doendinge, en besienswaardighede, asook wynplase is ook net 'n entjie se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Fleurpark 71
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Blackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs Faure Marine-rylaan, Fleurpark 71, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fleurpark 71 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Faure Marine-rylaan, Fleurpark 71, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3MGU3ZDhmLWYxYjctNGE0MC05OTIzLWY1ZGY1YzIwZDc5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Off Faure Marine Drive Fleurpark 71 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152097037516 18.861668735225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang